Sharks (14) 33 / Pumas (17) 20 (Final Score)
The Sharks hosted the Ford Pumas at Kings Park, Durban at 15:00 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Once again the Sharks made hard work of it to beat the Pumas and only took the lead late in the game, but still managed to bag all 5 available Log Points in the process.
Scorers:
Sharks:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Craig Burden (1), Jean Deysel (1), Anton Bresler (1), Jacques Botes (2)
- Conversions – Frederic Michalak (4)
Pumas:
- Penalties – Tiaan Marx (1), Coenie van Wyk (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Coenie van Wyk (2)
- Conversions – Coenie van Wyk (2)
Teams:
Sharks: 15 Louis Ludik, 14 Sibusiso Sithole, 13 Stefan Terblanche, 12 Meyer Bosman, 11 Lwazi Mvovo, 10 Frederic Michalak, 9 Conrad Hoffmann, 8 Keegan Daniel (captain), 7 Marcell Coetzee, 6 Jean Deysel, 5 Ross Skeate, 4 Alistair Hargreaves, 3 Wiehahn Herbst, 2 Craig Burden, 1 Dale Chadwick.
Replacements:16 Kyle Cooper 17 Eugene van Staden, 18 Anton Bresler, 19 Jacques Botes, 20 Ross Cronje, 21 Jacques-Louis Potgieter, 22 Adrian Jacobs.
Pumas: 15 MJ Mentz, 14 Deon Scholtz, 13 JW Jonker, 12 Tiaan Marx, 11 Wilhelm Looch, 10 Coenie van Wyk, 9 Shaun Venter, 8 Christo le Roux, 7 Jaco Bouwer, 6 Corne Steenkamp (captain), 5 Marius Coetzer, 4 Rudi Matthee, 3 Ashley Buys, 2 Marthinus van der Westhuizen, 1 Dawie Steyn.
Replacements: 16 Torsten van Jaarsveld, 17 Brett Nel, 18 Willem Serfontein, 19 JP Mostert, 20 Hendrik van der Nest, 21 Siviwe Magaba, 22 Johan Jackson.
Date: Saturday 10 September
Venue: Kings Park, Durban
Kick-off: 15:00 SA Time
58@ superBul:
My jinne SuperBees, klink omtrent of jy die Sharks haat en dit op die ref uithaal???
Hahaha
Wat gaan vandag gebeur in die volgende game? Gaan ons Bloues dit maak?
60: Die gevolg, drie vir Sharks, game verby.
Less than a minute left on the clock
Time is up…. this will be the last lineout
Final Score: Sharks 33 / 20 Ford Pumas
62: Weet nie jong, sal moet sien watter span daag op, die een wat teen die Kwas goed gespeel het, of die een wat sleg verloor het teen die Sharks.
@ grootblousmile:
nee GBS ek gaan net nie stilbly oor dinge wat my krap terwille van sekere ouens se gevoelens nie. Ons is nou deesdae hier so “nice” met mekaar dat ons geen ding behoorlik aanvat nie. Die Pumas was wat my betref beroof, klaar en fark enigeen wat dit nie insien nie. Twee Shark driee was forward, een(eerste) het hy die Puma speler gestraf terwyl die Sharks hom nie release het nie. 21 punte, nee te hel met die ref hy is k@K
Op Nuweland, WP 16-14 voor, halftyd.
Ek wou graag he die Pumas moes hier wen om die Bulle nog meer onder druk te plaas, lyk my eers dan skrik hulle wakker. Nee ek haat nie 4man, Puma en die Sharks nie ek haat dit as n ref 2 stelle reels het wat hy in n game toepas.
68 @ superBul:
Bedaar my volk, bedaar!
@ grootblousmile:
nee ou Kaptein dink jy die ref was reg? Se dan so, moenie bang wees om op tone te trap nie. As jy dink ek is verkeerd save dan die game op jou pvr en kyk waarvan ek praat. Ek sal dit makliker maak en die game oorkyk en vir jou die tye se waar die dinge gebeur het waarvan ek praat. Maar jy en ek het nie die tyd nie so erken maar die ref was power.
72 @ superBul:
Ek dink nie NAASTENBY die ref was so kak as wat jy uitmaak nie.
Foute ja, beide kante toe, ja…
Kom ons gaan oor na die Bulls thread…
grootblousmile wrote:
ek sien n 20 punt swaai in sy foute, hy het alle momentum oorgegee na die ander span toe in die proses.
75 @ superBul:
Jou opinie… myne is anders…
Users Online
Total 185 users including 0 member, 185 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,815,677 Page Impressions
_