Tuks (16) 16 / UCT (10) 26 (Final Score)
Tukkies hosted UCT at LC de Villiers Stadium, Pretoria at 19:10 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & SCN on TV in SA.
UCT kept the Tukkies scoreless in the second half, whilst they slowly caught up and then passed the Tukkies score, to eventually hold out under enormous pressure from Tukkies.
UCT are the Varsity Cup champions for 2011.
Scorers:
Tuks: 3 Penalties & 1 Conversion Wesley Dunlop, 1 Try Jean du Plessis
UCT: 2 Conversions & 4 Penalties Demetri Catrakilis, 1 Try Greg Mallett, 1 Try Mathew Page
************************
Teams:
The FNB Tuks team: 15 Andries Coetzee, 14 Deon Helberg, 13 Jean du Plessis, 12 Dabeon Draghoender, 11 Hayden Groepes, 10 Wesley Dunlop (captain), 9 Danie Faasen, 8 Arno Botha, 7 Jono Ross, 6 Warwick Tecklenburg, 5 Franco Mostert, 4 Nqubeko Zulu, 3 Stephan Pretorius, 2 Robbie Coetzee, 1 Vincent Koch.
Replacements: 16 Chris Crous, 17 Jean Rossouw, 18 Luvuyiso Lusaseni, 19 Jacques Verwey, 20 Clayton Stewart, 21 JC Roos, 22 Gerhardus Kotzee, 23 Grant Kemp.
Head coach: Nollis Marais
The FNB UCT team: 15 Therlow Pietersen, 14 Pete Haw, 13 Marcel Brache, 12 Tim Whitehead, 11 Ricky Rijs, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Greg Mallett, 7 Nick Fenton-Wells (captain), 6 Don Armand, 5 Levi Odendaal, 4 Eben Etzebeth, 3 Pete Olivier, 2 Matt Page, 1 Wesley Chetty.
Replacements: 16 Neil Rautenbach, 17 Francois van Wyk, 18 Michael Morris, 19 Zandy Macdonald, 20 Ricky Schroeder, 21 Mark Winter, 22 Sabelo Siyakatshana, 23 Adriaan Botha.
Head coach: Kevin Foote
Date: Monday, April 11
Venue: Tuks Rugby Stadium, Pretoria
Kick-off: 6.30pm
Referee: Quinton Immelman
Assistant referees: Rasta Rashivenga, Stefan Geldenhuys
TMO: Johann Meuwesen
die kalwertjies is not lank nie bulle nie 😆
Come on Tuks…. just do it
Daar is nie tyd nie flok daai vorige strafskop moes pale toe
Time is running out…. fast
must say great defence by the uct
Knock on the line by Tuks…. it’s over rover….
Geluk UCT, dubbel en dwars verdien. Dink nie HM is ook die antwoord in Pta nie, selfde foute as die Bulls span by Tukkies.
UCT are the Varsity Cup champs for 2011
Geluk Ikeys
Tuks jammer boys julle het die selfde malkoei siekte as jul groot boet.
@ bdb:
aai ou vriend , die manne try van stilstaande posisie met krag oorgaan, waar is n ou wat bietjie met spoed try inkom, try dit net
Nouja, nag manne…. nou gaan ek ‘n bed verwoes!
Ag no disapointing Tuks thought we would at least have something to smile about BUT congratulations UCT hats off to you, must have played really well to turn around that half time deficit and keep us scoreless through the 2nd half.
Dis nag in Pretoria. As julle my nie glo gaan kyk buite.
130: yip, en daar in die begin het ons 6 punte nie pale toe gevat nie, wat ons gekos het.
Maar gee dit aan UCT, hul oefen nou al 3 jaar om die finaal te wen, so dit was hul beurt. Tukkies het nou ge-oefen, dalk kry hul dit reg volgende jaar.
@ bdb:
op grond daarvan gun ek hulle dit. Maar die Stormers moet ers wag , hul apprenticeship is nog nie klaar nie. Hulle qualify nog nie 😆
133@ superBul:
No sorry man my eyes not that good anymore can’t see that far will just have to take your word for it that is nag in Pretoria SuperBul 🙂
135L flippit, begin al meer soos ‘n stormer voel met al die verlore deesdae, dit sal vinnig moet verander voordat ons gewoond raak daaraan en vrede maak daarmee ! 😀
@ bdb:
Of soos Italie, wat is fout daar in Pretoors, malkoei siekte of bek en klouseer?
Maar ek weet daar moet vinnig n nuwe plan uitgedink word.
Sien darem die Bulle kry die boodskap, geen getwitter meer nie.
http://www.thebulls.co.za/article.aspx?artid=413258
lees post 48
138: al rede waarom hul nie twitter nie, is omdat hul oorsee is. Een van Hougie se laaste twitters op die bulle blog was dat hul nie gaan twitter as hul oorsee is nie. As hul terug is, gaan die getwitter weer voort.
@ bdb:
het jy na daai link gegaan en die komentaar gelees?
139: het dit gesien, wonder of daar nie ‘n FL vs HM groep dalk is nie, of van Graan vs HM/FL groep dalk, want ek weet laasgenoemde twee manne is goeie vriende ?
Ek wag ook maar vir die spanaankondiging, voor ek enige verwagtinge het oor Saterdag. Die Reds is nou so vol selfvertroue, en hul weet as ons met dieselfde gameplan kom is dit ‘n bonuspunt wen vir hulle.
Kan ons afrigting- en leierskorps dalk, net dalk met ‘n plan B kom ?
@ bdb:
Hier is n sweer wat wag om geprik te word
143: hierdie moes die jaar van oorgang gewees het, terwyl FL met die ou osse aangaan en die laaste paar kilo’s uit hulle uithaal, moes HM en/of Nico Serfontein die volgende span in die VC en CB solank voorberei het. Nico was die ideale man, moes al lankal die super span se voorspeler afrigter gewees het, maar omdat hy nie verder kon beweeg nie, daarom is hy weg.
Hou hom dop daar by Leeus, as sy span die VC wen of selfs net in die finaal speel, gaan die Bulle bestuur met rooi gesigte sit.
@ bdb:
Hulle het hom nog nie eers vervang nie, skandalig. Nee jong hier kom n oudspelers joppie weer. Bel sommer nou vir Frik.
Ek tjaaila nou , goeie nag, sit die ligte af as jy uitgaan.
146: nag ou grote. Ligte af.
Well done to Henniek [whoever he is] for winning the pool on superbru.
Users Online
Total 146 users including 0 member, 146 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,815,530 Page Impressions
_