Sharks (14) 29 / Griquas (10) 18 (Final Score)
The Sharks hosted GWK Griquas as Kings Park, Durban at 19:10 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
The Sharks scored their 4 tries for a bonus point win, but the Griquas gave them a torrid time and in the end lost by only 8 points.
Scorers:
Sharks:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Dale Chadwick (1), Jean Deysel (1), Meyer Bosman (1), Lwazi Mvovo (1)
- Conversions – Frederic Michalak (2), Meyer Bosman (1)
Griquas:
- Penalties – Rudi Vogt (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Rudi Vogt (1), Mathew Rosslee (1)
- Conversions – Rudi Vogt (1)
Teams:
Sharks: 15 Stefan Terblanche, 14 Sibusiso Sithole, 13 Marius Joubert, 12 Meyer Bosman, 11 Lwazi Mvovo, 10 Frederic Michalak, 9 Ross Cronje, 8 Keegan Daniel (captain), 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Alistair Hargreaves, 4 Anton Bresler, 3 Eugene van Staden, 2 Kyle Cooper, 1 Dale Chadwick.
Replacements: 16 Monde Hadebe, 17 Wiehahn Herbst, 18 Ross Skeate, 19 Marcell Coetzee, 20 Charl McLeod, 21 Adrian Jacobs, 22 Louis Ludik.
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Dusty Noble, 13 Wilmaure Louw, 12 Matthew Rosslee, 11 Rocco Jansen, 10 Earl Rose, 9 Marnus Hugo, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Justin Downey, 5 Frikkie Spies, 4 Hendrik Roodt, 3 Lourens Adriaanse, 2 Ryno Barnes, 1 Ivann Espag.
Replacements: 16 Simon Westraadt, 17 Steph Roberts, 18 Leon Karemaker, 19 Marnus Schoeman, 20 Hanno Coetzee, 21 Monty Dumond, 22 Rudi Vogt.
Referee: Jason Jaftha
Assistant referees: Christie du Preez, Stefan Breytenbach
TMO: Gerrie Coetzee
Game ON!
Phweeew,
I just made it in time for this game!
Penalty Kwas… Rudi Vogt going for goal
Kwas 3 / 0
Another penalty to Kwas, but Vogt misses to the right
Tryyyyyyyyyyyy Rudi Vogt
Kwas are cooking with GASSSS !
Kwas 10 / 0
Hey, waar is julle?
Try Sharks??
TMO
Dale Chadwick
Try awarded
@ grootblousmile:
Hieso, jisja, hoessit bruvva?
Kwas 10 / 7
11 @ Pietman:
Helloooooooooo Sultan Piet!
Bly om te hoor jou Internet dinge is nou uitgesort!
There goes Kings Park’s lights!!
Eishhh Eskom!
@ grootblousmile:
Ja man, ek ook, sukkel bietjie nog met die live streaming. Maar gaan hierdie week my satelietskottel probeer opsit as daar kans is, darem nou lank sonder ontvangs gewees met die trekkery hierheen en alles.
Ek sien Boland het ver gewen teen EP Kings.
Currently Pumas 25 / 0 Leopards
Hoe gaan dit met Pietvrou, pas sy mooi aan daar in Saudi?
Play underway again
@ grootblousmile:
(Sy is nog oppie plaas in SA, wag vir die mense wat moet klaar intrek daar, maar sy land 5 Oktober hier; ek moes ongelukkig verlof onderbreek en alleen vinnig terug hierheen vir werk. So,sy kuier en pak nog rustig daai kant en sluit boeke af.)
Terug na die rugby – ek begin moed skep vir die wereldbeker, lyk my PdeV ons spanbestuur het die regte idee, met Frans Steyn, Danie Rossouw, Skalla, JS en daai vorige 2007 manne as ankers. Ek hou van FS op nr 12.
Watch, Danie gaan weer vir ons die wereldbeker wen, soos at hy in 2007 gedoen het met daai tekkel op Cueto!
19 @ Pietman:
Ja, sover lyk die Bokke goed… en soos jy sê Fransie Steyn is die aangewese ou vir binnesenter!
Try Jean Deysel??
TMO
Awarded
Sharks 14 / 10
Lemoenetyd
@ grootblousmile:
Waar is allie RT’s op hierdie Vrydagaand? Ek sukkel om hier uit te kom al hoe lank, en nou is hier niemand 🙁
24 @ Pietman:
Ja, die ouens is skaars vanaand!
Maar dis die Wêreldbeker, die ouens spaar hulle kragte daarvoor, lyk dit my!
2nd Half ON!
@ Pietman:
Pieta…howzit man….you still in the sandpits?
Ek is vanaand nogal vodde… was ‘n moeilike week!
Forex markets in turmoil, but I’ve had a good week…made 4% of capital.
Try Mathew Rosslee for Kwas
Users Online
Total 240 users including 0 member, 240 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,819,590 Page Impressions
_