Scrumhalf Fourie du Preez is one of three players returning to the starting line-up of the Vodacom Bulls for their match against the Western Force in Perth on Saturday.

Du Preez, Deon Stegmann and Jaco Pretorius replace Francois Hougaard, Derick Kuün and Stephan Dippenaar respectively from the side that lost to the Reds, with Hougaard moving to wing at the expense of Gerhard van den Heever.

Kuün and Dippenaar moves to the bench, where Jaco van der Westhuyzen has been included in place of Akona Ndungane and Flip van der Merwe in place of Francois Brummer.

“We are very aware that our chances to stay in contention for the play-offs are fading. We respect the Force, but the only thing we are talking about this week is winning,” coach Frans Ludeke said.

The team (with Super caps) is: Zane Kirchner (47), Bjorn Basson (17), Jaco Pretorius (43), Wynand Olivier (80), Francois Hougaard (21), Morné Steyn (81), Fourie du Preez (107), Pierre Spies (64), Dewald Potgieter (39), Deon Stegmann (47), Victor Matfield (117,c), Bakkies Botha (93), Werner Kruger (50), Chiliboy Ralepelle (27), Dean Greyling (7).
Replacements: Gary Botha (79), Rossouw de Klerk (6), Flip van der Merwe (26), Danie Rossouw (108), Derick Kuün (64), Jaco van der Westhuyzen (57), Stephan Dippenaar (16).

 

9 Responses to Fourie du Preez back against Force

  • 1

    Wat de ?

    Die ‘B-span’ het saterdag darem ‘n paar drieë gedruk en probeer veg, teenoor die ‘A-span’ wat gelukkig was om 0 te kry …… en nou kies FL weer die ‘A span’ ?

    O ja, waarvoor is daardie nommers agter die spelers se naam, om te wys hoeveel keer hul die bal hierdie seisoen geknock het of hoeveel keer hul misgeduik het ?

    😀

    Bulle bly bo, al is hul doer onder !

  • 2

    Sou met Dippenaar, Kuun, Danie, Flippie en Rossouw de Klerk begin het (Werner lyk ook moeg), selfs met Moses op heelagter vir bietjie afwisseling.

  • 3

    Laat ek dit ook weer hier herhaal: Spies moet saam ‘n baldraer soos Alberts/Deysel speel, sodat hy gebruik kan word om in die spasies te hardloop, nie bo oor almal nie.

    In die Bulle opset sal dit beteken dat Danie of Juandre of selfs Flippie dan daardie rol vertolk, dan sal Spies tot sy reg kom. Maar, FL en kie weier om daardie kopskuif te maak. Dewald is gewillig maar te klein vir die rol, hy moet op ses probeer. Ek sal graag hierdie lostrio wil sien:

    8) Spies
    7) Danie/Juandre/Flip
    6) Dewald

    Wie weet, dalk volgende jaar sal afrigter sal dit probeer.

  • 4

    Nouja…. kan hierdie klomp toppies darem wen teen die Farce?

  • 5

    3@ bdb:
    Hulle moet vergeet daarvan om Spies se rol so te maak dat hy heeltyd moet bal opvat en eerder konsentreer daarop dat hy Agsteman hande ontwikkel agter die skrum en beter blerrie tekkel en sy primêre Agsteman werk beter verrig.

    Maar ek stem nogal saam met jou, ou Danie Pakslae kan gerus meer gebruik word as strike-runner van blindside af of skuiwe hom selfs na Nr 8 (soos in die 2007 RWC) en skuiwe Spies Blindside toe, as proefneming, met Dewald op Nr 6

  • 6

    Apparently to be sung to “Mannetjies Roux” :

    MY PA SE BUL-SPAN HET SY GAT GESIEN
    HY VERBRAND NOU SY TRUIE MET DIESELIEN
    EN HY SUIP IN DIE STRATE AS HY DIE TELLING SIEN
    MY PA IS KWAAD EN EK IS NOU MAAR TIEN
     
    MY PA KYK RUGBY AS HY OP MY SKREE
    EK WYS HOM MY SOMME EN HY SÊ: AG-NEE
    EN HY DRINK STYWE DOPPE MET SY EEN OOG TOE
    EN HY VLOEK WEER DIE B-U-L-L-E IN NOORD-SOTHO
     
    KOOR:
    O STUUR ONS NET ‘N NOMMER TIEN
    MY PA LOL NOU WEER MET DIESELIEN
    EN SEËN MY PA EN SEËN MY MA
    EN BULLE SO VêR VAN AFRIKA
     
    MAAR DIE BULLE HET GESUKKEL VOLGENS NAAS
    WANT DIE SKOPPE WAS TE SWAK EN DIE TêKKLES TE SKAARS
    EN PA, MET DIE BRANDY, HET NET SY KOP GESKUD
    WANT MY PA Sê DIS OOM, JA-A DIS OOM SE SKULD
     
    NOU OOM MOET ONTHOU EK IS MAAR TIEN
    EN MY PA IS OP SOEK NA DIE DIESELIEN
    EN HY RY NA DIE GARAGE IN DIE OGGENDDOU
    MET MY SOMME SLEG EN MY BOUDE BLOU
     
    KOOR:
    O STUUR ONS NET ‘N NOMMER TIEN
    MY PA LOL NOU WEER MET DIESELIEN
    EN SEËN MY PA EN SEËN MY MA
    EN BULLE SO VêR VAN AFRIKA
     
    EN AS EK IN DIE OGGEND IN DIE GANG AF STAP
    HOOR EK NOG SY HOUE MET SY PLAK-PLAK-PLAK
    MAAR EK BID, JA EK BID MET MY TWEE Oë TOE
    VIR DIE BULLE IN AFRIKAANS EN NOORD-SOTHO
     
    KOOR:
    O STUUR ONS NET ‘N NOMMER TIEN
    MY PA LOL NOU WEER MET DIESELIEN
    EN SEËN MY PA EN SEËN MY MA
    EN BULLE SO VêR VAN AFRIKA

  • 7

    @ Pam Anderson:
    Jaaa boet gooi maar, maar onthou die Fat Lady, sy is nog besig om reg te maak om op stage te gaan. Sy is ver van sing af.

  • 8

    No need to bring the missus into this 🙂

  • 9

    @ Pam Anderson:
    we need a shoulder to cry on man, Bulls supporters are not used to this struggle.

Users Online

Total 227 users including 0 member, 227 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm