- Team: 15 Cory Jane, 14 Andre Taylor, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Hosea Gear, 10 Aaron Cruden, 9 Chris Eaton, 8 Victor Vito (C), 7 Jack Lam, 6 Faifili Levave, 5 James Broadhurst, 4 Jeremy Thrush, 3 Neemia Tialata, 2 Dane Coles, 1 John Schwalger.
- Replacements: 16 Andrew Hore, 17 Jacob Ellison, 18 Bryn Evans, 19 Mark Reddish, 20 Piri Weepu, 21 Jayden Hayward, 22 Julian Savea.
|
- Team: 15 Cameron Shepherd, 14 Nick Cummins, 13 Patrick Dellit, 12 Rory Sidey, 11 David Smith, 10 James Stannard, 9 Mark Swanepoel, 8 Ben McCalman, 7 David Pocock, 6 Matthew Hodgson, 5 Nathan Sharpe (C), 4 Sam Wykes, 3 Timothy Fairbrother, 2 Nathan Charles, 1 Kieran Longbottom.
- Replacements: 16 Ben Whittaker, 17 Matt Dunning, 18 Tom Hockings, 19 Richard Brown, 20 Chris Cottee, 21 Mitch Inman, 22 Alifeleti (Alfi) Mafi.
|
Ietsie vir julle om oor te giggel:
16 Maniere om te weet jy is kommin:
1 Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend.
2 Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders.
3 Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde.
4 Jy dink chicks wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie.
5 Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet.
6 Jy dink Dom Perignon is ‘n Mafia baas.
7 Jou vrou se hare het al vasgesit in die ceiling fan.
8 Jy dink Johnny Walker het die comrades gewen.
9 Jy het al ‘n vuurhoutjie gestrike in jou huis en net die wiele het oorgebly na die ontploffing.
10 Jy kan nie met jou sweetheart trou nie omdat die wet dit verbied.
11 Jou toilet papier het bladsy nommers.
12 Jy het een volledige stel koppies en almal sê Wimpy
13 Die grootste dorp wat jy al in was, was Boys Town .
14 Jou werkende TV sit Bo op jou gebreekte TV.
.
15 Jy vertel vir almal jy bly in Johannesburg maar dis eintlik Brakpan, Boksburg, Kempton, Benoni.
16 Jou bure dink jy is ‘n speurder want die polisie bring jou altyd huis toe
@ Scrumdown:
Oi what is that supposed to mean? 🙂
Many a woman knows quite a lot about rugby hahahahaha
ons kyk dit ook al van kleins af hoor
tripples @ 61
bwaaahahaha, ek like ‘it … ve’al #15!! 😉
@ Ashley:
hehehe ja, wie ken ons wat in Brakpan bly nou weer? 🙂
Check bietjie hier, Tripples het die ene vir my aangestuur:
trips @ 64
nee gits, trips, ek weet nie ….. sê jy bietjie vir my? 🙂
Ma sê vir haar seuntjie wat nie sy pampoen wil eet nie:
“Wag maar, vannag kom die duiwel jou haal!”
Daardie nag begin dit vreeslik reën. Die donderweer dreun en
Weerligstrale klief deur die lug.
Ma raak bekommerd en wil by haar seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.
Tot haar verbasing is hy nie in sy kamer nie. Sy kry hom voor ‘n oop
Yskasdeur besig om pampoen te eet.
Kort-kort prewel hy:
“So ‘n fotten moelse lawaai en dit oor ‘n Klein bietjie pampoen, blikthim!”
@ KWAGGA ROBERTSE:
Bwaaaaaaahahahahahaha
gbs @ 65
bwaahahahaha 😆
daai was nou funny!!!
67@ KWAGGA ROBERTSE:
Hehehe
‘n Terroris stap by ‘n petshop in.
Hy sit ‘n bom op die toonbank neer en skree: ” Julle het 60 sekondes om hier uit te kom!!!”
‘n Skilpad skree uit die agterkant van die winkel: “Jis jy ‘s ‘n d00s!”
and finally our Aussie mates:
In 1872 the Australians invented the condom, using a sheeps bladder.
However in 1873 the English somewhat refined the idea by taking the bladder out of the sheep first.
Mirrag dames en Grootste bloustes!!
71@ KWAGGA ROBERTSE:
72@ KWAGGA ROBERTSE:
Hieeeeeee, hahahaha
73@ KWAGGA ROBERTSE:
Mirrag vrind!
Hey hier val nou weer n klomp goed oppie tafel.
Later ou GB.
kwagga @ 72
😆
#73
and a good afternoon to you too
60: asblik, jy weet mos hoe dit gaan, sekere ouens is ‘slagoffers van apartheid’, ander weer ‘slagoffers van loftus’, hulle kan dit nie help nie ! 😀
62@ Tripples:
Don’t think the Lions management think ANYONE knows about Rugby except them!
72@ KWAGGA ROBERTSE:
And in 1633 the Irish invented the WC, and 25 years later the English improved it by putting a hole in the top.
Hmmm what a conundrum! I was soooo lus for a lekker lamb chop on the coals, but now I will have a freezer full of Blou Bul steaks! Damn those steaks are big, tough and tasty, but it can’t beat a skaap tjoppie!!
Maybe I can palm them Blou Bul steaks off to loskoppie, and Smallies?
Go Cheeetahs! Gooi Mielies!
TJIETAAAAAAAAAAAAAAAAAS!!
Naand manne, was baie lank laas hier gewees……
@ Cheetah4eva:
Maar julle braai al en het nog nie eers die arme vleis gevang nie……. Die bulle kom vir julle 🙂
80@ Cheetah4eva:
Siende dat jy lus is vir ‘n tjoppie… pasop net dat julle nie af-tjop nie!
81@ Durban Bulle:
Dis heeltemal onaanvaarbaar dat jy so lanklaas hier was, demmit!
@ grootblousmile:
Jammer, net so besig gewees met werk…hoop dit gaan goed aan daai kant?
84@ Durban Bulle:
Ja, dit gaan goed.
Was self maar besig.
Wat gaan ons Bulle doen Saterdag?
@ Durban Bulle:
dis nog van 2005 se steaks daar was vrek baie
86@ smallies72:
Ek dog jy wil kom Bul-mielies eet…. jy het dan so gesê!
@ grootblousmile:
grapgat ek het gese soos n mielie jy weet ry vir ry,eers die fat three dan die light five dan vir mullet ens ens ens
88@ smallies72:
Flok, jy wil sommer elke ou se mielie kom eet… eishhhh
Game Thread scheduled for tomorrow’s match between the Hurricanes and the Force, it will be up at 07:00 in the morning, game starts at 09:35.
Users Online
Total 16 users including 0 member, 16 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,135 Page Impressions
_