Lions (13) 30 / Chiefs (19) 34 (Final Score)
The MTN Lions hosted the Chiefs at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
The Chiefs scored 5 tries to the MTN Lions 3 tries, but the Lions boot was on song, making for a thrilling end with the MTN Lions desperately attacking to try and win with a 4-point deficit to extinguish, it was once again too little, too late.
Scorers:
Lions: 3 Penalties & 2 Conversions Burton Francis, 1 Conversion Rory Kockott, 1 Try Michael Killian, 1 Try Josh Strauss, 1 Try Cobus Grobbelaar
Chiefs: 3 Conversions & 1 Penalty Stephen Donald, 2 Tries Scott Waldrom, 1 Try Romana Graham, 1 Try Toby Smith, 1 Try Dwayne Sweeney
********************************
Teams:
Lions: 15 Michael Killian, 14 Lionel Mapoe, 13 Waylon Murray, 12 Doppies la Grange (captain), 11 Deon Van Rensburg, 10 Burton Francis, 9 Jano Vermaak, 8 Warren Whiteley, 7 Michael Rhodes, 6 Cobus Grobbelaar, 5 Franco van der Merwe, 4 Wikus Van Heerden, 3 Patric Cilliers, 2 Martin Bezuidenhout, 1 JC Janse van Rensburg
Replacements: 16 Edgar Marutlulle, 17 Kevin Buys, 18 David De Villiers, 19 Joshua Strauss, 20 Rory Kockott, 21 Elton Jantjies, 22 Jaco Taute.
Chiefs: 15 Mils Muliaina (captain), 14 Lelia Masaga, 13 Richard Kahui, 12 Dwayne Sweeney, 11 Sitiveni Sivivatu, 10 Stephen Donald, 9 Brendon Leonard, 8 Fritz Lee, 7 Scott Waldrom, 6 Liam Messam, 5 Romana Graham, 4 Craig Clarke, 3 Ben Afeaki, 2 Aled de Malmanche, 1 Toby Smith.
Replacements: 16 Hika Elliot, 17 Nathan White, 18 Hayden Triggs, 19 Sam Cane, 20 Tawera Kerr-Barlow, 21 Tim Nanai-Williams, 22 Save Tokula.
Referee: Marius Jonker (South Africa)
Assistant referees: Lourens van der Merwe (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Gerrie Coetzee (South Africa)
Lions ready to lose by their usual close defeat.
81: Nee, dit is ‘n afrigtersprobleem, Ludeke hulle moes al lankal aangepas het met ‘n nuwe gameplan. Maar, dit is ook ‘n spelersprobleem, want hierdie selfde Bulls span het die meeste driee gedruk in 2009/10, so dit is beide afrigting en spelersprobleme. Laasgenoemde het gedink hul hoef hierdie jaar net op te daag om te wen … nou is hul wreed ontnugter en is dit te laat om nou ‘n ander gameplan te probeer … en nog te kwalifiseer vir die play offs.
Chiefs now closing the game down with possession rugby and keeping it with the forwards
Penalty Lions…. 50 seconds left
Hooter goes….
Lions are desperately trying….
Knock by the Lions… all over
Final Score: Chiefs 34 / 30 MTN Lions
Yor’re right there Bdb but where will that leave the Boks?
Nog amper wen vir Leeus, eish ja.
no signal lions.
Well done to the Lions.
Unfortunately both the Lions and Bulls were beaten by their lack of ball retention in contact situations on attack.
Well, only 1 SA win this weekend… the Sharks… and 2 teams on their bye got their 4 points (Stormers and Cheetahs)
99: Turk, gelukkig het die Bokke ‘n baie goeie afrigter wat almal gaan flous, sommer homself ook ! 😀
Nee ernstig, ek dink Snorre moet ‘n paar young guns kans gee in die 3N, en as hul goed deurkom, hulle kies vir die WB span. Die ou ballies en bulle moet deel van die groter groep wees, sodat as die young guns ook sukkel, ons kan terugval na White rugby, wie weet, dalk werk dit as die druk opbou in WB tyd.
Op hierdie stadium sien ek net 2 Bulle in die begin vyftiental vir die Bokke: Danie en Bassson.
I’m now only 3.5 points from the Log leader for the R-T SuperBru pool…. slowly closing in…. hehehe
102: Piet, en wat is die rede as jy so baie balle in kontak verloor (Bulle vanoggend 13 balle so verloor, dws 13 kanse om momentum op te bou daarmee heen) ?
Turk and bdb, ditto.
Both the Lions and Bulls lost today because they lack ball retention in contact situations, especially on attack.
And then that senseless kicking by the Bulls,especially Kirchner, that’s the difference between him and Aplon. Aplon knows how to bring the ball back into play from the back.
104: Yip seems the best thing to do, But will Snorre have the coljones to do that?
107@ Pietman:
If the Bulls persist with the kicking the ball senselessly away and losing the ball in contact…. well, then even I have no sympathy for them.
107: ek sal vir VD Heever op heelagter speel (waar hy gespeel het op skool) met die opdrag om die bal so vinnig as moontlik teur te bring oor die voordeellyn, hy het die spoed daarvoor.
Maar, jammer om te sê, FL en hierdie span gaan saam sneuwel, volgende week is Pretorius weer in Dippenaar se plek, en Zane weer heelagter, Bakkies bo Flip, en Spies bo Danie, ens. En dan, skop en chase … eish, dit is een ding om ‘n fout te maak en daaruit te leer, dit is ‘n heel ander ding om dieselfde fout oor en oor en oor te maak …
@ Pietman:
Sorry,repetitive, I now see my first comment did go through.
@ bdb:
bdb@106 Nee jong , ek wetie, die manne speel te ver van mekaar af, jy moet op die aanvaller se skouer wees, en dan is die tegniese vaardighede ook maar kukkerig, veral aan Bulle kant, elkeen wil die man voor hom met brute krag onderstebo hardloop, soos Turk se…
110@ bdb:
Janee, wragtig!
Ja peterman but the problem is that culturally we don’t respect the Aplons, we like the players that try to run over their opposition.
Folks, my flatteries are blat…..
Sien julle weer…. nou gaan ek rus!
Gooooooooooooooi Mieleissssssssss
Goeie nag, slaap sag!
As you say bdb, The definition of stupidity is doing the same thing over and over again but expecting a different result! We are Farked man!!
… soos die ou oom wat altyd rooi oge en pyne gehad het na hy elke keer tee drink … toe hy die lepel begin uithaal het, het sy rooi oë en pyn wonderbaarlik weggegaan.
108: ons dreig hom dat ons sy helium rekening by Afrox gaan vries as hy nie nuwe bloed kies nie.
@ grootblousmile:
@ bdb:
Ons kan nie met Kirchner WB toe gaan nie. Ons skrumskakel- heelagtersituasie is vrotsig.
Ek hoop Frans Steyn is beskikbaar… soos sake nou staan sal ek Frans Steyn, Buctch James en Ruan Pienaar (op SKRUMSKAKEL) asseblief!) onmiddellik nader roep, as ek PietSnor was.
As jy die bal van agter ag wil skop, skop die bleddie ding ver…soos Frans Steyn!
Nag mense. That’s me out. Till next time Ciao
111: iemand het hierdie week in Beeld geskryf die verskil is: a. speler wil oor die doellyn gaan, die bal is passasier. b. die bal moet oor die doellyn gaan, speler is passasier.
Met a gaan jy die bal verloor, want jy is oor jouself besorg, by b sorg jy dat die bal ten alle tye beskerm word, jy gaan net saam. Maak ‘n groot verskil !
115: probleme het al laasjaar begin wys in CB, semi en jaareind toer. Begin van die jaar loop Nico Serfontein ook skielik, verloor ook goeie spelers soos Pedri, Heini Adams, Jaco Engels, ens. Dink daar is dieper probleme wat moet uitkom.
117: dit is waar. Ons probleem is dat ons ervare nou so af vorm is, en die nuwer manne moet hul nog eers bewys in toetsrugby. So ons het probleme
118: lekker slaap. Onthou, altyd blou, deur dik en dun !
Users Online
Total 185 users including 0 member, 185 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,448,636 Page Impressions
_