Highlanders (12) 43 / Rebels (12) 12 (Final Score)
The Highlanders and Melbourne Rebels did battle in Super Rugby at Rugby Park, Invercargill at 08:35 SA Time (19:35 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Highlanders:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Ben Smith (2), Adam Thompson (3), Kade Poki (1), Jamie Mackintosh (1)
- Conversions – Chris Noakes (4)
Rebels:
- Penalties – James O’Connor (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
Highlanders: 15 Ben Smith, 14 Kade Poki, 13 Tamati Ellison, 12 Shaun Treeby, 11 Hosea Gear, 10 Chris Noakes, 9 Aaron Smith, 8 Nasi Manu, 7 James Haskell, 6 Adam Thomson, 5 Jarrad Hoeata, 4 Josh Bekhuis, 3 Chris King, 2 Jason Rutledge, 1 Jamie Mackintosh (captain).
Replacements: 16 Brayden Mitchell, 17 Ma’afu Fia, 18 Culum Retallick, 19 Doug Tietjens, 20 Jimmy Cowan, 21 Phil Burleigh, 22 Buxton Popoali’i.
Melbourne Rebels: 15 Kurtley Beale, 14 Mark Gerrard, 13 Lachlan Mitchell, 12 Lloyd Johansson, 11 Cooper Vuna, 10 James O’Connor, 9 Nick Phipps, 8 Gareth Delve (captain), 7 Tom Chamberlain, 6 Jarrod Saffy, 5 Hugh Pyle, 4 Luke Jones, 3 Laurie Weeks, 2 Adam Freier, 1 Nic Henderson.
Replacements: 16 Ged Robinson, 17 Rodney Blake, 18 Alister Campbell, 19 Michael Lipman, 20 Nic Stirzaker, 21 James Hilgendorf, 22 Julian Huxley.
Referee: Marius Jonker (South Africa)
Assistant referees: Vinny Munro (New Zealand), Lourens van der Merwe (South Africa)
TMO: Kane McBride (New Zealand)
119 @ Puma:
Nah…. who would I give it to afterwards?
118@ grootblousmile:
Finally some might catch up..haha.
Getting cracking and change this site to pink, grootpienksmile…….hahaha. May as well have it for the weekend. It is for a good cause.
The Reds also wore their dotted red jersey for a good cause. Some charity in Africa they said.
121@ grootblousmile:
Your daughter ..
GBS
djoef ghat myl!!
120 @ Pietman:
Nee, ek het self gepick jong.. daai pick was al in my deurmekaar kop vir 2 dae…
Kom ons blameer maar eerder werksdruk, besige skedule, simpel kliente, huismoles, 2 stoepkakkertjies….
114@ Pietman:
Cheers Piet. Enjoy your day off. Best day in Saudi is Friday….hahaha. The weekend there really.
123 @ Puma:
@ Puma:
She’s a Stormers Supporter… knows buggeall about rugby… that’s clear!
We’re a regular United Nations of supporters in this house… Me, BonzaiGBS and Os (BonzaiHandbriekie’s boyfriend) are Bulls, Handbriekie is a Lion, BonzaiHandbriekie a Stormer.
nounet op die volgende afgekom:
Belangrike boodskap aan alle dames:
Komende naweek is die begin van die Super Rugby reeks van 2012. Tydens hierdie belangrike gebeurtenis is daar ‘n paar dinge wat julle moet weet en verstaan.
1. As jy ‘n Mmm hoor na ‘n vraag wat jy gevra het, beteken dit – Gaan, geniet dit. Moenie die kar stamp nie en moenie meer as R50 spandeer nie. Maak gou. Bring klam biltong met ‘n vetjie, tesame met 12 koue biere, ‘n pak chips, rump steak, wors(bykos), skaaptjops(bykos) en charcoal.
2. Skuif vroegtydig die meubels sodat jy glad nie tussen die rugby-kenner en die TV stel verbybeweeg nie. Om dit poedel-nakend kaal te doen gaan geen verskil maak nie.
3. Hou jou opruimende gedagtes vir na die wedstryd.
4. Halftyd, beseringstyd en tussen wedstryde is bedoel dat die man ‘n draai kan loop. Pee. Moenie dan kom onbenullige vrae vra soos: “Moet daar water by die ceiling uitdrip?” of “moet daar vlamme by die kar se dashboard uitkom?” Los dit tot na die game.
Baie dankie byvoorbaat vir julle samewerking. Ons is lief vir julle, julle lyk great in daai nuwe rok en nee jou ma kan nie kom kuier nie. Sien julle weer raak in November as die rugby replays boring raak
Liewe Mans, in antwoord op jul dringende boodskap…
1) Ons verdien meer as R50 ‘n maand & betaal ons eie kar en aangesien die rugby eers die naweek begin…gaan koop jou eie eetgoed!
2) Moenie …worry oor die meubels nie. Ons skuif sommer die TV en jou kampstoel uit motorhuis toe dan kan jy in rus en vrede jou rugby kyk!
3) Ons is darem nie so onhandig om nie ‘n plan te maak met die ceiling wat lek en die dashboard wat aan die brand is nie – buurman langs aan sal tog te bly wees as ons poedel nakend kom vra om hulp…
So kyk mooi na ons in ons nuwe rok want teen die einde November gaan ons nie net ‘n nuwe klerekas hê nie maar ook ‘n gretige buurman en jy meneer…sal net jou boring rugby replays hê om jou besig te hou. Groete: Julle vrouens!
Okay I am off.
Hope this is right if wrong ignore….hahaha.
Tjorts almal…hehehe.
Back tomorrow or later when this site has had a make over in pink………..hahaha.
127@ grootblousmile:
Well that is confusing then…haha. We all Sharks here.
Keep it for the season then. Bulls gonna play a few away games in that strip and then for the season on those days you have to go pink on this site too.
Okay now out of here. Tjorts. Hope that is right, so Cheers all.
Now that is pink, the official name for that colour is – ‘hurting my eyes pink’! I will certainly be looking at this site with my sunglasses on for the next day or 2!!!
Like the Background colour Now??
gbs
jy my mail gekry?
gbs @ 132
ek sallie sê ek laaikit nie,
maar
ek voel al klaar fyner as ñ paar minute gelede 😀
133 @ Ashley:
Die ene van die tokse wat jy uit jou kas gehaal en afgeneem het??
gbs @ 135
hahaha … snaaksie!!
Net gou kom uit-log hier, moet pad vat kantoor toe….
Wou net se dit lyk nou wragtag pragtag oppie site, genoeg om enige ou bul bronstig en ‘Brahmanneriglus’ vir rugby te maak, die nuwe kleurskema en als, hehehehe!
Terloops, mooi ge-pick daar op Bru Kwagga, geluk ou pienkmater.
Users Online
Total 114 users including 0 member, 114 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,436,216 Page Impressions
_