The fixtures, news and scores from the 2011 International Rugby Sevens Adelaide, the sixth leg of the 2010/11 HSBC Sevens World Series.
NZ 28 – 20 SA
Finals
41 | 16:50 | TONGA | 5 – 22 | JAPAN | Final Shield | |
42 | 17:20 | KENYA | 10 – 17 | UNITED STATES | Final Bowl | |
43 | 17:50 | ARGENTINA | 7 – 14 | WALES | Final Plate | |
44 | 18:20 | NEW ZEALAND | 28 – 20 | SOUTH AFRICA | Final Cup |
Adelaide Sevens Day 1 Results
24 | 20:10 | FIJI | 26 – 21 | AUSTRALIA | Pool C | MORE » |
23 | 19:48 | ENGLAND | 21 – 19 | ARGENTINA | Pool B | MORE » |
22 | 19:26 | NEW ZEALAND | 34 – 14 | KENYA | Pool A | MORE » |
21 | 19:04 | SOUTH AFRICA | 17 – 26 | SAMOA | Pool D | MORE » |
20 | 18:32 | UNITED STATES | 24 – 12 | TONGA | Pool C | MORE » |
19 | 18:10 | SCOTLAND | 19 – 14 | PAPUA NEW GUINEA | Pool B | MORE » |
18 | 17:48 | WALES | 53 – 0 | COOK ISLANDS | Pool A | MORE » |
17 | 17:26 | FRANCE | 40 – 7 | JAPAN | Pool D | MORE » |
16 | 16:49 | AUSTRALIA | 28 – 10 | UNITED STATES | Pool C | MORE » |
15 | 16:27 | FIJI | 33 – 14 | TONGA | Pool C | MORE » |
14 | 16:05 | ARGENTINA | 22 – 7 | SCOTLAND | Pool B | MORE » |
13 | 15:43 | ENGLAND | 45 – 12 | PAPUA NEW GUINEA | Pool B | MORE » |
12 | 15:21 | KENYA | 14 – 26 | WALES | Pool A | MORE » |
11 | 14:59 | NEW ZEALAND | 40 – 7 | COOK ISLANDS | Pool A | MORE » |
10 | 14:37 | SAMOA | 19 – 12 | FRANCE | Pool D | MORE » |
9 | 14:15 | SOUTH AFRICA | 21 – 12 | JAPAN | Pool D | MORE » |
8 | 13:43 | AUSTRALIA | 40 – 14 | TONGA | Pool C | MORE » |
7 | 13:21 | FIJI | 41 – 5 | UNITED STATES | Pool C | MORE » |
6 | 12:59 | ARGENTINA | 45 – 5 | PAPUA NEW GUINEA | Pool B | MORE » |
5 | 12:37 | ENGLAND | 45 – 7 | SCOTLAND | Pool B | MORE » |
4 | 12:15 | KENYA | 19 – 12 | COOK ISLANDS | Pool A | MORE » |
3 | 11:53 | NEW ZEALAND | 36 – 10 | WALES | Pool A | MORE » |
2 | 11:31 | SAMOA | 40 – 7 | JAPAN | Pool D | MORE » |
1 | 11:09 | SOUTH AFRICA | 19 – 0 | FRANCE | Pool D |
Day 2 Results
40 | 16:18 | SOUTH AFRICA | 19 – 0 | ENGLAND | SF Cup | MORE » |
39 | 15:56 | NEW ZEALAND | 33 – 17 | SAMOA | SF Cup | MORE » |
38 | 15:34 | FIJI | 21 – 22 | WALES | SF Plate | MORE » |
37 | 15:12 | ARGENTINA | 31 – 28 | AUSTRALIA | SF Plate | MORE » |
36 | 14:50 | UNITED STATES | 29 – 19 | SCOTLAND | SF Bowl | MORE » |
35 | 14:28 | KENYA | 24 – 10 | FRANCE | SF Bowl | MORE » |
34 | 14:06 | JAPAN | 31 – 21 | COOK ISLANDS | SF Shield | MORE » |
33 | 13:44 | PAPUA NEW GUINEA | 19 – 24 | TONGA | SF Shield | MORE » |
32 | 13:12 | ENGLAND | 17 – 12 | WALES | 1/4 final Cup | MORE » |
31 | 12:50 | FIJI | 12 – 24 | SOUTH AFRICA | 1/4 final Cup | MORE » |
30 | 12:28 | SAMOA | 19 – 14 | AUSTRALIA | 1/4 final Cup | MORE » |
29 | 12:06 | NEW ZEALAND | 47 – 7 | ARGENTINA | 1/4 final Cup | MORE » |
28 | 11:44 | SCOTLAND | 28 – 0 | COOK ISLANDS | 1/4 final Bowl | MORE » |
27 | 11:22 | UNITED STATES | 22 – 19 | JAPAN | 1/4 final Bowl | MORE » |
26 | 11:00 | FRANCE | 21 – 17 | TONGA | 1/4 final Bowl | MORE » |
25 | 10:38 | KENYA | 26 – 17 | PAPUA NEW GUINEA | 1/4 final Bowl |
Final Score NZ 28 -20 South Africa
die probleem van ons sevens span is net dit,hulle is te blerrie klein en skop horrel
South Africa missed all 4 their conversions and NZ nailed their 4. 4 tries apiece a good game
@ smallies72:
Ek het nou al hul games die naweek gekyk, die size is nie die keer die probleem gewees nie. Ons het genoeg balle gehad en baie driee gedruk, net jammer al NZ se driee was onder die pale en nie een van ons sn nie.
@ superBul:
Thx vir diw updates, praat weer later.
@ superBul:
Ek stem nie saam nie super elke keer as nz die bal het kos dit een van ons groot seuns om die tackle te voltooi nadat ons kleintjies hulle nie dood kon tackle nie,ek stry nie oor die spoed nie,maar sterk en vinnig is altyd beter as net vinnig .
smallies72 wrote:
Waar , maar daai soort is skaars.
Vinnig en rats help darem ook baie.
Super, sorrie om met jou saam te stem ma ek skiem jy’s reg: hoeveel spanne se manne is groot, sterk, rats en vinnig?
Ek dink Smallies is dam nou te tuff op ons Blitsbokke….
@ fender:
Fender kom ek vra dit so,hoekom is ons driee almal op die punte gedruk en die blacks sin basies voor die pale ? Omdat ons quicks nie die krag en size het om dit in die middel op te vat nie,slegs twee van ons spelers is groot genoeg om die blacks dood te stop,dis dry en horn die ander stop hulle en hang on for dear life.
Smallies jy verwys net na die final ma ons het dam gereeld onnerie pale gan kuier innie anner games insluitend die Fiji en Engeland games.
Ma my vraag bly: waar kry jy sewe groot, sterk, rats en vinnige ouens?
@ fender:
Dis all blacks het hulle so ek skat ons kan ok hier in sa n klompie uitkrap,paul treu kan gerus na die varsity cup gaan kyk dis waar hy boom prinsloo gekry het en ek dink onder die top 5 spanne kan hy n werld klas sevens span kry wat groot rats en vinnig is
Smallies, kannie met jou saamstem orie AB se sewespan nie. Cama isse kortgat wat nie kan tackle nie en DJ Forbes hettie spoed vanne plaasdonkie. So, da issie ‘n perfekte span nie in my opinie.
En dan asse ou groot, sterk, vinnig en rats is wat soek hy nog innie sewes – moet so ‘n man nie dan reeds Superrugby spelie?
@ fender:
Soos victor vito ?
Ja, daas nou ‘n goeie voorbeeld Smallies. En nou dat jou eie Ebersohn bietjie lyf gekry het speel hy okie meer Sewes nie…
@ fender:
Wat hiervan n gekontrakteerde bok is gekontrakteerde bok so hoekom nie spelers wat erg vorm verloor vir die sevens gebruik nie bv adie wynand spies ens,dan het ons mos groot en vinnige stelers
@ smallies72:
smallies , dink jy ons vat 7’s regtig so ernstig op?
@ superBul:
Nie naastenby ernstig genoeg nie super,as dit reg gedoen word ka sewes die teel aarde van bokke word,dis n feit dat sa se top spelers nie die ball skills van die blacks en aussie het nie,en waar leer jy dit ? Sewes….
Users Online
Total 220 users including 0 member, 220 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,335,978 Page Impressions
_