Sharks (6) 6 / Stormers (13) 16 (Final Score)
The Sharks hosted the DHL Stormers at Kings Park, Durban at 17:05 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
In a hard and brutal battle the Stormers overcame the Sharks on Sharks home turf, resulting in the 3rd successive loss in a row for the Sharks now in the Super Rugby Series of 2011. The Stormers on the other hand stays the only unbeaten side in the Super Rugby Series of 2011.
Scorers:
Sharks: 2 Penalties Jacques-Louis Potgieter
Stormers: 3 Penalties & 1 Conversion Peter Grant, 1 Try Schalk Burger
Teams:
Sharks: 15 Louis Ludik, 14 Odwa Ndungane, 13 Stefan Terblanche (captain), 12 Meyer Bosman, 11 JP Pietersen, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Charl McLeod, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Keegan Daniel, 5 Alistair Hargreaves, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 John Smit, 17 Eugene van Staden, 18 Gerhard Mostert, 19 Jacques Botes, 20 Conrad Hoffmann, 21 Adrian Jacobs, 22 Lwazi Mvovo.
Stormers: 15 Gio Aplon, 14 Danie Poolman, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 Rynhardt Elstadt, 3 Brok Harris, 2 Deon Fourie, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Ethienne Reynecke, 17 CJ van der Linde, 18 De Kock Steenkamp, 19 Nick Koster, 20 Ricky Januarie, 21 Gary van Aswegen, 22 Juan De Jongh.
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referee: Sindile Mayende (South Africa), Reuben Rossouw (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
@ Piet visagie:
Ek dink dat Meyer Bosman al drie keer die lyn gebreek het, sal weer kyk. Maar support nie daar nie.
superbul.nee vrek potgieter is verby swak,as hy die beste is in natal op die oomlik na lambie is daar massiewe probleme in durban.
JL Potgieter skop die moeilikste penalty deur. Sharks 6-13 Stormers
Pot-Louis Jacquegieter nails one.
@ fender:
32
ek glo nie ek het gese hy lyk goed nie
Lemoenetyd
Super, ek okie – dit was Visagie! 😉
@ fender:
Ja jong dis Piet wat die manne so rate. Ons moes daardie barometer gedoen het die jaar, dink elke week sou ek sukkel om n Bul in te kry. Met die dat die Stormers so kook die jaar.
2nd half on
The Sharks make silly mistakes. Where is their heads. Not sharp at all today.
Super, die Stormers wen ma kook noggie. En die game is nog ver van klaar af…
@ fender:
Ek praat van jul seisoen
looks like handling is becoming more and more difficult…
Sharks is like schoolboys with their handling, they are breaking the wonderful Stormers defense regularly but spoil it with poor passing and handling.
Penalty Grant 16-6 Stormers
Stormers kom weg met baie dinge, seker maar soos toe die Bulle ook, toe dit nog goed met hulle gegaan het. Baie sneaky dinge. Maar hulle speel regtig die game, lees die ref soos VM destyds
Nou kook die Shark tank, nou net gese die Stormers kom weg met sneaky goed. Bekker kan bly wees sy naam is nie Bakkies Bekker nie dan sou hy ook die vuilgat tag verdien het.
Schalk hou bleddie goed vir n speler wat so lank beseer was. Bietjie stiller gewees maar kom nou weer met n tweede asem terug.
Hierdie is seker die meeste knocks ooit in een game deur die Sharks
Bakkies vs Bekker innie vuilgat liga? Damn, ek weet wie ek sal kies as wenner…
After 10 phases Stormers knocks, Sharks knock much faster
Koster wat vi Bissie so trugdruk – well I never!!
@ fender:
of course sal jy en boonop nie eens kyk na Bekker se dinge nie.
Sharks mis vir Lambie KWAAI vandag. Na wat ek sien vandag is ek bly dat ons JLP laat gaan het
Stormers win is safe , can the Sharks steal a bonus point?
Super, jy beginnie dalk nou naat trekkie? 😉
superbul.ja julle moet die sharks bedank vir jpl wat die sharks gekoop het.
Second half produced 3 points. To the Stormers. Stormer win 16-6
India require another 35 runs with 6 wickets and 39 balls remaining
Now going to watch the Indians and Gary Kirsten celebrate.
Will be back later with the rugby
Not pretty but a win at the Tank is always special.
Keep going you Stormpoppies and congrats in particular to the Light Five!
Users Online
Total 83 users including 0 member, 83 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,870,496 Page Impressions
_