Sharks (31) 43 / Cheetahs (17) 34 (Final Score)
The Sharks hosted the Free State Cheetahs at Mr Price Kings Park, Durban at 15:00 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
The Sharks raced to their 4 try bonus point, took just outside 20 minutes to achieve it, then scored some more and it looked like quite a rout…
… But the Cheetahs were not done yet and clawed their way back with some great tries of their own, eventually losing by only 9 points.
Scorers:
Sharks: 3 Conversions & 4 Penalties Frederic Michalak, 1 Try Mark Richards, 1 Try Louis Ludik, 2 Tries Jacques Botes, 1 Try Sibusiso Sithole
Cheetahs: 2 Penalties & 4 Conversions Sias Ebersohn, 1 Try Riaan Smit, 1 Try Boom Prinsloo, 1 Try WP Nel, 1 Try Corné Uys
Teams:
Sharks: 15 Louis Ludik, 14 Mark Richards, 13 Stefan Terblanche, 12 Meyer Bosman, 11 Sibusiso Sithole, 10 Frederic Michalak, 9 Ross Cronje, 8 Keegan Daniel (captain), 7 Marcell Coetzee, 6 Jacques Botes, 5 Ross Skeate, 4 Anton Bresler, 3 Wiehahn Herbst, 2 Craig Burden, 1 Dale Chadwick.
Replacements: 16 Kyle Cooper, 17 Eugene van Staden, 18 Jan Andre Marais, 19 Francois Kleinhans, 20 Jacobus Reinach, 21 Jacques-Louis Potgieter, 22 Gouws Prinsloo.
Free State Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Riaan Smit, 13 Corné Uys, 12 Andries Strauss (captain), 11 Rayno Benjamin, 10 Sias Ebersohn, 9 Tewis de Bruyn, 8 Boom Prinsloo, 7 Pieter Labuschagne, 6 Johan Wessels, 5 Waltie Vermeulen, 4 Francois Uys, 3 WP Nel, 2 PW van Vuuren, 1 Marcel van der Merwe.
Replacements: 16 Michael van Vuuren, 17 Trevor Nyakane, 18 Izak van der Westhuizen, 19 Pieter Myburgh, 20 Piet van Zyl, 21 Philip Snyman, 22 Philip Burger.
Referee: Jason Jaftha
Julle het dalk die vraag beantwoord hier, maar hoekom het die Sharks vir Kakkerlak in Frankryk gaan haal, as hul dan die beste losskakel in die wêreld het, dit is nou volgens hul ondersteuners ?
1 Converted try to the Staat and my Bru will be singing
@ bdb:
oppas jy gaan n dronkgat genoem word
91@ bdb:
Die Tjarks het uit scrummies gehardloop met beserings in die Super Rugby reeks… en die Froggie kan mos scrummie ook speel
Tryyyyyyyyyyyy Corné Uys… for the Staat… difficult conversion to come
Smallies, wat gan an my broer? Lyk my jy wil alles traai regbliksem vandag. Jy weet mos daai trick werkie?
Vertel my liewers van daai warmwaterbronne da by jou wat so mooi is?
En da drukkie Staat nog een!!!!
Wat is die belangrikste deel van ‘n Ctah se toksak as hul in Durbs gaan speel ?
Antwoord: sy pen waarmee hy sy Sharks kontrak gaan teken.
Sharks 40 / 31
Great conversion , game on
12 minutes to go…. 9 points in it
Sias skop en speel goed, toekomstige bok, verseker.
Die Staat se replacement scrummie is heelwat beter as Matewis en Meraai de Bruin
Penalty Staat… very kickable… go for posts, Chinas…
Sharks 40 / 34
Nog een goeie move deur daardie reserwe skrummie van die Ctahs, dan is hy in Durbs volgende jaar.
Hierdie ref het die regte klein mannetjie sindroom, raas skree die hele lot
5 min left…. Sharks scrum
Penalty Sharks…. very kickable… about 32m out
… en net toe ek van die mickey begin hou het, toe blaas hy daardie een.
Sharks 43 / 34
My bru margin restored nicely
Long penalty advantage to the Staat…. Penalty… easy one, they go for posts
Missed… eishhhhhhhh
My Bru margin spot on!
… en dit is hoekom jy MS eerste neerskryf vir die WB. Hy mis ook sy skoppe, soos vandag, maar nie daardie ‘sitters’ nie. Case closed.
Final Score: Sharks 43 / 34 Free State Cheetahs
moenie dink ek sal hulle geluk wens nie ek is te veel van n hond vir dit.
Sorry smallies en geluk aan die Sharks manne. Ek hoop ek hoor nooit weer van die pipsqueek reffie nie, hy het my erg geiriteer
@ bdb:
jy sal dat die tjarks in hulle bonnystein verstik ou
vuilgat kan nogal lekker klets
Nouja… die voorwedstryde is verby….
Goooooooo Bullsssssssssss!
Geluk aan die Sharks, het die grondslag gelê in die eerste 20. As Ctahs kan speel soos 1ste helfte teen Bulle en 2de helfte teen Sharks, is daar hoop.
Users Online
Total 27 users including 0 member, 27 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,864,511 Page Impressions
_