Sharks coach John Plumtree has named his team to face the Free State Cheetahs at Kings Park in the Currie Cup in the Semi-final with a new front row.
“Beast” Mtawarira, Bismarck and Jannie du Plessis have been named to start but the medical staff will deliver a late decision on Jean Deysel on Friday – he has been bracketed in with Anton Bresler at lock.
Willem Alberts, Ryan Kankowski and captain Keegan Daniel form a potentially devastating loose-forward trio while JP Pietersen starts ahead of Lwazi Mvovo who has been struggling with his hamstring this week. He will play off the bench along with Adrian Jacobs who replaces Jacques-Louis Potgieter.
“Everyone has to bring energy – this is a big game, a huge game,” explained Plumtree on the Sharks site.
“It was great to have the Boks back last week, but after having to integrate them, this week we’re a team, everyone has a big responsibility, not just them.”
Another significant achievement worth mentioning is the probability of flank Jacques Botes playing in his 100th Currie Cup game for The Sharks. “Since 2005, I’ve had some good times at The Sharks and I’m very grateful to still be playing,”
Botes explains, “and there are still a few more game left in the tank. It’s been awesome, it’s gone fairly quickly and I’m excited to celebrate it in front of a home crowd.”
The Sharks
15 Patrick Lambie, 14 Odwa Ndungane, 13 Stefan Terblanche, 12 Marius Joubert, 11 JP Pietersen, 10 Frederic Michalak, 9 Conrad Hoffmann, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Keegan Daniel (C), 5 Ross Skeate, 4 Jean Deysel / Anton Bresler, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai “Beast” Mtawarira.
Replacements: 16. Craig Burden, 17 Eugene van Staden, 18 Marcell Coetzee, 19 Jacques Botes, 20 Ross Cronje, 21 Adrian Jacobs, 22 Lwazi Mvovo.
marcel adriaan wp en newbie trevor behoort redelik maklik met hierdie powderpuff voory klaar te speel……..
1@ smallies72:
Wat de hel… hulle is tog net Springbokke, huidige Springbokke… so dit sal seker ‘n breeze wees vir die magtige Staat voorry wat een oud Springbok en 2 wannabees insluit.
Jy rook lekker goed, gee vir my ook!
twee van hulle is vrystaat uitskot en beast is n flank wat duk geword het,neeeeeeeee wat glad nie bekommerd oor keeeeeeegan hulle nie,ek hoop hulle senters onthou die salusa 45,en corega vir hulle tanne.
3 @ smallies72:
Gmpfff, klink omtrent of die Staat maar na halftyd net 10 spelers kan terugstuur op die veld…
Gaan mos maklik wees, volgens jou, ten spyte van die feit dat die Sharks bo die Staat op die Log lê en nou eweskielik nog Springbokke ook terug het.
Jy verwag seker nog ‘n rekord score ook…
Mens sou gladnie eers vermoed jy’s een-ogig nie, gladnie… hoegenaamd nie!
@ grootblousmile:
5 @ superBul:
Ek staan soms verstom hoe mense so seker van hulle saak kan wees in uiters onvoorspelbare toestande…
Lykmy sommige mense is gladnie gestraf met die euwel van objektiwiteit nie…
Hehehe
@ grootblousmile:
net die volgende die laaste twee keer wat hulle teen die vs gespeel het in n semi het hulle verloor.die laaste keer 2009 in tjark city…….op hulle tuisveld…….met al hulle bokke in ……….as ek hulle is, is ek maar redelik onrustig……
7 @ smallies72:
Klink of jy heel rustig is.
@ grootblousmile:
objetief is net n ander woord vir bang vir verloor.
7 @ smallies72:
Kyk, moet my nie verkeerd verstaan nie, ek sê nie onomwonde dat die Tjarks gaan wen nie… inteendeel hoop ek die Staat wen.
… maar maklik wees, gaan dit nie wees nie….
9 @ smallies72:
Neewat, objektiwiteit slaan nogal in met die begrip van realiteit…
@ grootblousmile:
6
ek like smallies se houding hy moet maar so sterk voel oor sy span, maar as sy span nou blou gedra het was die hele wereld op sy kop, blou eenogig, wadda wadda wa……
@ grootblousmile:
wan wanneer af is rugby realityd?rugby is n fantasie wat tussen vier lyne afspeel.realityd is hoerskool meisies wat verkrag en verbrand word,plaasmoorde hijacks,vigsbesmete malkoppe wat dink hulle sal gesond word as hulle 2jarige dogtertjiea verkrag. Dis waarmee ek elke dag te doen het,dis my realityd.rugby is drome van glorie,wen teen al die ods 2005,laaitys wat juan juan juan skree ens ens….
O en ou smallies ek wens julle moer die Sharks, Bliksem hulle die minister van Sports sal jul ook like.
@ superBul:
ek sien sommer jy is n man met sterk sedes en norme,n man van inbors en karakter
lekker k@kk@ gepraat gaan nou slaap cheers
13 @ smallies72:
Ja smallies… en as dinge Saterdag nie so maklik vir jou span gaan nie, word die ref weer uit sy onderbroek gevloek en geskel.
Ek lewe ongelukkig nie in ‘n fantasiewêreld of in ‘n wêreld van drome nie… ek bly op aarde!
16 @ smallies72:
Lekker droom!
@ grootblousmile:
as die rev snuif moet hy pak kry,dis hoe dit is,of wil jy nou se bryce moet net gelos word.ek het nog nooit gekla oor n rev as hy goed geblaas het nie
19 @ smallies72:
Bryce blaas nie Saterdag nie… maar miskien het julle daai dwergie… wat so onderdeur die skrums loer.
Anyway, wie blaas Saterdag die game?
19 @ smallies72:
As mens span “snuif”, soos my Bulle klompie kere gedoen het die seisoen, moet mens maar eerlik daaroor ook kan wees.
Wie praat so stront oor die Sharks?
5 Jaar in ‘n ry ‘n tuis semi. Nie te sleg vir die koffers nie. Alhoewel ondersteuners is deesdae lekker lui om stadion toe te gaan. Te veel rugby dink ek.
Smallies, sterkte met jou span die naweek. Hoop hulle speel na die beste van hulle vermoe, en mag die beste span wen.
@ grootblousmile:
20
Referee: Marius Jonker
Assistant Referees: Pro Legoete, Marc van Zyl
TMO: JC Fortuin
22 @ Snoek:
Naand stinkvis!
MTN Golden Lions vs DHL Western Province
Date: Saturday, 22 October
Kick-off: 17:00
Venue: Coca-Cola Park, Johannesburg
Referee: Jaco Peyper
Assistant Referees: Stuart Berry, Cobus Wessels
TMO: Gerrie Coetzee
23 @ superBul:
Gladnie ‘n kak ref nie…
After all is daar darem nog n klein ietsie vir ons Bulle
Age-group rugby
Absa Under-19 A Division Semi-finals
Blue Bulls vs Free State
Friday, 21 October, 15:00
Loftus Versfeld, Pretoria
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant referees: Mlungiseli Mdashe, Dilbert November
Golden Lions vs Western Province
Saturday, 22 October, 15:00
Coca-Cola Park, Johannesburg
Referee: Archie Sehlako
Assistant referees: Gerrie de Bruin, Dilbert November
Absa Under-21 A Division Semi-finals
Blue Bulls vs Golden Lions
Friday, 21 October, 17:00
Loftus Versfeld, Pretoria
Referee: Lusanda Jam
Assistant referees: Matt Kemp, Linston Manuels
Western Province vs Sharks
Friday, 21 October, 18:00
Florida Park, Ravensmead
Referee: Tiaan Jonker
Assistant referees: Ben Crouse, Johan Greeff
Absa Under-19 promotion/relegation
South Western Districts vs Griffons
Saturday, 22 October, 15:00
Outeniqua Park, George
Referee: Rasta Rasivhenge
Assistant referees: Matt Kemp, Fumanekile Yamile
Absa Under-21 promotion/relegation
Valke vs Border
Friday, 21 October, 17:00
Barnard Stadium, Kempton Park
Referee: Quinton Immelman
Assistant referees: Gerrie de Bruin, Rasta Rasivhenge
@ grootblousmile:
26
ja so 5 vlakke beter as Bryce
I was almost caught off guard…. thought the Wallabies / Wales Bronze RWC Play-off was only on Saturday…
It is tomorrow morning at 09:30!
I have already scheduled a Live Game Thread, so I’ll be here manning it, on my post, on time!
27 @ superBul:
Scant consolation after a below par season by the Bulls.
Goooooooooo Bullsssssssss!
Users Online
Total 111 users including 0 member, 111 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,670 Page Impressions
_