Chiefs (16) 38 / Rebels (3) 10 (Final Score)
The Chiefs hosted the Melbourne Rebels at Waikato Stadium, Hamilton at 08:35 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
The Chiefs managed their bonus point try in the 79th minute to ultimately run out composed winners with 5 Log points in the bag.
Scorers:
Chiefs: 4 Penalties & 3 Conversions Stephen Donald, 1 Try Sitiveni Sivivatu, 2 Tries Lelia Masaga, 1 Try Sona Taumalolo
Rebels: 1 Penalty & 1 Conversion Danny Cipriani, 1 Try Gareth Delve
Teams:
Chiefs: 15 Mils Muliaina (captain), 14 Lelia Masaga, 13 Dwayne Sweeney, 12 Tana Umaga, 11 Sitiveni Sivivatu, 10 Stephen Donald, 9 Brendon Leonard, 8 Liam Messam, 7 Tanerau Latimer, 6 Scott Waldrom, 5 Isaac Ross, 4 Craig Clarke, 3 Nathan White, 2 Aled de Malmanche, 1 Ben May.
Replacements: 16 Sona Taumalolo, 17 Hika Elliot, 18 Romana Graham, 19 Steven Setephano, 20 Taniela Moa, 21 Mike Delany, 22 Tim Nanai-Williams.
Rebels: 15 Mark Gerrard, 14 Lachlan Mitchell, 13 Stirling Mortlock (captain), 12 Julian Huxley, 11 Cooper Vuna, 10 Danny Cipriani, 9 Nick Phipps, 8 Gareth Delve, 7 Michael Lipman, 6 Jarrod Saffy, 5 Kevin O’Neill, 4 Adam Byrnes, 3 Greg Somerville, 2 Ged Robinson, 1 Nic Henderson.
Replacements: 16 Heath Tessmann, 17 Laurie Weeks, 18 Alister Campbell, 19 Tom Chamberlain, 20 Richard Kingi, 21 Afusipa Taumoepeau, 22 Peter Betham.
Referee: Vinny Munro (New Zealand)
Assistant referees: Garratt Williamson (New Zealand), Shane McDermott (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
Helloooooooooo
Game On!
I hope the Chiefs win… with the bloody Lions losing last night again it was slip-sliding for me on Bru!
Franco van der Merwe is nie sy kapteinskap werd nie, die man is useless, eerstens, maak nie saak wat nie, ‘n slot sidestep nooit, veral nie as jy so stadig soos hy is nie. Tweedens kan hy sy span nie bymekaar hou nie, die mense doen wat hulle wil.
Derdens, hy is net nie ‘n kaptein nie, en dis hoekom die leeus nou al 3 games verloor het.
Hello GBS
laat ek bietjie chat terwyl ek kan, hier word die internet via ADSL sommer gou gou pap
Mark Gerrard for the Rebels is an excellent fullback
6@ superBul:
Ek het juis gehoop jy kan die 17:00 game se game thread hanteer vir ons terwyl ek op pad is Loftus toe.
@ The Saint:
Die Leeus try om die wiel te re-invent. Flok hulle kan onmoontlik vir 80 minute daardie spelstyl handhaaf. Nie eens die Blues het dit probeer gisteraand nie. Kyk hoeveel keer het hulle van binne hulle 22 die bal ver terug gesool, net vir die dof Leeus om te try hardloop van hul doellyn.
5@ The Saint:
Helloooo hoenedermoordenaar, hoe hang die klokke?
Penalty Chiefs and Stephen Donald slots it
Chiefs 3 / 0
@ grootblousmile:
Jis ek wil dit graag doen , ek sal bietje rondbel en uitvind wat gaan aan hier met die ADSL. Alles is mos n geheim, die manne betrokke by die netwerk dink hulle werk op n anderplaneet vir n ander ver verhewe maatskappy. Die hele wek het ons al n daaglikse breek van meer as 12 ure, dan vroeg dan laat.
2 Blues tries came from the Lions kicking on those dangerous runners at the back of the Blues, 1 try was a direct result of a Jantjies knock 5m from his line…
Like I said last night… little mistakes and wrong options cost the Lions last night…
Wat dink julle van Jantjies se speel. Ek sien op Leeu site sy kop word geeis. Ek dink hy was briljant vir 55 minute toe het hy sy eie go uitgehol. Mooi dinge gedoen tot daardie laaste paar minute.
12@ superBul:
Ja seblief, hoor bietjie, anders moet ek ander plan maak…
Daardie Taute laaitie moet ons steel , hy kan soos Habana naam kom maak onder die Bul afrigting.
14@ superBul:
Die probleem is nie Jantjies nie… hy is nou bloot die sondebok wat uitgesonder word.
Die probleem is gameplan… jy kannie verdomp ALLES helter skelter hardloop nie!
Mens aanval moet onvoorspelbaar wees, soms moet mens aanhoudend slaan met die pak voorries, ander kere weer met die agterlyn… dan weer met al 15 spelers…. met ander woorde wat ek sê is daar moet variasie wees en die enjinkamer (vaste 5) moet die platform lê.
As jy anders speel gaan jy soms wedstryde wen met champagne rugby, maar jy gaan meer verloor as gevolg van jou gebrek aan struktuur en wedstrydplan roetine en disipline.
@ grootblousmile:
absoluut die waarheid, maar solank hulle in hul eie eutopia leef laat hulle maar voort flok. Hulle speel ons binnekort op Loftus in die return game , hoop hulle hou nog aan met hul helter skelter.
Jy weet ek het try nice wees met hulle maar as jy terugdink hoeveel keer hulle ons van ossewa rugby beskuldig het , skop en chase ens. voel ek al meer n veer vir hulle. Hulle se hulle leer ek se hulle kon net oor die Jukskei geloer het en baie meer geleer het.
Penalty Chiefs, Donald goes for posts… over
Chiefs 6 / 3
18@ superBul:
Gaan kyk maar na elke span wat “Helter-Skelter” rugby speel, insluitende die Chiefs, Reds, Rebels, Lions, Force & Hurricanes…. hulle mag soms moer goed wees, maar hulle gaan NOOIT die Super Rugby Reeks wen nie
Try Sitiveni Sivivatu
Chiefs 13 / 3
Wat se jy van Taute?
Ek hou natuurlik baie van ons eie Zane en ons het seker nie plek vir hom nie , maar hy lyk bleddie goed vir n 20 jarige.
gooooooooooooooooodmorning everyone!!
23@ superBul:
Taute is ‘n belowende speler, en die Bulle kort nog ‘n heelagter na ZANE om Moses te replace, so ja hy mag dalk ‘n goeie kopie wees
Chiefs 16 / 3
dagse julle internet freeks 😆
Lemoenetyd
24@ Ashley:
Hello Asdrom, hoe gaan dit met Mev Asblik en die 2 klein Asbakkies?
27@ sharky_forever:
Hello Tjarkie!
dagse Ashley en forever a shark(soos Blouste sou se Diewe) hoe het julle gepick vir die game
Users Online
Total 494 users including 0 member, 494 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,152 Page Impressions
_