Stormers (3) 6 / Reds (9) 19 (Final Score)
The DHL Stormers hosted the Reds at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
The Stormers lost their undefeated tag well and solidly today with a gritty performance from the Reds who allowed the Stormers no undue chances, a 13-point win for the Reds.
Scorers:
Stormers: 2 Penalties Peter Grant
Reds: 4 Penalties & 1 Conversion Quade Cooper, 1 Try Mike Harris
********************************
Teams:
Stormers: 15 Gio Aplon, 14 Danie Poolman, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenhage, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger, 5 Andries Bekker, 4 Rynardt Elstadt, 3 Brok Harris, 2 Deon Fourie 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Ethienne Reyneke, 17 CJ van der Linde, 18 De Kock Steenkamp, 19 Nick Köster, 20 Ricky Januarie, 21 Gary van Aswegen, 22 Juan de Jongh.
Reds: 15 Luke Morahan, 14 Rod Davies, 13 Anthony Faingaa, 12 Mike Harris, 11 Digby Ioane, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Scott Higginbotham, 7 Beau Robinson, 6 Radike Samo, 5 James Horwill (captain), 4 Rob Simmons, 3 James Slipper, 2 James Hanson, 1 Ben Daley.
Replacements: 16 Saia Faingaa, 17 Greg Holmes, 18 Adam Wallace-Harrison, 19 Leroy Houston, 20 Liam Gill, 21 Ian Prior, 22 Will Chambers.
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant referee: Pro Legoete (South Africa), Stefan Breytenbach (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
Go Stormers
1 hour 20 minutes to go till this clash
Go Stormers.
Hope this is a cracking game.
Sharky, See you up there.
You think we will win today? Weather is great but the wind is picking up now. Pity it is a night game. The night games in Durbs makes the ball very slippery. Though the humidity not too bad today, but will pick up later and the dew sets in soon. Hope no handling errors like we had in the last few games.
Okay back later.
@ Puma:
hi puma bro sorry was not reading
yeah today i reckon we will win
well lets hope the weather holds out
make sure you all have ur slet sappies ready for the next match
imma be honest i have stormers to win on SB but i want them to lose
Sterkte vir die Stormers. Hoop ons sien ‘n mooi wedstryd.
Met hierdie nuwe formaat, moet ‘n span 1ste of 2de eindig op die log, of anders sommer heeltemal uitval. Wat is die kans dat ‘n span wat 5 of 6de eindig, 3 wedstryde weg moet speel en wen in hierdie kompetisie ?
Hierdie spanne gaan eintlik kanonvoer wees, opwarmingswedstryde vir die spanne vir die finaal.
Nog net twee spanne kon weg van die huis ‘n finaal wen, Saders en Bulle, so ek dink dit gaan hoogs onwaarskynlik wees dat enige van spanne 3 tot 6 hierdie kompetisie gaan wen.
So elke span moet speel vir 1ste of 2de plek op die log, anders val jou kanse met 90% om die finaal te haal, en nog te wen ook.
Ek sien nou in die koerant Stephen ‘Stormers’ Nell van die Kaap skryf dat die Saders die Stormers ‘n groot guns moet bewys deur die Bulle te klop. So daardie klomp van die Kaap het vanoggend almal die Saders ondersteun ?
Ek trek my ‘sterkte’ terug by #8 en sal nou maar die Reds ondersteun en hoop hul doen die Bulle ‘n guns.
😀
@ bdb:
ja jong hulle vra lojaliteit maar geee nie. Ek was die week kwaai aangevat hieroor.
@ superBul:
dis n feit super , hulle skree ook almal hier vandag vir die leeus
hulle is twee gat jakkalse
@ sharky_forever:
Sjoe maar die Bulle is swak en dom die jaar, ek kan nie verstaan waarom die fringe spelers nie meer gespeel word nie. Ek sal die volgende game sonder FdP, VM en WO en Jaco P begin. VM en FduP om te rus en van die kant af perspektief terug te kry. WO en Jaco om die ander kans te gee, hulle kombo werk tog nie so jy kan nie verloor daardeur nie.
Hello manne en manninne.
Ek ondersteun altyd ‘n SA span teen ‘n oorseese span, alhoewel sommige aggresief arrogante Stormers ondersteuners soos Saint dit begin moeiliker maak om hulle te bly ondersteun…
Die Stormpoppies moet ook nog gaan toer, hulle sal hulle beurt kry.
By die winkels netnou kom ‘n ou verby my (ek het my Bulls trui aan), hy sê “Julle Bulle het lekker verloor, nê!” op so half snedige noot. Ek sê toe vir hom, “Wie ondersteun jy?” Hy antwoord “Stormers, ons is nog onoorwonne!”
Ek sê toe vir hom “So jy voel al 10 jaar soos ek vandag voel!”
Stil is die ou se bek, stomp afgesny…. fokkol meer oor in hom nie… gefloor!
laughably macabre but statistically true. For the first 50-60 minutes the ref blows one way and after that blows another but the damage is already done by then. at the end of the game statistics will tell yoy that the penalty count is very even.
the statement above, what do you say about htat GBS or anyone else.
@ superBul:
ya super daar is definitief groot probleme , soos ons is jul senter paar swak , miskien nog swakkewr as ons sin en dit se baie
dupreez sukkel om vorm te herwin , hoekom nie n senter paar van watermeyer en hougaard nie??
super unfortunately the refs will always be a factor
ac is darrem regtig n baaaaie beter komunikeerder as ou snorre
Game On!
@ sharky_forever:
Ek dink aan Zane op senter , soos wat PdeV getraai het met great sukses in daardie dilema.
Peter Grant misses an early penalty
Someone translate BDB’s post 9 for me. The translate button translates it into something out of a comedy…..hehehehe. Don’t make sense.
Penalty agains Blaauw at the first scrum
@ grootblousmile:20 – Nerves? He was very good last week.
23@ Puma:
Peter Grant is good… very good.
But like most players, he has limitations, kicking from a distance is his biggest limitation
Ek sien nou in die koerant Stephen ‘Stormers’ Nell van die Kaap skryf dat die Saders die Stormers ‘n groot guns moet bewys deur die Bulle te klop. So daardie klomp van die Kaap het vanoggend almal die Saders ondersteun ?
Ek trek my ‘sterkte’ terug by #8 en sal nou maar die Reds ondersteun en hoop hul doen die Bulle ‘n guns.
for puma
i see in the newspaper Stephen “stormers” Nel wrote that the saders can do the stormers a big favour by beating the bulls
So that bunch all supported the saders this morning?
I withdraw my support by 8 and will now support the Reds and hope they do the bulls a favour
Penalty Reds, after a free kick for the Reds from the 2nd scrum
Yellow for Duane Vermeulen for a punch
11: sharky, die probleem is, die nuwe formaat dwing ons almal om oorsese spanne te ondersteun. Die nuwe formaat ‘sucks’, maak ‘n mens anti-ander SA spanne.
13: goeie een !
Reds knock, 12m from the Stormers line
3rd scrum and the Stormers scrum is under pressure
Users Online
Total 198 users including 0 member, 198 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,822,271 Page Impressions
_