WP (21) 35 / Blue Bulls (7) 7 (Final Score)
DHL Western Province hosted the Vodacom Blue Bulls at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
DHL Western Province was full value for their fans, scoring the vital bonus point try and keeping their defence nearly impecable, making it almost impossible for the Blue Bulls to score.
Well done DHL Western Province, back to the drawing board, Vodacom Blue Bulls!
Scorers:
WP: 3 Penalties & 3 Conversions Demetri Catrakilis, 1 Try Tiaan Liebenberg, 1 Try Danie Poolman, 1 Try Nick Koster, 1 Try Dewaldt Duvenage
Blue Bulls: 1 Conversion Francois Brummer, 1 Try Stefan Watermeyer
Teams:
Western Province: 15 Conrad Jantjes, 14 Danie Poolman, 13 Johann Sadie, 12 Tim Whitehead, 11 JJ Engelbrecht, 10 Demetri Catrakilis, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Nick Koster, 7 Siya Kolisi, 6 Rohan Kitshoff, 5 De Kock Steenkamp, 4 Hilton Lobberts, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg (captain), 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 Frans Malherbe, 18 Adriaan Fondse, 19 Nick Fenton-Wells, 20 Nic Groom, 21 Berton Klaasen, 22 Marcel Brache.
Blue Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 Stephan Dippenaar, 12 Stefan Watermeyer, 11 Gerhard van den Heever, 10 Francois Brummer, 9 Dustin Jinka, 8 Gerrit-Jan van Velze, 7 Dewald Potgieter, 6 Derick Kuün, 5 Juandré Kruger, 4 Fudge Mabeta, 3 Rossouw de Klerk, 2 Gary Botha (captain), 1 Corné Fourie.
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Frik Kirsten, 18 Warwick Tecklenburg, 19 CJ Stander, 20 Lohan Jacobs, 21 Marnitz Boshoff, 22 Francois Venter.
Referee: Craig Joubert
Try to Danie Poolman
Province B giving Province C carrots at the moment…..
WP 15 / 0
19-10 vir Leeus.
Lions 19-10
Penalty to the Bulls… first opportunity for them at posts
Thanks ouens
die wp lyk goed hoor
Far missed left by Brommer
die bulle lyk amper so goed soos die vrystaat netnou ne
Sal nie die Bulle afskryf nie. Ons almal weet wat laasweek gebeur het, en wat amper vroeer in Dbn gebeur het.
Al die goed wat Stephan laasweek gedoen het met die skop ongedaan gemaak. Skoppe werk nie manne hol met bol
38@ smallies72:
Ja, swaer
Penalty WP and the greek lines it up again… over
WP 18 / ZIP
Sien ou Craig probeer opmaak vir die S14 finaal van 2010. Wel, dit gaan nie help nie, die 10 jaar leë trofeekas duur voort.
Kan sweer daar was twee ouens voor die ontvanger met die afskop, maar hier lyk my is weer twee stelle reels
Ek like die Griek. Rate hom al van Varsity cup af. Hy kry die lyn lekker aan die gang en skop mooi. PG kan gaan kak en daai overrated Cronje.
@ grootblousmile:
swaer ek weet hoe dit voel,en nick die griek skop goed
Die Griek is goed… moes hom lankal gebruik het
Bulle was in die game toe hul opgedraf het, daarna glad nie. WP lyk lus om te speel, Bulle nie.
Almost a Bulls try… good scramble defence by WP
If that wasn’t a forward pass by fudge then I can’t play guitar. Come on ouens, someone start complaining about Joubert please….
@ superBul:
julle twee aanwinste maak die lewe moeilik vir julle
Tryyyyyyyy Stefan Watermeyer??
TMO
daai is n drie
MUST be a try!
Awarded!
Heeeeeeee haaaaa
WP 18 / 7
Is dit die begin vannie comeback?
Van Velse is ‘n goeie seun, skoonma se droom, maar hoekom hom bo CJ Stander speel ?
Penalty against Dewald Potgieter, very kickable
Users Online
Total 8 users including 0 member, 8 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,864,152 Page Impressions
_