U/19 Lions (3) 20 / U/19 Blue Bulls (6) 19 (Final Score)
The MTN Golden Lions u/19 team hosts the Vodacom Blue Bulls u/19 team at Coca-Cola Park, Johannesburg at 12:30 SA Time.
This is the live match discussion Article.
The match is broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
U/21 Blue Bulls (22) 46 / U/21 Sharks (10) 30 (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls u/21 team do battle with The Sharks u/21 team at Coca-Cola Park, Johannesburg at 14:30 SA Time.
This is the live match discussion Article.
The match is broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
Teams:
Golden Lions U19 vs Blue Bulls U19
Golden Lions U19: 15 Marais Schmidt, 14 Tiaan Putter, 13 Jaco Viljoen, 12 JP du Plessis, 11 Errol Jaggers, 10 Duncan Campbell, 9 Vian van der Watt, 8 Ruaan Lerm, 7 Stephan de Wit, 6 Stephan Nel, 5 Ruan Botha, 4 Etienne Oosthuizen, 3 Pieter Stemmet, 2 Mark Pretorius (C), 1 Henri Boshoff.
Replacements: 16 Rikus van Niekerk, 17 Gideon Muller, 18 Johan Rautenbach, 19 Paul Willemse, 20 Fabian Booysen, 21 Louis Nel, 22 Ruan Barnard, 23 Luqmaan Ismail.
Blue Bulls U19: 15 Juan Nel, 14 Richard Dean Gorrah, 13 William Small-Smith (C), 12 Christopher Bosch, 11 Travis Ismaiel, 10 Tony Jantjies, 9 Rudi van Rooyen, 8 Nardus van der Walt, 7 Wiaan Liebenberg, 6 Shaun Adendorff, 5 Marvin Orrie, 4 Schalk van Heerden, 3 Hencus van Wyk, 2 Jaco Visagie, 1 Du Toit Genis.
Replacements: 16 Jason Thomas, 17 Christoph Gouws, 18 Herman Groenwald, 19 Cloete Wessels, 20 Abrie Griesel, 21 Andile Jho, 22 Stefan Willemse, 23 Nico van Vuuren.
Blue Bulls U21 vs Sharks U21
Blue Bulls U21: 15 Clayton Blommetjies, 14 Sampie Mastriet, 13 Ulrich Beyers, 12 Francois Venter, 11 Courtnall Skosan, 10 Louis Fouché, 9 Lohan Jacobs, 8 CJ Stander, 7 Jono Ross (C), 6 Arno Botha, 5 Franco Mostert, 4 Gerno Eksteen, 3 Gerhard Engelbrecht, 2 Bongi Mbonambi, 1 Juan Schoeman.
Replacements: 16 Jacques Momberg, 17 Basil Short, 18 JJ Breet, 19 Dalton Davis,20 Xander Redelinghuys, 21 Willie du Plessis, 22 Adri Jacobs.
Sharks U21: 15 Gouws Prinsloo, 14 Jaco van Tonder, 13 Piet Lindeque, 12 Heimar Williams, 11 Sbura Sithole, 10 Paul Jordaan, 9 Cobus Reinach, 8 Lubabalo Mtembu, 7 Brynard Stander, 6 Siseko Jafta, 5 Peet Marais, 4 Pieter-Steph du Toit, 3 Nick Schonert, 2 Monde Hadebe (C), 1 Danie Mienie.
Replacements: 16 Shaun Malton, 17 Njabulo Mkize, 18 Mike Williams, 19 Chris Cloete, 20 Francois Kleinhans, 21 Fred Zeilinga, 22 Jared Meyer.
Age Group Finals Match Officials:
Absa Under-21 – Blue Bulls vs Sharks
Referee: Quinton Immelman
Assistant referees: Rasta Rasivhenge and Cobus Wessels
Television match official: Gerrie Coetzee
Under-19 – Golden Lions vs Blue Bulls
Referee: Rasta Rasivhenge
Assistant referees: Tiaan Jonker and Reuben Rossouw
Television match official: JC Fortuin
26: het daar gaan lees maar nie geskryf nie. Ja ek hoop ook hul wen vandag, goed vir SA rugby dat ons 5 goeie spanne in die S15 het.
@ grootblousmile:
comentators curse
Sy held moet BA Baracus van die A team wees
Koppie bietjie rond, sal seker nog groot word.
Daai Juan Nel heelagtertjie is freegin fris seun…. en moer sterk!
Ek hoor netnou hulle sê hy was ‘n Armdruk kampioen vir sy ouderdom.
Bulkalwers 6 / 3
Heelagter van Bulle lyk soos ‘n stoeier, hardloop stewig. Bulle speel te los.
Lemoenetyd
Kan n speler n geel kaart kry as hy afdraf en sy teenstander stamp, of klap? Sien Bul speler stamp n leeu met die afdraf vir halftyd.
Die jong laaities se dissipline is maar sleg. Regte klein kapokhaantjies.
Intresant dat die Leeus, Sharks en Bulle elk 2 spanne het in die laaste 6 van die seisoen.
Wie gaan vanaand die meeste titels he?
Weet julle of die Bulle nog aankope gaan doen vir volgende jaar of is die beursie nou toe ?
38 @ superBul:
Janee, dis die Kapokbulletjies teen die Kapokleewwelpies!
Soos my oorle Pa, GBS Maksimus, sou gesê het… hulle stertvere is nog besig om uit te kom!
40 @ ben_die_bul:
Weetie
2nd Half ON!
Weer hier by ons lyk nie goed vir later nie….
Rugby is sleg, baie sleg aan albei kante.
Tryyyyyyyyyyyyyy Bulletjies!!
@ grootblousmile:
Ons het hier ook woeste weerlig gehad die laaste 3 dae in n ry.
Moes afsit , Eskom was ook raakgeslaan nou die dag
6 ure sonder krag
… en net toe ek dit sê, druk die Bulletjies ‘n pragtige drie. Hardlooprugby manne, hardloop !
Bulletjies 13 / 3
47 @ superBul:
Het gisteraand my ADSL uitgeplug…. en toe ek dit terugplug later, toe is my ADSL lyn geflok.
Freegin Telkom mense werk nie vandag nie, het blykbaar gister een of ander Kersfunksie ook gehad in ons geweste…. so die ouens is babbelarius vandag!
Paar goeie tac kles deur Bulletjies
42: nei man, jy sit mos daar in die Loftus losie, vertel ons !
grootblousmile wrote:
raak nou lekker daar Ne
52 @ ben_die_bul:
Sal Maandag vir Ian Schwartz bel daaroor.
53 @ superBul:
Sleg klomp moerre hier by ons jong… doen sulke regte laslappies werk…
Ons kabels is super vrot…
Hello ladies.
Probeer Rugby kyk an toe bel skoonsus uit die Karoo uit dringend op soek na 2009 wiskunde papiere en memo’s vir kind wat matriek skryf.
Vlok maar wat ons vir familie doen. sy moet net nie laat vanmiddag bel nie.
O/19 wedstryd ietwat teleurstellend dus ver.
Try Leeutjies
56 @ Scrumdown:
Hello Dame!
Skop soos my Ouma. Waar is Joubert om dit te gee?
@ Scrumdown:
Mirrag
Users Online
Total 246 users including 0 member, 246 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,835,448 Page Impressions
_