All Blacks (18) 40 / Springboks (7) 7 (Final Score)
The New Zealand All Blacks hosted the South African Springboks at Westpac Stadium, Wellington, New Zealand at 09:35 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
6 Tries to 1… what else can one say…
Scorers:
All Blacks: 2 Penalties & 2 Conversions Dan Carter, 1 Try Wyatt Crockett, 2 Tries Zac Guildford, 2 Tries Cory Jane, 1 Try Colin Slade
Springboks: 1 Conversion Morné Steyn, 1 Try John Smit
Teams:
New Zealand: 15 Mils Muliaina, 14 Cory Jane, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Zac Guildford, 10 Daniel Carter, 9 Jimmy Cowan, 8 Adam Thomson, 7 Richie McCaw (captain), 6 Jerome Kaino, 5 Ali Williams, 4 Sam Whitelock, 3 Ben Franks, 2 Andrew Hore, 1 Wyatt Crockett.
Replacements: 16 Corey Flynn, 17 John Afoa, 18 Jarrad Hoeata, 19 Liam Messam, 20 Piri Weepu, 21 Colin Slade, 22 Sonny Bill Williams.
South Africa: 15 Morné Steyn, 14 Bjorn Basson, 13 Adi Jacobs, 12 Juan de Jongh, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Ruan Pienaar, 8 Danie Rossouw, 7 Jean Deysel, 6 Deon Stegmann, 5 Alistair Hargreaves, 4 Gerhard Mostert, 3 Werner Kruger, 2 John Smit (captain), 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 CJ van der Linde, 18 Ryan Kankowski, 19 Ashley Johnson, 20 Charl McLeod, 21 Wynand Olivier, 22 Odwa Ndungane.
Date: Saturday, July 30
Kick-off: 19.35 (07.35 GMT)
Venue: Westpac Stadium, Wellington
Expected weather: There has been rain about but it seems that Saturday will be partly cloudy with a high of 11°C.
Referee: Alain Rolland (Ireland)
Assistant referees: Stuart Dickinson (Australia), James Leckie (Australia)
TMO: Garratt Williamson (New Zealand)
@ superBul:
nou net oor gesit
Ek was so lank weg van RT blog, niemand verwelkom my terug, of vra hoe gaan dit of hoekom is ek so lank weg gewees nie ?
Dink ek sal maar weer gaan … snik.
@ bdb:
pine was n blerrie slim kopie hoor,hy gaan julle,julle volgende super titel gee
242@ bdb:
Sorry BiDiBiDi…
Gedurende die Bokke game was my fokus daarop gevestig, nou is ek besig om aan freegin coputers te werskaf.
Welkom terug… Hoe gaan dit met Obie-One-Kanobie en R2D2?
241: hou my op hoogte van die tellings assamblief, Cheetahs !
Nouja… kokke oppie blokke… wie gaan die 3 Currie Cup Games wen vandag?
244: dankie, GBS, goed ook hier, die hele Star Wars familie stuur groete. Darem een ordentlike mens op die blog, vir watter span skree jy dat jy sulke goeie maniere het ?
@ bdb:
Ons het darem met jou gepraat, daar was heel aan die begin van die thread hande skud sessie gewees.
WELKOM, Wel se dan waar was jy
Sharks u/21 7 / Staat 3, na 18 min
@ bdb:
kyk jy moet onthou die helfte van die o21’s speel senior tans goosen die loskop, van vuuren boom, so hoe dit is jong
247@ bdb:
Jy weet mos… hehehe
Ja, vertel ons, hoekom was jy weg… net jou eie dood of aanwesigheid van ‘n koma aan jou kant sal as goeie verskonings aanvaar word.
Die 1ste CC Thread is oor 4 minute op… dan migrate ons maar soontoe….
248/251: het myself bietjie op ‘n selfopgelede rugbyblog dieet gesit, net om te wys ek is nog in beheer, en nie rugby nie. Dit het goed gewerk, het wel so bietjie daar op die BB blog nog gesels.
Lekker om weer saam te gesels, sien tans meer uit na CB rugby as bokke rugby, om goeie redes. BB het sleg begin teen Sharks en eerste helfte teen Ctahs, maar tweede helfte gee hoop. Hul moet net daarop voortbou.
Wonder wat is die kans dat van die opgemorsde bokke van die afgelope boktoer vrygestel gaan word …. en hoe lank dit gaan vat om Muir en Gold se gemors uit hul sisteem te kry.
Moet hul na ‘n rugby-rehabilisering sentrum stuur: kamp goordraad of so iets ?
what a beautifull OLE OLE OLE OLEEEEEEEEEEEE, fark them man PE Rocks
Users Online
Total 135 users including 0 member, 135 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,870,394 Page Impressions
_