Blues (31) 31 / Waratahs (7) 17 (Final Score)
The Blues hosted the Waratahs at Eden Park, Auckland at 09:35 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
The Blues started like a house on fire and within half an hour had already recorded their bonus point for tries scored.
The Warayahs desperately tried to break back into the game, but fell short of any bonus points.
Scorers:
Blues: 3 Conversions Luke McAlister, 1 Try John Afoa, 1 Try Tevita Mailau, 1 Try Jared Payne, 1 Try Rene Ranger, 1 Try Alby Mathewson
Waratahs: 1 Conversion Kurtley Beale, 1 Try Daniel Halangahu, 1 Try Drew Mitchell, 1 Try Ryan Cross
*********************
Teams:
Blues: 15 Isaia Toeava, 14 Joe Rokocoko, 13 Jared Payne, 12 Luke McAlister, 11 Rene Ranger, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Peter Saili, 7 Luke Braid, 6 Jerome Kaino, 5 Anthony Boric, 4 Kurtis Haiu, 3 John Afoa, 2 Keven Mealamu (captain), 1 Tevita Mailau.
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Pauliasi Manu, 18 Filo Paulo, 19 Chris Lowrey, 20 Chris Smylie, 21 Lachie Munro, 22 Benson Stanley.
Waratahs: 15 Lachie Turner, 14 Tom Kingston, 13 Ryan Cross, 12 Daniel Halangahu, 11 Drew Mitchell, 10 Kurtley Beale, 9 Luke Burgess, 8 Ben Mowen, 7 Pat McCutcheon, 6 Dave Dennis, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm (captain), 3 Sekope Kepu, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.
Replacements: 16 John Ulugia, 17 Al Baxter, 18 Pat O’Connor, 19 Sitaleki Timani, 20 Chris Alcock, 21 Brendan McKibbin, 22 Sosene Anesi.
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Craig Joubert (South Africa), Jonathon White (New Zealand)
TMO: Chris Pollock (New Zealand)
GBS/Super, die feite is, ons span het dit al gedoen in die verlede, veral in 2009 en 2010, skitterende hande, baie drieë gedruk, mooi rugby gespeel. Dink maar aan 75-14; 92-3; 61-17. So, ons het die talent en vermoeë, weet net nie hoekom ons van een uiterste na ‘n ander uiterste moet gaan van een seisoen na die ander nie. Ek val nie vir die ouderdom storie nie, daar moet ander probleme wees in die kamp.
Hopelik neem die spelers self verantwoordelikheid, en speel hul harte uit. As hul dit doen en nog verloor, dan vat ek ‘n verloor op die kinnebak. As hul egter voortploeter met basiese foute en ongemotiveerd speel, dan moet die koppe drasties begin rol, spelers en afrigting en bestuur.
Blues 31 / 7
@ bdb:
Ek stem saam , jy moet eenvoudig jou games self wen, ons moes nie die game teen die Highlanders verloor het nie. Daar het ons die 3de NZ span laat opskuif na die top 6 groep, gelukkig het die Stormers gekeer dat hulle heeltemal weghol. Tans lyk die kans vir 3 NZ spanne baie goed
Lemoenetyd
@ bdb:
Het jy Dewalt Potgieter se rubriek gelees die week?
Die ouens het dit swaar gevat, maar ek dink die on se bare ding wat niemand wil se nie is dat VM te groot geword het in daai span.
Die kommentators sê daar was heeldag reën, net opgehou voor die wedstryd. En, nog steeds gooi die manne die bal lekker rond en het ons 6 mooi drieë gesien.
Dit reen die afgelope 2 dae ook heeldag in Jhb, kom ons kyk wat die Leeus en Stormers vanmiddag doen.
Ken julle iemand in Pretoria omgewing wat Houtblokkies-vloere (Parket blocks) mooi retoureer?
Dis Rhodesian teak blokkies… ek pluk al die matte reg deur my een Pretoria huis uit, einde van die maand, voor my nuwe Amerikaanse huurders intrek.
MMMM, ek eet nou so paar Prawn Portugese pies en crumpets…. lekker man!
2nd Half on!
Penalty Waratahs, against Brett… kickable
@ grootblousmile:
37
my broer bly mos daar en weet alles, ek het hom gebel en kan jy dit glo hy weet nie van iemand nie. Maar dan weer is hy oppad na n bike jol in Potch so sy gedagtes is somewhere else. Maar ek het hom gese dalk ken hy iemand sal jou laat weet .
They go for touch… over the line, held up
41@ superBul:
Thanks man
41@ superBul:
Daai houtblokkies is nou MOERRRRRSE populêr, maar jare terug het die ou mense mos flippen matte oral ingesit.
Ek teel die Hoofslaapkamer en die Familiekamer (latere toevoegings tot die huis, daar’s net sementvloere onder die matte), maar die res van die huis is daai mooi houtblokkies, kombuis en badkamers uitgesluit, natuurlik.
Die houtblokkies is in 4 slaapkamers, die kroeg, formele sitkamer, eetkamer, voorportaal, laaang gang en in die hoofslaapkamer se aantrekkamer… so dis nogal moer baie om te doen.
TRy Turner for the Waratahs?
TMO
Lost forward, no try
@ grootblousmile:
Dalien is mal oor sulke vloere, ek ook. Ons ou familie huis op Potgietersrus het regte ou houtvloere gehad nogal eike hout. Maar soos ni alles in die lewe gaan mense mos deur giere en matte is bo oor gele. Nuwe eienaars het weer die hout vloere na hul glorie terug gebring. Baie mooier en baie meer prakties as n stinkende mat.
Penalty Waratahs, in from the side by a Blues flanker
Beale misses the penalty
As julle tyd het kyk bietjie die Clip op Supersport se web blad
http://www.supersport.com/video/play.aspx?id=14823
Tahs het 10 punte nou weggegooi, sukkel net soos die Bulle om basics te doen.
47@ superBul:
Ja man… ek het mos self ons hoofslaapkamer Oregon vloere hier in die Panne restoureer en die 1 ander slaapkamer s’n het ons onlangs laat doen…. hout is goud!
Try Drew Mitchell
Blues 31 / 12 as Beale hits the upright and it bounces off
Penalty Blues, Brett ataempts this long one
Hits the cross-bar… miss
As die Waratahs nou voor die einde 2 converted tries kry is my Bru naby… maar ek wil nie hê hulle moet ‘n bonuspunt kry nie…
Try Ryan Cross, for the Waratahs
50: goeie een !
Blues het gaan slaap. Tahs kom terug maar te laat.
Blues 31 / 17
Users Online
Total 41 users including 0 member, 41 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,033,907 Page Impressions
_