Bulls (13) 43 / Chiefs (20) 27 (Final Score)
The Bulls hosted the Chiefs at Loftus Versveld, Pretoria at 17:05 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
After a shocker of a first half, the Bulls came out of the blocks in the second half to score 3 converted tries in 9 minutes, resulting in the fact that they built up a good lead and causing the Chiefs to play catch-up from thereon in.
They solidified their lead with great goal kicking by Morné Steyn and denied the Chiefs a single Log point.
Mission accomplished fot this week, now every week needs to be like this, a 5-pointer!
Scorers:
Bulls: 1 Drop Goal & 4 Conversions & 4 Penalties Morné Steyn, 2 Tries Wynand Olivier, 1 Try Gerhard van den Heever, 1 Try Pierre Spies
Chiefs: 3 Conversions & 2 Penalties Stephen Donald, 1 Try Mils Muliaina, 1 Try Brendon Leonard, 1 Try Fritz Lee
****************************
Teams:
Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 Stephan Dippenaar, 12 Wynand Olivier, 11 Francois Hougaard, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Danie Rossouw, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha, 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Rossouw de Klerk, 18 Flip van der Merwe, 19 Derick Kuün, 20 Francois Brummer, 21 Bjorn Basson, 22 BGerhard van den Heever.
Chiefs: 15 Mils Muliaina, 14 Lelia Masaga, 13 Richard Kahui, 12 Dwayne Sweeney, 11 Save Tokula, 10 Stephen Donald, 9 Brendon Leonard, 8 Fritz Lee, 7 Scott Waldrom, 6 Liam Messam, 5 Romana Graham, 4 Craig Clarke, 3 Ben Afeaki, 2 Aled de Malmanche, 1 Toby Smith.
Replacements: 16 Hika Elliot, 17 Sona Taumalolo, 18 Isaac Ross, 19 Sam Cane, 20 Tawera Kerr-Barlow, 21 Tim Nanai-Williams, 22 Jackson Willison.
Referees: Craig Joubert (South Africa)
Assistant referees: Tiaan Jonker (South Africa), Marc van Zyl (South Africa)
TMO: Gerrie Coetzee (South Africa)
Wat is telling in Vodacom Cup?
GL 14 BB 13, weet nie hoeveel tyd is oor nie.
Go Rooi Blou Bulle, as hul uitgaan om drie te druk, hardloop rugby te speel, dan sal die res van self kom.
Bulletjies begin te gly, 19-13, het ook ‘n rooi kaart gekry, wat mooi pas by die rooi truie ? Dit lyk asof die Bulle regstaan om hul eerste beker prys te gee van die seisoen.
gooooooooooooooo bulls!!
hoor van iemand binne die kamp (lol)
dat die bloubul lied nie vandag gespeel gaan word nie,
maar wel
..
Aanstap rooies!
Die pad is lank en swaar,
Die mense wag al daar
En die koffie is al klaar.
O, laat julle kwassies swaai, swaai,
Laat julle kwassies swaai,
Wieg julle koppe fraai
En laat die wiele draai.
Komaaaaan Bulle. Maak die Chiefs almal indians!!
19-16 vir GL
Gister se VC uitspeel wedstryde het altwee in ekstra tyd ingegaan, gaan dit hier ook gebeur ?
5: hehehe
Lofdtus se ‘Lady Rugga’ se naam is Rooikappie.
bdb @ 8
lol lol lol
Ons gaan wen vandag, en dan sing ons saam:
Red, red wine …
Die vorige game was darem bleddie jammer die Ref het tot die Crusaders se redding gekom, dit sou darem n opskudding gewees het. Arme Force.
GL 26 BB 16, is nie seker of dit die eindtelling is nie.
Sien die Blou Bulle het nou gedruk 26-23 vir Leeus
Bulle nou 28-26
Bulle voor 28-26 ? Ek het gedink die wedstryd is verby.
probleem is dat paddy o’brien NIKS aan die situasie sal doen nie!!
as
die crusaders vandag aan die kortste end getrek het, wel dan sou daar consequences vir die ref gewees het, maar solank dit nie hulle is wat ly nie, is alles hunky dorie!!
Nee nog besig ek kyk op Blou bulle Facebook page vir scores
http://www.facebook.com/BullsOfficial
@ Ashley:
Nes jy daar se
17: hoeveel tyd oor, weet jy ?
@ bdb:
Nee , maar dit is nogal erg om nie te weet nie
Final whistle: #Bluebulls 28 #Lions 26. A great victory – coming back from 26-16 with 14 men. Well done guys!
Oo donner die Lions site wat ons soms by kuier gaan deur hulself gehack word. Hulle is de moerland in daar. Shame, maar hulle het gese die week die Bulle ken van finale. En hulle het boonop hul span gelaai met S15 spelers. Moerse fout, jy breek nie die spangees nie.
hopefully we can all agree after this game
that …
REDBULLs
gives you wings!!
gooooooooooooooooo bulls!! 😆
23: Geluk aan die Bulle se VC span, om terug te kom met 2 driee op die einde, met 14 man wil gedoen wees.
Bulle het agtste ge-eindig op die VC log, en nou het hul ‘n goeie kans om deur te gaan na die finaal. Maar moet eers GW wen in Kimberley. Gaan taai wees.
Kan die Super 15 span vandag begin met dieselfde terugveg poging ?
@ Ashley:
Jy moes nou op Nuweland gewees het dan kon jy ons se wat is die telling in Julle Vodacom Cup game.
@ bdb:
Moet ons nou Griekwas speel? Niemand het gedink die Bulle kon daai een deurhaak nie. Baie lekker man. n Kampioen veg tot die einde.
super @26
ek dink d game is op ss6, nie seker nie
maar
ek gaan in elk geval eers vlg week vir die crusaders game!!
..
anyway ouens ek uit
cheers
en
gooooooooooo bulle!!
Helloooooooooo from Fortress Rooitus!
@ Ashley:
Dankie Ash, sien nou die game
Users Online
Total 174 users including 0 member, 174 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,839,959 Page Impressions
_