Shimlas (20) 20 / Tuks (5) 15 (Final Score)
Shimlas hosted Tuks at Shimla Stadium, Bloemfontein at 19:00 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on TV in SA.
Scorers:
Shimlas: 2 Penalties & 2 Conversions Shaun Davids, 1 Try Hanno Pieterse, 1 Try Charl Weideman
Tuks: 1 Try & 1 Conversion Wesley Dunlop, 1 Try & 1 Penalty Jurgen Visser
Teams:
Shimlas: 15 Shaun Davids, 14 Jamba Ulengo, 13 Zandre de Bruin, 12 Charl Weideman, 11 Cameron Jacobs, 10 Jaco Colyn, 9 Enrico Acker, 8 Willie Britz (c), 7 Pieter Labuschagnè, 6 Hanno Pieterse, 5 Joubert Horn, 4 Wilken Heyns, 3 Ian Potgieter, 2 JC van Wyk, 1 John-Henry Harris
Replacements: 16 Martin van den Heever, 17 Johan van Niekerk, 18 Frederick Ngoza, 19 Eugene Terblanche, 20 George Whitehead, 21 Franna du Toit, 22 Divandre Strydom, 23 Henry van Niekerk
Tuks: 15 Jurgen Visser, 14 Andries Coetzee, 13 Arno van Zyl, 12 Wesley Dunlop (captain), 11 Hayden Groepes, 10 Marnitz Boshoff, 9 Danie Faasen, 8 Arno Botha, 7 Jono Ross, 6 Warwick Tecklenberg, 5 Nqubeko Zulu, 4 MB Lusaseni, 3 Grant Kemp, 2 Robbie Coetzee, 1 Vincent Koch
Replacements: 16 Chris Crous, 17 Stephanus Pretorius, 18 Franco Mostert, 19 Jacques Verwey, 20 Clayton Stewart, 21 Dabeon Draghoender, 22 Deon Helberg, 23 Juan Schoeman
Shimla Stadium (Bloemfontein)
Kick-off: 7pm (Live on SuperSport One)
Referee: Matt Kemp
TMO: Shaun Veldsman
Nuwe tukkie skrummie lyk baie beter en vinniger.
Tukkies dis nou hierdie stage wat jul ouboete Vrydagaand oorgevat het. Kom nou hou die tradisie aan die gang.
91@ bdb:
Hy kan net GLADNIE tekkel nie… boggerol
@ bdb:
10min oor en shimlas 15punte voor dejavu
Full-time in Joburg – UJ 20 Pukke 16 –> Pukke remain winless in 2011; UJ still unbeaten
Mayhem
UJ by 3
Loosehead
UJ by 3
Dink Affies se eerste sal hierdie tukkie span klop.
3 min oor… my margin op Bru op die een lyk nie sleg nie… sover…
Tuks maak gans te veel foute
En die Ref is nou de moer in vir hulle daaroor :LOL:
hoekom staan daar tuks op hulle truie dink hulle ons weet nie teen wie ons speel nie
Wel n bonuspunt is n bonus
Wits hold their nerve to record a 22-13 victory over a spirited Fort Hare outfit in Varisty Shield
Daardie bonuspunt gaan dalk die verskil maak.
@ superBul:
Lelike opstruksie gwees netnou daar voor die doellyn
Final Score: Shimlas 20 / 15 Tuks
Toe flok hulle so bietjie met my Bru… flok
They just changed the Maties score
Final score in Stellenbosch is Maties 49 NMMU 17 –> Sets up the Western Cape derby nicely next week!
Huge Clash awaiting in Cape Town on the coming monday!!!!!!!!
Maties vs Ikeys
B-B-B
Shimlas by 5
@ grootblousmile:
Speel nie meer super bru nie ek vergeet aleewig om te pick
superBul
Maties by 33
Henniek
Maties by 31
Well, ek het al die wenne reg gepick, net die margins issie so lekker nie.
@ superBul:
Dit gaan n helse lekker game wees om te kyk ,ek moet se ek geniet die varsity cup baie,dis lekker onskuldig
cheers almal chat weer as die son skein
@ grootblousmile:
Faasen en my lojaliteit kos my vandag, al die ander reg en naby
112@ smallies72:
Daasie so iets soos ‘n onskuldige student nie!
@ smallies72:
Cheers gaan luister nou die anderkant soos iemand jou getjirp het op FB
OK manne…. genoeg is genoeg…
Cheers
Goooooi Mieliessssssssss
@ grootblousmile:
HAhaha se die een wat weet. 😆
lekker slaap, so tussen tukkies en die bb vc span lyk dit vir my asof daar harde werk voorlê vir die bulle na hierdie jaar. Dit is tyd vir ‘n nuwe uitdaging.
Stem ek sit maar ligte af.
Users Online
Total 45 users including 0 member, 45 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,860 Page Impressions
_