WP (21) 35 / Blue Bulls (7) 7 (Final Score)
DHL Western Province hosted the Vodacom Blue Bulls at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
DHL Western Province was full value for their fans, scoring the vital bonus point try and keeping their defence nearly impecable, making it almost impossible for the Blue Bulls to score.
Well done DHL Western Province, back to the drawing board, Vodacom Blue Bulls!
Scorers:
WP: 3 Penalties & 3 Conversions Demetri Catrakilis, 1 Try Tiaan Liebenberg, 1 Try Danie Poolman, 1 Try Nick Koster, 1 Try Dewaldt Duvenage
Blue Bulls: 1 Conversion Francois Brummer, 1 Try Stefan Watermeyer
Teams:
Western Province: 15 Conrad Jantjes, 14 Danie Poolman, 13 Johann Sadie, 12 Tim Whitehead, 11 JJ Engelbrecht, 10 Demetri Catrakilis, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Nick Koster, 7 Siya Kolisi, 6 Rohan Kitshoff, 5 De Kock Steenkamp, 4 Hilton Lobberts, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg (captain), 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 Frans Malherbe, 18 Adriaan Fondse, 19 Nick Fenton-Wells, 20 Nic Groom, 21 Berton Klaasen, 22 Marcel Brache.
Blue Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 Stephan Dippenaar, 12 Stefan Watermeyer, 11 Gerhard van den Heever, 10 Francois Brummer, 9 Dustin Jinka, 8 Gerrit-Jan van Velze, 7 Dewald Potgieter, 6 Derick Kuün, 5 Juandré Kruger, 4 Fudge Mabeta, 3 Rossouw de Klerk, 2 Gary Botha (captain), 1 Corné Fourie.
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Frik Kirsten, 18 Warwick Tecklenburg, 19 CJ Stander, 20 Lohan Jacobs, 21 Marnitz Boshoff, 22 Francois Venter.
Referee: Craig Joubert
Bulls can just not get close….
Of ons is slordig maar ons word gestraf like hell
Ek sien die Leeus se verdediging is alweer lekker los, 36 all teen die Leopards
Die Bulle kry drie van die bestes vandag op Nuweland, al drie spanne het pak gekry. En hierdie jong span verskoning is belaglik, al die spanne mis bokke en is jonk. Dalk is Bulle se probleem dat hul dalk te veel inkopies doen, dit is juis die WP aankopies wat kop verloor het vandag en seker ou skoolgevegte nog wil veg op Nuweland, in plaas van die wedstryd wen.
120@ superBul:
Weetie waarvan jy praat nie, het nog altyd gesê die Griek is goed.
Moet jy altyd hap-hap na my?
ek dink janjies het so pas sy recktum geskeer
Try Duvenage…
Ek like hierdie Kolise mannetjie, hy het SBW sien offload en nou doen hy dit net so goed.
114: hehehe, joune is baie beter !
WP 35 / 7
109: ja, verseker, hul continue om agter die pale te staan.
Luiperds en Pumas kan nie wag om punte teen bulletjies te vat nie.
@ biltongbek:
en hy is groter hy is n groot talent
Ek sien die Noord v suid rivalry het vandag weer lewe gekry. WP celebrate asof hulle die final speel. Maar ons weet mos hoe subdued hulle is in uitspeel wedstryde, goeie wen hierdie nogtans vir die WP
Hehe bdb, daai WP inkopies is eintlik dubbelgangers en alles deel van Rassie se masterplan.
Hoes daai vi ‘n lekker conspiracy theory?
@ smallies72:
Ja, hy lyk na n’ atletiese runner, hoop net hy word goed na gekyk, as Juan smith aftree het ons iemand wat in sy mold nodig wat kan perform.
1 Minute left… big win this for WP
Nooit GBS jy voel tog seker nie bedreig deur wat ek se nie eish man ek is maar net n ou jobless outjie hier in die Noorde wat niks weet. Ja jy het gese hy is goed maar nooit gesien jy wil hom koop nie, soos met Bom Samaai
Final Score: DHL WP 35 / 7 Vodacom Blue Bulls
Sorry Bulle maar dit was teleurstellend.
Great GEES in WP side , now they must learn like the GREAT All Blacks to have it when it matters.
Anyway i think we are back to earth , Bulls must start all over with their building, today the foundation was lifted.
CONGRATS WP
Loftus is senter-siberië … 🙂
Lions 53-36
137@ superBul:
Jy nou sarkasties ook?
mooiso wiepieeeee!!! dalk sal ek nou weer begin rugby kyk?
134: feite, alles feite. Toe die eindfluitjie blaas, het de Klerk, Kruger, Jinka, Visser en Dippenaar ook in die lug gespring van blydskap om uiteindelik die Bulle te wen … ek en jy sien reg deur Rassie (nr.2) se planne.
Ai manne… dit was nou ‘n slegte dag van rugby vir my….
Bokke in hulle moer in, Bulletjies in hulle moerre in…. hoop nie my vrou is ook vir my de moerre in nie.
@ bdb:
Ek het gedink hulle het hulle goed ingehou!
Geluk aan die WP, ons in al drie wedstryde goed pakslae gegee. Ons sal weereens sien of jul dit kan doen wanneer dit werklik saakmaak.
Op hierdie stadium lyk die Leeus, Sharks en die WP die spanne vir 1-3, met Ctahs en Bulle wat sal veg vir nommer 4. Maar dit is nog vroeg, dalk is daar ander spanne wat gaan veg vir nr.4
Bulle het 2 keer goed gelyk: toe hul opgedraf het, en toe hul afgedraf het … daar is hoop.
@ grootblousmile:
Ons het darem voor die tyd geweet die bokke is in hulle kanon in. dit was nie veel van n’ surprise nie.
@ grootblousmile:
O flok GBS was die Rugby vir jou ook een te veel. Gaan jy my jaag of loop soos KP, Ross…. :GRIN:
Kom nou ou
Users Online
Total 75 users including 0 member, 75 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,859,398 Page Impressions
_