Cheetahs (12) 22 / Blue Bulls (9) 22 (Final Score)
The Toyota Free State Cheetahs hosted the Vodacom Blue Bulls at Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
A kiss-your-sister result, but better than a loss either way, I suppose.
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Johan Goosen (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Wilhelm Steenkamp (1)
- Conversions – Johan Goosen (1)
Blue Bulls:
- Penalties – Louis Fouché (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Francois Venter (1)
- Conversions – Louis Fouché (1)
Teams:
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Riaan Smit, 13 Robert Ebersohn, 12 Philip Snyman, 11 Cameron Jacobs, 10 Johan Goosen, 9 Piet van Zyl, 8 Ashley Johnson, 7 Philip van der Walt, 6 Pieter Labuschagne, 5 Izak van der Westhuizen, 4 Francois Uys, 3 Coenie Oosthuizen, 2 Adriaan Strauss (captain), 1 Marcel van der Merwe.
Replacements:16 Hercu Liebenberg, 17 Trevor Nyakane, 18 Wilhelm Steenkamp, 19 Boom Prinsloo, 20 Tewis de Bruyn, 21 Sias Ebersohn, 22 Philip Burger.
Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 Wynand Olivier, 12 Francois Venter, 11 Bjorn Basson, 10 Louis Fouché, 9 Jano Vermaak, 8 CJ Stander, 7 Dewald Potgieter, 6 Warwick Tecklenburg, 5 Juandré Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha (captain), 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Rossouw de Klerk, 18 Gerrit-Jan van Velze, 19 Arno Botha, 20 Dustin Jinka, 21 Francois Brummer, 22 Jurgen Visser.
Date: Saturday 10 September
Venue: Free State Stadium, Bloemfontein
Kick-off: 17:05 SA Time
Staat 9 / 3
Mooi Fouche, Bulle speel lekker teen hulself met al die foute.
Goosen tries a left-footed drop… missed to the left
Come on Bulls… no needless 50/50 passes….
Penalty Bulls, from a scrum… Marcel v/d Merwe breaking the bind
Staat 9 / 6
Kom Bulle, as julle hier verloor is dit tickets vir die semis. Haal die Cheetahs uit asb, hule is ons bogey span in uitspeel wedstryde.
Penalty against Flip again… early tackle
Yellow
Flippet Flip!
Flip jaag groot kak aan…. hy moet sy kop regkry!
Staat 12 / 6
Daardie geelkaart moes kom, maar hoekom die vroeë teckle van Flip raaksien, maar nie die vorige een op Basson nie. Dubbel standaarde is nie goed nie, ref.
En daar sê die kommentator dit ook, moes ‘n strafskop vir die Bulle gewees het.
Bulls scrum, between Staat 10m line and the 22m line, centre field.
Great attacking position
Free Kick Bulls..
Penalty Bulls, right in front
Staat 12 / 9
Lemoenetyd
Ou Aikona speel elke week beter
@ ben_die_bul:
41
Goosen en Fouche speel albei goed. Vir wie speel Flip deesdae, hy het by die Bokke blykbaar in onguns verval, en nou doen hy moeite om die Bulle te probeer opskroef ?
I am now convinced.. FireFox is a better Internet browser compared to Internet Explorer…
Wat drink ons?
… en FireFox hanteer die smilies beter ook…
2nd Half ON!
Boom tip-tackles Tecklenburg and does not get a yellow?
Seriously, is Flip vd Merwe tans die domste rugbyspeler in SA? Wat het hy sy span die afgelope maand gekos in geel kaarte en penalties?
Hy sou ongetwyfeld nou in NZ gewees het as sy dissipline nie so etter sleg was nie.
Penalty Staat… dof play by a Bulls forward
is jy op firefox?
56 @ superBul:
Ja
#49: Jy meen daar was ‘n tyd toe jy daaraan getwyfel het?
Great line kick by Fouché!
@ grootblousmile:
so ek kan hom ook maar weer try, ek was skrikerig vir enige veranderings. Is hy jou default, hoe stel jy voor ek maak?
Users Online
Total 295 users including 0 member, 295 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,823,687 Page Impressions
_