The Vodacom Blue Bulls coach, Pine Pienaar, made two positional changes to his starting back-line as he looks to revive the side’s Currie Cup campaign.

Zane Kirchner has moved back to fullback from the midfield where he played in the last couple of weeks, with a new midfield combination of Francois Venter and Wynand Olivier selected to take on the Free State Cheetahs in Bloemfontein on Saturday.

“There is no doubt that we have painted ourselves in a corner with regards to our play-off hopes,” Pienaar said.

“We need to win and keep on winning, but for that we will have to improve on our decision-making, discipline and execution. We have the quality of players to turn it around, but is running out of time,” Pienaar said.

The team to play the Free State Cheetahs is:

15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 Wynand Olivier, 12 Francois Venter, 11 Bjorn Basson, 10 Louis Fouché, 9 Jano Vermaak, 8 CJ Stander, 7 Dewald Potgieter, 6 Warwick Tecklenburg, 5 Juandré Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha (C), 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Rossouw de Klerk, 18 Gerrit-Jan van Velze, 19 Arno Botha, 20 Dustin Jinka, 21 Francois Brummer, 22 Jurgen Visser.

****************

Die Vodacom Blou Bulle se afrigter, Pine Pienaar, het twee posisionele skuiwe aan sy beginspan se agterlyn gemaak in ‘n poging om sy span se Curriebeker-aanslag weer rigting te gee.

Zane Kirchner skuif terug na die laaste vesting vir Saterdag se wedstryd teen die Vrystaat Cheetahs in Bloemfontein, met die nuwe middelveld-kombinasie wat uit Wynand Olivier en Francois Venter sal bestaan.

“Daar is nie twyfel nie dat ons met ons rug teen die muur is as dit kom by ons kanse om die laaste vier te haal wat in die uitspeelstryde betrokke sal wees,” het Pienaar gesê.

“Ons sal moet wen teen die Vrystaat en daarna aanhou wen, maar vir dit om te gebeur moet ons besluitneming beter word, dissipline opgeknap word en ons afronding baie verbeter. Ek het nie twyfel in my gemoed dat ons wel oor die spelers beskik om
dit wel te doen nie, maar die tyd vir praat daaroor is verby.”

Die span wat teen die Vrystaat Cheetahs speel is:

15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 Wynand Olivier, 12 Francois Venter, 11 Bjorn Basson, 10 Louis Fouché, 9 Jano Vermaak, 8 CJ Stander, 7 Dewald Potgieter, 6 Warwick Tecklenburg, 5 Juandré Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha (C), 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Rossouw de Klerk, 18 Gerrit-Jan van Velze, 19 Arno Botha, 20 Dustin Jinka, 21 Francois Brummer, 22 Jurgen Visser.

Users Online

Total 18 users including 0 member, 18 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm