Chiefs (13) 16 / Crusaders (17) 34 (Final Score)
The Chiefs hosted the Crusaders at Baypark Stadium, Mt Manganui at 09:35 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
The Crusaders bagged their bonus point-earning 4th try just before full time… and the juggernaut continues.
Scorers:
Chiefs: 1 Conversion & 3 Penalties Mike Delany, 1 Try Lelia Masaga
Crusaders: 4 Conversions & 2 Penalties Matt Berquist, 1 Try Robbie Fruean, 1 Try Sean Maitland, 1 Try Andy Ellis, 1 Try Luke Romano
*********************************
Teams:
Chiefs: 15 Mils Muliaina (captain), 14 Lelia Masaga, 13 Richard Kahui, 12 Dwayne Sweeney, 11 Sitiveni Sivivatu, 10 Mike Delany, 9 Brendon Leonard, 8 Fritz Lee, 7 Tanerau Latimer, 6 Liam Messam, 5 Isaac Ross, 4 Romana Graham, 3 Ben Afeaki, 2 Hika Elliot, 1 Toby Smith.
Replacements: 16 Aled de Malmanche, 17 Nathan White, 18 Craig Clarke, 19 Scott Waldrom, 20 Tawera Kerr-Barlow, 21 Tana Umaga, 22 Tim Nanai-Williams.
Crusaders: 15 Israel Dagg, 14 Sean Maitland, 13 Robbie Fruean, 12 Sonny Bill Williams, 11 Zac Guildford, 10 Matt Berquist, 9 Kahn Fotuali’i, 8 Kieran Read (captain), 7 Matt Todd, 6 George Whitelock, 5 Chris Jack, 4 Brad Thorn, 3 Owen Franks, 2 Corey Flynn, 1 Ben Franks.
Replacements: 16 Quentin MacDonald, 17 Wyatt Crockett, 18 Luke Romano, 19 Richie McCaw, 20 Andy Ellis, 21 Tom Marshall, 22 Adam Whitelock.
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant referees: Mark Lawrence (South Africa), Glen Jackson (New Zealand)
TMO: Nick Briant (New Zealand)
25@ Pietman:
Moet so ongeveer R 5000.00 spend op die kar om hom blerrie mooi te kry, 2 klein brandewynvlekkies wat reggemaak moet word, kort 2 bandjies en sal maar sommer 4 nuwe shocks insit, al die briek disks laat “skim” en nuwe Ferrodo briekblokke laat insit en die kar volledig laat diens plus hom ‘n goeie valet laat gee.
Het ‘n goeie radio in, sal agter ook maar goeie speakertjies vir hom insit (jy weet mos hoe erg is die tjnners oor musieke.
Hi ouens, ek kappit nog uit hie by Kopanong ma sien uit na my 2pm vlug huistoe. Hierie Highveld weer? Nee wetie so mooi nie….
29@ Scrumsaam:
Vra bietjie vir Pietman oor MY 1ste kar, ‘n Groen Mazda RX2, rotary engin….
… ek het hom met my eie geld gekoop in Std 9…. en Arcadia en Sunnyside en Lynnwood in Pretoria met hom geterroriseer…..
Daai ding kon loop jong!
Dit was my MAZDAratti… of my LamborGREENIE…. hehehe
(Ek het my maagdelikheid ook verloor in daai tjor, by die Inry-teater….. hahaha)
2nd Half on!
@ grootblousmile:
Janee, o flok, tjek die brieke, ek dink daai modelle het al dics rondom, so kan nie te duur wees nie, net die dromme agter laat ‘skim'( daas nie dromme voor nie.Ek stel voor sit ‘Gabriel gas rider’shocks op.
35@ Pietman:
Ja, wil presies so doen!
@ grootblousmile:
Kwaai oppie sous gewees, daai RX’e, myne het olie gesuip ook, nog op CAW gekoop daar naby Bonzai, by die kooperasie.
@ grootblousmile:
LOL, ja moes ook maar self spaar vir daai witblits van my, pietman is reg daai opel’s loop nogal..
Good morning all you would be Springbok selectors.
And all Camel jockeys (Pietman?)
38@ Scrumsaam:
Jinne mater…. ek was moer ondeuend….. ons was besige mannetjies gewees!
@ Scrumsaam:
Helloooooo bru’ jy klaar op CAO gewees?
Ja, ek het die Opel 2liter 16v Monza gehad, ’92 model, rekord opgestel vanaf Paarl na Pta met daai wit kar,onder 10 ure (!), sy speedo het mos soos n grafiek opgegaan, daai goed kon LOOOOOP!
Try Ellis for the Saders
Saders 24 / 13
@ grootblousmile:
Moes vry, swot en werk selle tyd, moosa besig ja….
Kyk die verskil in die spel: as Saders omgekeerde balbesit kry, dan hardloop hul in gapings en hou bal lewendig.
Chiefs (en meeste ander spanne) gaan grond toe en probeer losskrums afdwing, wat Saders kans gee om verdediging te herorganiseer.
Die span wat Saders wil wen moet balbesit rugby speel en foute uitskakel. Chiefs maak te veel basiese foute om druk op Saders te hou.
41@ Pietman:
Neem aan jy praat met my, nie met Scrumsaam nie.
Ja was klaar op CAO. Laas Saterdag oggend so 8-30 gery, en Sondag terug.
Te moeg die aand om eers die Meesters gholf te kyk, en het nog nie die Lions – Sharks gekyk nie. (Nie dat ek rarig belang stel nie!)
Delany slots a penalty…
Saders 24 / 16
44@ Pietman:
Moenie JOOL vergeet nie… flok, ek dink ons Bierblik toring-bou rekord staan nou nog…. hehehee
@ Scrumdown:
Ja sorry man, al vantevore ook met Scrumsaam oor CAO gesels…..toe het hy nie n clue waarvan ek praat nie!
Ek nie juis n opel fan nie maar as ek een moes koop so ek ook die opel kadet koop hul lyk ook net so bietjie windgat ook so dis goed vir n jong outjie, ja GBS jul dae was die lekker tye..
Delany misses a penalty attempt
@ Pietman:selfde die keer het nogsteeds nie n clue nie….
50@ Scrumsaam:
Moet sê, ek is ook eintlik nie ‘n Opel Fan nie, nooit self ene gehad nie…. maar nouja…
Het eintlik ‘n Bantam Bakkie of ‘n ouer Corolla gesoek, maar die goed is skaarser as hoendertande
Saders now inside the Chiefs 22.. hunting their bonus point
Lyk my die crusaders kry nie hul way die week nie goed om te sien, dan daar darem nog hoop vir my Stormers…
@ Scrumsaam:
Opels ok, ek het al n paar gehad, op die oomblik het ek n Corsa vir wanneer ek in SA is, ekonomies en betroubaar,veral as dorpskar vir die vrou ens, parte en diens net erg duur.
10 min left in the match
@ grootblousmile:
soek nou self n klein bakkie vir my, net om te gebruik vir visvang en sulke goed, maar die pryse van bakkies is ook belaglik…
Comon Sader, just another converted try and my Superbru is in like Flynn.
Penalty Saders, in the Chiefs 22…. they will go for posts
Users Online
Total 117 users including 0 member, 117 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,658 Page Impressions
_