Blues (31) 31 / Waratahs (7) 17 (Final Score)
The Blues hosted the Waratahs at Eden Park, Auckland at 09:35 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
The Blues started like a house on fire and within half an hour had already recorded their bonus point for tries scored.
The Warayahs desperately tried to break back into the game, but fell short of any bonus points.
Scorers:
Blues: 3 Conversions Luke McAlister, 1 Try John Afoa, 1 Try Tevita Mailau, 1 Try Jared Payne, 1 Try Rene Ranger, 1 Try Alby Mathewson
Waratahs: 1 Conversion Kurtley Beale, 1 Try Daniel Halangahu, 1 Try Drew Mitchell, 1 Try Ryan Cross
*********************
Teams:
Blues: 15 Isaia Toeava, 14 Joe Rokocoko, 13 Jared Payne, 12 Luke McAlister, 11 Rene Ranger, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Peter Saili, 7 Luke Braid, 6 Jerome Kaino, 5 Anthony Boric, 4 Kurtis Haiu, 3 John Afoa, 2 Keven Mealamu (captain), 1 Tevita Mailau.
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Pauliasi Manu, 18 Filo Paulo, 19 Chris Lowrey, 20 Chris Smylie, 21 Lachie Munro, 22 Benson Stanley.
Waratahs: 15 Lachie Turner, 14 Tom Kingston, 13 Ryan Cross, 12 Daniel Halangahu, 11 Drew Mitchell, 10 Kurtley Beale, 9 Luke Burgess, 8 Ben Mowen, 7 Pat McCutcheon, 6 Dave Dennis, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm (captain), 3 Sekope Kepu, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.
Replacements: 16 John Ulugia, 17 Al Baxter, 18 Pat O’Connor, 19 Sitaleki Timani, 20 Chris Alcock, 21 Brendan McKibbin, 22 Sosene Anesi.
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Craig Joubert (South Africa), Jonathon White (New Zealand)
TMO: Chris Pollock (New Zealand)
Hello,
Shuffle up. game about to start!
2 of the bigger guns going here today… both the Blues and Waratahs are there or thereabouts!
Game ON!!
This will be a good game to watch
Jussie, dit reen al heelnag en vanoggend hier in die Panne
Try John Afoa for the Blues… great stab through by McAlister
Who do we want to win here?
At the moment we have
CRU 35
HGL 30
STO 29
SHA 29
BLU 29+ ? maybe 34
WAR 27+ ? maybe 32
will leave the Bulls between 8-14 points behind before the game against the REDS
Reds(30) vs Bulls(21) a absolute must win for the Bulls
Blues 7 / 0
Blues 5m out again…. try Tevita Mailau
More.
Goeie drie deur Blues. Beste sal wees as Tahs wen, en Bulle weer die Tahs kan wen as hul Loftus toe kom. Ons speel nie hierdie jaar teen Blues nie.
Ja, reg of weg vir Bulle, kan nie nog ‘n verloor of slegte vertoning bekostig nie.
Hierdie pick en drive deur die Blues was die regte manier nie soos Tuks maandag aand nie. Bietjie spoed
Blues 14 / 0
I picked the Blues on Bru by only 4….. but they look much hungrier than that!
10@ bdb:
Hello BiDiBiDi
11@ superBul:
Hello SuperBees
Sien die haker van Tahs het weer sy groot swart skrumpet aan. Met daardie pet gaan jou ore definitief nie seerkry nie.
Try Jared Payne… for the Blues
Blues 19 / 0
@ bdb:
More aan almal , hoop vandag kelder Eskom nie weer my rugby kyk nie. Gister was die krag seker 5 keer af, kom aan vir 15 minute dan af vir n uur….
bdb jis jong ek het nie gedink dat van die spanne so sou weghol met punte nie.
Daar is drie groepe op die log die klomp hierbo wat lekker punte skep
die laaste groep met slegs 1 of 2 wenne
Brumbies
Chiefs
Hurricanes
Western Force
Toyota Cheetahs
MTN Lions
wat net punte gee
En dan die Bulls en in n minder mate die Rebels wat nog kan mits hulle nie meer agter raak nie
Dinge lyk goed vir die AB’s. Vat net die Saders en Blues se agterlyne, klomp goeie spelers.
Ek is maar op my senuwees vir die Reds / Bulls game…. sit hier met my Bulls trui an my Bulls Windbreaker aan…
19@ bdb:
Die hantering van die NZ top spanne is uitstekend…. kyk BV hoe goed hanteer beide Blues stutte.
Bonus point try Blues… Rene Ranger
@ grootblousmile:
jy hou hulle net aan hoor :LOL: ek weet die Bulle kan, maar aai die spanne speel ons die jaar. En die Bulle speel nie.
Blues 26 / ZIPPPPPPPPPP
Hierdie 2 spanne kry altwee moerse vinning fase balle, hulle plaas die bal reg, dryf reg oor… hoekom kry ons SA spanne sulke stadige balle..
Try Daniel Halangahu, for the Waratahs
18: sodra ‘n span begin afhanklik raak van ander spanne, is jy in die moeilikheid.
As enige SA of Aussie span die super 15 wil wen, sal hul die Saders en Blues uit NZ moet kry vir die uitspeelwedstryde, anders, vergeet daarvan.
Daar finnish die Waratahs ook n pick en drive met n ou wat die lyn met spoed slaan. Ons will uit n stilstaande posisie ons krag ten toon stel, en haha dit werk nie.
Blues 26 / 7
Nearly another Blues try…
SuperBees, ek het toe ‘n tjor gekoop vir BonzaiGBS… Opel Kadett 1.6, middel 90’s model, bloedrooi
Try Alby Mathewson.
Die Blues laat hantering soooooooooo maklik lyk
Users Online
Total 47 users including 0 member, 47 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,033,859 Page Impressions
_