Sharks (6) 23 / Bulls (23) 32 (Final Score)

The Sharks hosted the Vodacom Bulls at Mr Price Kings Park, Durban at 19:10 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

The Bulls controlled the first half and to a large extent bullied the Sharks, only for the Sharks to show a huge amount of guts in the second half to try and claw the deficit back.

In the end, the Bulls won by 9 points, denying the Sharks any Log points, whilst earning 4 Log points.

Scorers:

Sharks: 3 Penalties & 2 Conversions Patrick Lambie, 1 Try Bismarck du Plessis, 1 Try Adi Jacobs

Bulls: 5 Penalties & 2 Conversions & 1 Drop Goal Morné Steyn, 1 Try Francois Hougaard, 1 Try Bakkies Botha

**************************

Teams:

Sharks: 15 Louis Ludik, 14 Odwa Ndungane, 13 Stefan Terblanche (captain), 12 Meyer Bosman, 11 JP Pietersen, 10 Patrick Lambie, 9 Charl McLeod, 8 Willem Alberts, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Alistair Hargreaves, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1  Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Craig Burden, 17 Eugene van Staden, 18 Gerhard Mostert, 19 Marcell Coetzee, 20 Conrad Hoffmann, 21 Adrian Jacobs, 22 Lwazi Mvovo.

Bulls: 15 Gerhard van den Heever, 14 Bjorn Basson, 13 Jaco Pretorius, 12 Wynand Olivier, 11 Francois Hougaard, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Danie Rossouw, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Gary Botha, 17 Rossouw de Klerk, 18 Flip van der Merwe, 19 Dewald Potgieter, 20 Derick Kuün, 21 Francois Brummer, 22 Stephan Dippenaar.

Referee: Bryce Lawrence New Zealand)
Assistant referees: Mark Lawrence (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Johann Meuwesen (South Africa)

171 Responses to Super Rugby: Sharks vs Bulls – Game Thread

  • 151

    @ superBul:
    149
    het hy nie oor sy eie voete geval nie? Maar ek moet se ek dog niks sou hom keer nie, hy het gegly dink ek…..

  • 152

    Soos gedink het, was die ‘setbacks’ ‘n wenner gewees: Danie het Deysel en Alberts in toom gehou, en Shadow het goed gedoen op heelagter. Ludeke moet met Danie op flank begin, en vir Dewald en Spies roteer.

  • 153

    Daai Dean Greyling was rof en onbeskof…. hy word al beter.

    Chiliboy was blerrie goed, beter as Gary Botha

    Bakkies en Victor was weer lus om te speel

    Ou Pakslae is steeds ‘n yster

    Steggies het sy man mooi gestaan en was die keer versigtig vir strafskoppe

    Selfs ou Spies was baie meer solid as gewoonweg

  • 154

    Dean Greyling is lekker op vorm, nee kyk ons hele voor ry was briljant vandag. Amper skryf Werner vir FduP af, was kwaai geworried toe ek sien hoe sy knieg gebuig het.

  • 155

    In die Sharks is Bissie steeds ‘n blerrie yster

    Deysel en Alberts hettie geweet wat tref hulle nie

  • 156

    151: julle manne met die PVR’s moet bietjie vir ons gaan kyk, want ek het ook gedink dit gaan ‘n drie wees.

  • 157

    Jis maar die Vrystaat kook lately, en die donners like Loftus waneer Loftus rof is. Daai gaan n moordende game wees.
    Naka is nou nie meer n clown nie , respek en bietjie humble pie vir sommige anti Naka manne.

  • 158

    Manne, ek groet.. lekker aand vir julle.

    More is effe rof, ek slaap so tot 11:00 en in die middag MOET ons gaan uiteet, Handbriekie verjaar Dinsdag….

    Hehehe

  • 159

    Die Sharks se doodsteek is hul senters, met beter senters sal hulle veel beter vaar.

  • 160

    Die laaste 3 dae hier was ook wild, wilder as die wiltuin.
    My dogter het Dinsdag haar hand gebreek en ek vind eers Vrydag uit sy het nog nie x strale laat neem en gips op nie.

    So na Donderdag in Tzaneen was dit Vrydag Phalaborwa en vandag het sy van n woonstel getrek na n huis en raai wie moes help, was eers 4 uur vanmiddag weer tuis net om te sien die Internet is af.

    Nou gaan ek ook maar doeks, nag manne.

  • 161

    158/160: lekker slaap, droom solank verder, ons leef nog ‘n week.

  • 162

    Nou wat het ons gelees die afgelope paar weke ?

    1. jy moet ‘n plan b hê as plan a nie werk nie.

    2. die span met die hart en passie gaan wen op die dag.

    3. jou losskakel moet eers kan skop voor hy allerhande ander fancy dinge begin aanvang, veral wanneer dit saak maak (BMT).

    Die reeks word al spannender.

    Nou die blou.

  • 163

    162: gelees = geleer

  • 164

    Strauss is still the form hooker in SA and should be going to the WC ahead of Bismark and Chilliboy.
    I thought that this was Chilliboy’s best game ever and that Bismark was a little underwhelming.

  • 165

    @ Loosehead:
    Ek dink biter min van ons kyk rugby sonder vooroordele. Ralepele speel n harde onder die kombers vaste game, selde sal jy hom sien los rondhol, maar hierdie naweek kry hy weer sy kans om die ongelowige Thomasse teen die nuwe kroon prins Strauss verkeerd te bewys, sal like as hy weer in die opdraf 15 is. Maar die rotasie beleid gaan hom dalk op sien kom na halftyd.

  • 166

    @ superBul:
    It will be Gary Botha’s chance to start this week.
    VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!

  • 167

    164@ Loosehead:
    Strauss is good, no doubt, but Bismarck was the best Sharks forward on the day and would still be my first choice for the Bokke, after that Adriaan Strauss, then Tiaan Liebenberg and then Chiliboy.

    SuperBees is right, Chiliboy was really industrious and very good yesterday.

    It’s going to be a humdinger on Saturday between the Bulls and Cheetahs!

    Coenie Oosthuizen impressed me on Saturday, so too Dean Greyling.

    The Sharks will have to have some real introspection, their forwards were blown off the park in the first half on Saturday, and their midfield was a disaster.

    Some interesting battles coming up on the coming weekend between Bulls combinations and Cheetahs combinations.

  • 168

    Halo Rugby-talk mense.

    Ek was baie lank terug op die site. Net te besig gewees en nie altyd naby n internet pc nie.

    hoop almal doen nog goed.

    En mooi Bulle, het geweet jul kan die Biz doen teen die Sharkies.

  • 169

    Ah well….bloody sky tv said they would show it, then didn’t so I have only checked in now…I see we lost….Que sera sera…. Well done Bulls fans, I hope it was a decent game. Sharks better get their arses into gear if they want to make the playoffs.

  • 170

    Bulls now just 3 Log Points away from 2 teams (Sharks & Highlanders) and 5 Log points away from the Waratahs.

    So, it’s basically ONE game which seperates sides No 5 to 8…..

    Bulls need to overhaul these 3 sides… and maybe ONE more if the Crusaders lose to the Reds this weekend.

    Ideal situation for the coming weekend: Bulls bag 5 Log points, Sharks win without 4 tries and denies the Waratahs any Log points… and Saders lose without a bonus point to the Reds. Oh, and to top it off, Landers to have a shocker against the Lions…. hehehe

  • 171

    @ grootblousmile:
    What i like is the fact that there is a lot the Bulls can do for them-self. Then there is also games between Sharks -Waratahs, Cheetahs vs Sharks, Waratahs vs Highlanders, and then that last weekend Blues vs Highlanders. Really down to the wire.

Users Online

Total 122 users including 0 member, 122 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm