Force (3) 3 / Waratahs (17) 31 (Final Score)
The Western Force hosted the Waratahs at NIB Stadium, Perth at 14:05 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
The Waratahs scored 4 tries and earned their bonus point in a win where the Western Force looked like a totally spent force.
Scorers:
Force: 1 Penalty James O’Connor
Waratahs: 1 Penalty & 4 Conversions & 1 Try Kurtley Beale, 1 Try Tom Carter, 2 Tries Drew Mitchell
********************************
Teams:
Western Force: 15 James O’Connor, 14 David Smith, 13 Nick Cummins, 12 Gene Fairbanks, 11 Cameron Shepherd, 10 Willie Ripia, 9 Brett Sheehan, 8 Ben McCalman, 7 Jono Jenkins, 6 Richard Brown, 5 Nathan Sharpe (captain), 4 Sam Wykes, 3 Tim Fairbrother, 2 Ben Whittaker, 1 Pek Cowan.
Replacements: 16 Nathan Charles, 17 Kieran Longbottom, 18 Tom Hockings, 19 Tevita Metuisela, 20 James Stannard, 21 Rory Sidey, 22 Pat Dellit.
Waratahs: 15 Lachie Turner, 14 Atieli Pakalani, 13 Ryan Cross, 12 Tom Carter, 11 Drew Mitchell, 10 Kurtley Beale, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 Pat McCutcheon, 6 Ben Mowen, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm (captain), 3 Sekope Kepu, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.
Replacements: 16 Damien Fitzpatrick, 17 Al Baxter, 18 Sitaleki Timani, 19 Dave Dennis, 20 Chris Alcock, 21 Brendan McKibbin, 22 Daniel Halangahu.
Referee: Garratt Williamson (New Zealand)
Assistant referee: Steve Walsh (Australia), Julian Pritchard (Australia)
TMO: Steve Lesczcynski (Australia)
59@ superBul:
Kyk, as die Bulle management, coach en Vic nie na vandag weet hulle speel swak en gebruik die verkeerde opsies nie… dan kan ons niks vir hulle doen nie, self nie met tonne druk nie.
Wie ookal die analise doen in die Bul kamp is of skyt bang vir die coach of hy weet nie wat hy doen nie. Vat net FduP se spoed agter die skrum.
grootblousmile wrote:
jy onderskat die Bulls faithfuls. Jy moet die Bulle blogs lees, en die gelag in ons ore deur teenstanders.
63@ superBul:
Ja jong… ek hoor jou brom… maar mense het ‘n manier om die baba saam met die badwater uit te gooi.
@ grootblousmile:
ja en ander hang aan Vic se lippe, jy weet ek is een van die wat Vic as Bok kaptein gesien het maar hyself kan nie sien hyself het hom in die grond gespeel nie. Sy skerpheid is gone. En FL het nie die guts om hom te drop nie.
superBul wrote:
moet wees laat rus nie.
65@ superBul:
Daar is op die huidige ‘n hele paar passassiers… Victor, Spies, Wynand, Jaco Pretorius…
…selfs Fourie du Preez is nognie weer naby so goed as wat hy was nie.
Persoonlik dink ek dis ‘n houding ding, hulle koppe is nie reg nie, daai paar persent wat nie reg is in die kop nie, maak ‘n reuse verskil.
@ grootblousmile:
Manne as die bulle innie kakka is is die bokke in die kakka mense moet ophou klippe gooi na die bulls ondersteuners nou en begin worry,want daar is geen vervanging vir daai spelers nie,snor het nie so ver gedink nie
@ smallies72:
Ja ou smallies , jou span het amper gister n mooi wen gescore, aai die skop voete wat so mis.
@ grootblousmile:
nee ek dink die game plan is soos n oop boek en die spanne wag vir ons, ons dominate hulle nie meer nie hulle ken ons styl. Laasjaar het ons met n dolle vaart hardloop rugby begin, toe dink hulle o OK vat die Bulle so aan, toe swaai ons na die konserwatiewer spel en voor hulle kon regroup het ons tuis semis en n finaal.
@ superBul:
Amper super amper ons het ses punte doer onder opgetel en ek dink ons gaan nog n paar useets he die jaar as brussie en die strause terug is gaan dit net bwter gaan
@ smallies72:
jy het n span wat tans hard probeer wen ek het een wat probeer kyk hoe laag kan hul daal. Ek se jou ek sien verby die mooi woordtjies, al ons games kon ons verloor, nog niks het oortuig nie.
Users Online
Total 190 users including 0 member, 190 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,822,207 Page Impressions
_