Cheetahs (12) 22 / Blue Bulls (9) 22 (Final Score)
The Toyota Free State Cheetahs hosted the Vodacom Blue Bulls at Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
A kiss-your-sister result, but better than a loss either way, I suppose.
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Johan Goosen (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Wilhelm Steenkamp (1)
- Conversions – Johan Goosen (1)
Blue Bulls:
- Penalties – Louis Fouché (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Francois Venter (1)
- Conversions – Louis Fouché (1)
Teams:
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Riaan Smit, 13 Robert Ebersohn, 12 Philip Snyman, 11 Cameron Jacobs, 10 Johan Goosen, 9 Piet van Zyl, 8 Ashley Johnson, 7 Philip van der Walt, 6 Pieter Labuschagne, 5 Izak van der Westhuizen, 4 Francois Uys, 3 Coenie Oosthuizen, 2 Adriaan Strauss (captain), 1 Marcel van der Merwe.
Replacements:16 Hercu Liebenberg, 17 Trevor Nyakane, 18 Wilhelm Steenkamp, 19 Boom Prinsloo, 20 Tewis de Bruyn, 21 Sias Ebersohn, 22 Philip Burger.
Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 Wynand Olivier, 12 Francois Venter, 11 Bjorn Basson, 10 Louis Fouché, 9 Jano Vermaak, 8 CJ Stander, 7 Dewald Potgieter, 6 Warwick Tecklenburg, 5 Juandré Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha (captain), 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Rossouw de Klerk, 18 Gerrit-Jan van Velze, 19 Arno Botha, 20 Dustin Jinka, 21 Francois Brummer, 22 Jurgen Visser.
Date: Saturday 10 September
Venue: Free State Stadium, Bloemfontein
Kick-off: 17:05 SA Time
58 @ Ace Frehley:
Ja…. IE 9 wassie sleg nie.. maar die nuwe Updates maak hom nou kak
60 @ superBul:
Download hom maar eers en Install, die nuutste ene… en gebruik hom, ons kan daarna hom stel as default
Try Wilhelm Steenkamp… massive break by Goosen
Bulle het mooi game weggegooi met al die foute, kan niemand blameer nie.
Staat 19 / 9
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT! I hate having to work while the rugby is on.
Bulle het lekker daar op die doelyn geslaap, nou sommer 10 agter
Bulle maak te veel foute. Geen kontiniteit nie.
Waar is Sias deesdae?
@ Snoek:
wou nou self dit vra, Goosen is goed maar Sias was briljant in die S15
Speel Juandre Kruger ?
@ Snoek:
@ superBul:
Injured as far as I know.
Penalty Bulls, very kickable
Twee van die beter Bul spelers is vandag maar swak. Dean en Jano
Sias was injured and is on the bench NOW
Sias is op die bank.
Fouche misses
Dankie aan die Kerkraad vir die inligting in verband met Sias.
Penalty Bulls again
Staat 19 / 12
@ grootblousmile:
75
hoop hulle hou hom daar
One converted try seperating the teams now
Pernalty against Dewald Potgieter… bit harsh
Staat 22 / 12
Tweede keer dat ons die bal so verloor op die doellyn, Jano glad nie goed vanaand, Jinka please
Must go back to work.
Chat to you flukkers at 05h30.
Jare laas ‘n Bul span sien so swak speel. Voel jammer vir julle Bul ondersteuners. En ek praat nie net van vanaand se game nie. Die hele seisoen is al ‘n getjommel.
Penalty Bulls and Fouché misses… oi vei!
sal Zane en Akona graag saam wil sien hardloop, van mekaar se skouers af soos hulle se
Tryyyyyyyyyyyyy Francois Venter!
Brilliant work by Aikona!
Users Online
Total 284 users including 0 member, 284 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,819,068 Page Impressions
_