Sharks (6) 23 / Bulls (23) 32 (Final Score)
The Sharks hosted the Vodacom Bulls at Mr Price Kings Park, Durban at 19:10 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
The Bulls controlled the first half and to a large extent bullied the Sharks, only for the Sharks to show a huge amount of guts in the second half to try and claw the deficit back.
In the end, the Bulls won by 9 points, denying the Sharks any Log points, whilst earning 4 Log points.
Scorers:
Sharks: 3 Penalties & 2 Conversions Patrick Lambie, 1 Try Bismarck du Plessis, 1 Try Adi Jacobs
Bulls: 5 Penalties & 2 Conversions & 1 Drop Goal Morné Steyn, 1 Try Francois Hougaard, 1 Try Bakkies Botha
**************************
Teams:
Sharks: 15 Louis Ludik, 14 Odwa Ndungane, 13 Stefan Terblanche (captain), 12 Meyer Bosman, 11 JP Pietersen, 10 Patrick Lambie, 9 Charl McLeod, 8 Willem Alberts, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Alistair Hargreaves, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Craig Burden, 17 Eugene van Staden, 18 Gerhard Mostert, 19 Marcell Coetzee, 20 Conrad Hoffmann, 21 Adrian Jacobs, 22 Lwazi Mvovo.
Bulls: 15 Gerhard van den Heever, 14 Bjorn Basson, 13 Jaco Pretorius, 12 Wynand Olivier, 11 Francois Hougaard, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Danie Rossouw, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Gary Botha, 17 Rossouw de Klerk, 18 Flip van der Merwe, 19 Dewald Potgieter, 20 Derick Kuün, 21 Francois Brummer, 22 Stephan Dippenaar.
Referee: Bryce Lawrence New Zealand)
Assistant referees: Mark Lawrence (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Johann Meuwesen (South Africa)
Final Score: Bulls 32 / 23 Sharks
Groot groot wen vir die Bulle. Hul moes op 40 gewees het na die naweek, en hulle is. We keep dreaming !
Bulls earn 4 Log points to none, step one of 5 completed…
Well done Bullies! One down, four to go!
Both teams played well, it was hard and good rugby
Sal met Shadow volhard op heelagter, net jammer hy kon nie daardie drie kry nie.
Morné Steyn getting Man of the Match
Bulls now only 3 Log Points behind the Sharks and 4 behind the Highlanders
123: met hierdie wen is hul terug in die wedloop. 3 op Loftus en dan die grote op Nuweland.
Bulls definately upping the ante, there is clearly more heart and passion coming through
Nouja, nou wag die Cheetahs vir ons…. word nie makliker nie, demmit
Hoop die Lions kan die Landers klop ? …. naaaaaaaaaa !
Vraag is nou net, wat het hierdie wedstryd uit die Bulle gehaal, en Staat het maklike een gehad teen die Rebels.
Ek en Handbriekie is spesiaal genooi as gaste na Loftus 200 se Losie vir Saterdag…. gaan lekker wees
Lyk darem of FDP ok is, goed so.
Jis Telkom se flokken lynne was weer af vandag, wat n dag. Vanmore my dogter gaan help trek
132@ bdb:
Mens kan NIKS van die Lions hoop om te verwag nie, niks!
Bulls sal dit self moet doen, 4 wênne in ‘n ry, met ten minste 2 bonuspunte vir drieë… dis wat nodig gaan wees.
Daai laaste strafskop teen FduP was belaglik, sulke dinges kan gerus uit rugby gelos word, ek het Lambie wat skitternt geskop het sleg verwens want daai punte sou onverdiend gewees het.
135@ superBul:
Ek dog jy drink toe maar die senuwees weg….. hehehe
Ek weet julle gaan nou verdwyn en ek het so sleg uit gemis om nie hier te kon chat nie, flippen Telkom.
Vrystaat was briljant en hul maak my bang
Bulle het heelwat momentum ingeboet toe Ralepelle vervang was.
135: my vriend, geluk met jou span !
136: ja, en volgende week speel Sharks teen Tahs, en as die Tahs daar wen, kan ons verby die Sharks gaan, maar ons moet eers die Ctahs klop, wat baie moeilik gaan wees.
Weet een van julle wat het teen Fiji gebeur met die Blitsbokke?
@ grootblousmile:
Nee nie n druppel gedrink nie, gaan ook nie nou nie, maar het lekker voor die sitkamer TV saam Dalien rugby gekyk.
Gerhard het my aan die skree gekry , net jammer vir sy speed wobble.
140@ bdb:
Wel, ons gaan nader trek teen of die Sharks of die Waratahs, as ons wen teen die Staat….
SOUTH AFRICA 7 – 12 FIJI
139: en Danie, die twee was skitterend. Maar op die langtermyn is dit hoe jy vars bene behou. Hoe het Shadow gedoen op heelagter ?
144@ superBul:
Oi… ag nouja
31 12:42 AUSTRALIA 0 – 0 SOUTH AFRICA 1/4 final Cup
142: hy moes voluit vir die hoek gegaan het, en dan vir Ndgane gestep het na binne, indien nodig. Toe hy te lank voor die tyd begin stop, het die verdediging van agter hom gevang. Maar die jongman sal leer.
@ bdb:
Dink Shadow was goed maar het glad nie baie balle op hom geskop nie , kan bykans nie onthou van veel nie. Dink hulle was baie bewus van teenaanvalle en het bal nie baie up en under geskop nie. Hoe dink jy GBS?
149@ superBul:
Shadow was goed, goed genoeg.
Die Bulls se voorspelers was MONSTERS!!
Users Online
Total 102 users including 0 member, 102 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,184 Page Impressions
_