Reds (25) 53 / Rebels (3) 3 (Final Score)
The Reds hosted the Melbourne Rebels at Suncorp Stadium, Brisbane at 11:40 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 and CSN on TV in SA.
The Reds ran rampant, scoring 7 tries of which 6 were converted to a solitary penalty by the Melbourne Rebels.
Scorers:
Reds: 2 Penalties & 5 Conversions Quade Cooper, 1 Try Anthony Faingaa, 1 Try Adam Wallace-Harrison, 1 Try Scott Higginbotham, 1 Try Ben Daly, 2 Tries & 1 Conversion Michael Harris, 1 Try Luke Morahan
Rebels: 1 Penalty Danny Cipriani
Teams:
Reds: 15 Ben Lucas, 14 Rod Davies, 13 Ben Tapuai, 12 Anthony Faingaa, 11 Digby Ioane, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Leroy Houston, 7 Beau Robinson, 6 Scott Higginbotham, 5 Adam Wallace-Harrison, 4 Rob Simmons, 3 James Slipper, 2 Saia Faingaa, 1 Ben Daley.
Replacements: 16 James Hanson, 17 Greg Holmes, 18 Radike Samo, 19 Ed Quirk, 20 Liam Gill, 21 Michael Harris, 22 Luke Morahan.
Rebels: 15 Julian Huxley, 14 Afusipa Taumoepeau, 13 Lachlan Mitchell, 12 Stirling Mortlock (captain), 11 Cooper Vuna, 10 Danny Cipriani, 9 Nick Phipps, 8 Gareth Delve, 7 Tom Chamberlain, 6 Jarrod Saffy, 5 Adam Byrnes, 4 Alister Campbell, 3 Greg Somerville, 2 Ged Robinson, 1 Nic Henderson.
Replacements: 16 Heath Tessmann, 17 Laurie Weeks, 18 Hugh Pyle, 19 Tim Davidson, 20 Richard Kingi, 21 Peter Betham, 22 Luke Rooney.
Referee: Stuart Dickinson
Assistant referees: Ian Smith, Stephen Hill
TMO: Steve Lesczcynski
27@ grootblousmile:
Jy wil my nou net in die hande kry om my te bliksem omdat ek nie van WO, Spiesie en die die ander brakke van Bulfontein hou nie.
28: ASH:
Nie veel nie, GBS het my skryfwerk nou die dag nie baie gelike nie, hy het gesuggereer dat ek jaloers is op die Bulle…hehehe
@GBS…
Ek weet, jy het te veel groot woorde gebruik, as jy regtig kwaad is, soos partykeer vir Dawn op Voldy, maak jy dieselfde as ek, revert to basics…vloek soos ‘n straatm***
31@ The Saint:
Neewat, ek bliksem nie… ek steek net jou hare aan die brand, dan bliksem jy jouself…. hehehe
Ek sit Oos onder op die halflyn, jy sit seker Hoof bo in ‘n losie…
34@ The Saint:
Ja, ek sit Hoof, middel, in die perslosie.
Maar daar is mos ‘n moerske biertent op die “B” en “C” velde….
2 nd Half on!
Dag GBS, wat gaan nou met die Rebels aan een week jaag hul almal skrik op die lyf en die volgende week kry hul pakslae……
@ grootblousmile:
Ek sal so ongeveer 6-uur daar uitslaan, ek werk ongelukkig tot 16:30, dalk loop ons mekaar raak.
37@ Scrumsaam:
Overall is die Super Rugbyreeks hierdie jaar meer onvoorspelbaar
38@ The Saint:
Ek slaat ook seker daai tyd uit daar…. moet heel moontlik nog die oggend en middag na die Top Gear show gaan op Kyalami… het kaartjies verniet gekry, VIP nogal…. en daai ouens is mos moer goed en snaaks.
Na die rugby moet ek aansluit by Handbriekie-hulle waar ons met Overtone se sangers en Clint Eastwood en sy vrou Dina (Ja julle het reg gelees) gaan kuier…
Dis nie net onvoorspelbaar nie, met die uitsondering van een of twee games, lyk alles maar bra kak. Die refs is besig om die system op te donner, mense gaan ophou kyk, want as mens sulke stront wil sien, kyk mens Heineken Cup.
Try Ben Daly for the Reds…. bonus point
Reds 32 / 3
Klink my Handbriekie doen goed, dis seker haar VIP Top Gear kaartjies ook…hehe (nudge, nudge, wink, wink)
44@ The Saint:
Einste….
My vroutjie (Ek is toe nou getroud) het vir ons Roxette Kaartjies bekom, so ek sal ook darem ‘n celeb of twee die jaar live sien…hehehe
46@ The Saint:
Dis great!!
Geluk met die huwelik ook!
Ons het weer Neil Diamond Kaartjies gekry vir 2 April (dink ek) in die FNB Stadium (Soccer City)
Try Harris for the Reds, under the sticks
Rebels now solidly farked!
Reds 39 / 3
Jy moet sien wat ‘n verskriklike artikel beplan ek vir die Sharks Maandag of Dinsdag, jy moet my sommer NOU al ban…want die Akkies gaan spat…
… and immediately Michael Harris goes and scores again….
Reds 46 / 3
50@ The Saint:
Onthou net…. speel die bal, nie die speler nie!
More moet ek weer met die spelers praat of vir Akkreditasies aansoek doen… doen jou Artikels met takt soos jy in die sportblaaie van die koerante sou sien… in fact meet jouself aan hulle levels van TAKT (nie kwaliteit nie).
…. en nee, moenie jouself aan die Tabloid-koerante meet nie!
11 min left in the game
Se jy vir my jy soek nie Artikels soos die van die “Sondag-Koerant” op rugby-talk nie?
55@ The Saint:
Ockert de Villiers wat vir Sondag skryf oor rugby is heel taktvol, gladnie sleg nie.
Ek soek nie Artikels wat karaktermoord pleeg soos by ‘n ander spesifieke rugby webwerf nie….
5 min left
GBS
Ek sal wat jy se ingedagte hou, maar, meeste van die tyd is dit net die span se ondersteuners wat erg oor my moan, die ander 4 spanne stem saam. Ek dink partykeer ouens is net oorsensitief.
58@ The Saint:
Ek mind nie wat jy skryf oor byvoorbeeld die Bulle nie…. ek mind oor hoe R-T gesien word deur die Unies.
Try Luke Morahan for the Reds
Users Online
Total 105 users including 0 member, 105 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,455,126 Page Impressions
_