WP (21) 35 / Blue Bulls (7) 7 (Final Score)
DHL Western Province hosted the Vodacom Blue Bulls at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
DHL Western Province was full value for their fans, scoring the vital bonus point try and keeping their defence nearly impecable, making it almost impossible for the Blue Bulls to score.
Well done DHL Western Province, back to the drawing board, Vodacom Blue Bulls!
Scorers:
WP: 3 Penalties & 3 Conversions Demetri Catrakilis, 1 Try Tiaan Liebenberg, 1 Try Danie Poolman, 1 Try Nick Koster, 1 Try Dewaldt Duvenage
Blue Bulls: 1 Conversion Francois Brummer, 1 Try Stefan Watermeyer
Teams:
Western Province: 15 Conrad Jantjes, 14 Danie Poolman, 13 Johann Sadie, 12 Tim Whitehead, 11 JJ Engelbrecht, 10 Demetri Catrakilis, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Nick Koster, 7 Siya Kolisi, 6 Rohan Kitshoff, 5 De Kock Steenkamp, 4 Hilton Lobberts, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg (captain), 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 Frans Malherbe, 18 Adriaan Fondse, 19 Nick Fenton-Wells, 20 Nic Groom, 21 Berton Klaasen, 22 Marcel Brache.
Blue Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 Stephan Dippenaar, 12 Stefan Watermeyer, 11 Gerhard van den Heever, 10 Francois Brummer, 9 Dustin Jinka, 8 Gerrit-Jan van Velze, 7 Dewald Potgieter, 6 Derick Kuün, 5 Juandré Kruger, 4 Fudge Mabeta, 3 Rossouw de Klerk, 2 Gary Botha (captain), 1 Corné Fourie.
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Frik Kirsten, 18 Warwick Tecklenburg, 19 CJ Stander, 20 Lohan Jacobs, 21 Marnitz Boshoff, 22 Francois Venter.
Referee: Craig Joubert
Daai Bulle skrum word terugestoot in 5de rat. En dit teen die die gestreepte light five…
Wynie… what a character, hehe!!
WP 21 / 7
ou wynie jy is maar een van n soort jy en helgard
We’ll as die Currie beker hierdie seisoen gaan aanhou met hierdie tipe spel gaan ek dit wragtig geniet, 75% van al die balle gaan hand toe en nie voete toe nie.
Die game van gister met die twee swakker provinsies het teen net so hoe spoed geloop en goeie intensiteit. Dit wil my voorkom daar is n’ heel nuwe generasie van spelers wat wil hardloop
Lemoenetyd
Daardie laaste doellose skop sê ALLES van die Bulle se flou poging in die eerste helfte.
14 punte agter… eishhhh
@ biltongbek:
Net die Bulle het nie die script gelees nie, skop heeltemal te veel.
@ biltongbek:
dis nogal n goeie stelling wat jy daar maak hoor
52/61: julle is daarom ‘n klomp whiners.
67@ bdb:
BiDiBiDi, wat dink jy van Francois Brommer?
Ek dink hy is swak, swak opsies en swak algemene spel
@ grootblousmile:
vir watter rede onder die son het julle van jlp afstand gedoen nee rerig nou sit hy en koud kry terwyl n padda vreeter sy plek vat
@ superBul:
Gee hulle kans hulle het laasweek ook stadig begin
*65 Gee Biltong, let’s hope so…
@ superBul:
Gee die manne n’ kans hulle het laasweek ook stadig begin
72: skop nie te sleg nie, maar te stadig. Ons het in MS reeds ‘n goeie skoppende losskakel, ons kort nou een wat meer hardlopend is, maar ongelukkig sien ek niemand in Loftusland op hierdie stadium wat dit kan doen nie. Ek sal Visser daar probeer, terwyl die CB nou proewe is vir die S15. Wonder of Visser kan goed pale toe skop ?
2nd Half on!
71 Hehe, bdb!
Ek probeer nou vir die derde keer, hierdie blerrie blackberry flok my rond
Superbul gee hulle n’ kans hulle het laasweek ook stadig begin
Oupa Aikona still tries hard…
80@ biltongbek:
Nou het hy al 3 keer behoorlik deurgekom ook…
As ek Pine is, sou ek sê halftyd: dit is ‘n wegwedstryd, niks om te verloor nie, kom ons gee die bal lug en geniet dit, en wie weet, dalk volg ‘n goeie resultate. En, net toe ek dit sê, skop Visser die bal weg ….. eish.
Sien Craig speel vir WP, sy handling maar swak :LOL:
WP nr.7 het gedink hy hardloop in een van sy spelers vas (Craig), kan hom nie kwalik neem nie. 😉
Lions 29-15
Kom nou Bulletjies, man!
@ bdb:
stem saam hierdie is nes die Bokke se games oorkant maar net trails
superBul wrote:
moet se die Bulls se twee Sadie en JJ speel hulself in die span in :LOL:
Craig praat meer as wat PdeV in n jaar met sy span praat, goeie coach?
Users Online
Total 23 users including 0 member, 23 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,864,348 Page Impressions
_