Shimlas (20) 20 / Tuks (5) 15 (Final Score)
Shimlas hosted Tuks at Shimla Stadium, Bloemfontein at 19:00 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on TV in SA.
Scorers:
Shimlas: 2 Penalties & 2 Conversions Shaun Davids, 1 Try Hanno Pieterse, 1 Try Charl Weideman
Tuks: 1 Try & 1 Conversion Wesley Dunlop, 1 Try & 1 Penalty Jurgen Visser
Teams:
Shimlas: 15 Shaun Davids, 14 Jamba Ulengo, 13 Zandre de Bruin, 12 Charl Weideman, 11 Cameron Jacobs, 10 Jaco Colyn, 9 Enrico Acker, 8 Willie Britz (c), 7 Pieter Labuschagnè, 6 Hanno Pieterse, 5 Joubert Horn, 4 Wilken Heyns, 3 Ian Potgieter, 2 JC van Wyk, 1 John-Henry Harris
Replacements: 16 Martin van den Heever, 17 Johan van Niekerk, 18 Frederick Ngoza, 19 Eugene Terblanche, 20 George Whitehead, 21 Franna du Toit, 22 Divandre Strydom, 23 Henry van Niekerk
Tuks: 15 Jurgen Visser, 14 Andries Coetzee, 13 Arno van Zyl, 12 Wesley Dunlop (captain), 11 Hayden Groepes, 10 Marnitz Boshoff, 9 Danie Faasen, 8 Arno Botha, 7 Jono Ross, 6 Warwick Tecklenberg, 5 Nqubeko Zulu, 4 MB Lusaseni, 3 Grant Kemp, 2 Robbie Coetzee, 1 Vincent Koch
Replacements: 16 Chris Crous, 17 Stephanus Pretorius, 18 Franco Mostert, 19 Jacques Verwey, 20 Clayton Stewart, 21 Dabeon Draghoender, 22 Deon Helberg, 23 Juan Schoeman
Shimla Stadium (Bloemfontein)
Kick-off: 7pm (Live on SuperSport One)
Referee: Matt Kemp
TMO: Shaun Veldsman
UWC draw level with a penalty to flyhalf Ambrose Steyn 3-3. Wits extend thier lead as wing Nkuli Gamede scores in the corner 12-0.
@ superBul:
Daai sal nou nice wees jissie ek kom nog nie oor juan se besering nie
23/26: groot toets wat die leeus se seisoen kan maak of breek. Verskil is, hul speel nie teen ‘n SA span nie, maar teen ‘n oorsese span wat net soos hulle die bal lekker kan rondgooi en van orals op die veld hardloop. Ek hoop die leeus wen, sal baie vir hul beteken.
Bulle sal ook moet ligloop vir die Highlanders.
Net die cheetahs wat ‘n maklike game het.
Goeie skop vir shimmies.
22: g’n wonder Grey is die beste rugbyskool in die land nie, dit is daardie blou trui.
Super, het Jono Ross nie al VC rugby gespeel nie, wat soek hy hier ?
@ bdb:
En ons vergeet dat die vluvoosheid van die blues nou verby is
Tukkies slaap lekker ne, maar n mooi drie vir Shimlas
UKZN No.8 Leon Stevens gets over for the first try of the match, they lead 10-3 over UWC in Pietermaritzburg.
Try time to NMMU at the DC! Maties lead 18-10; Shimlas 6 Tuks 5… and last we heard from Joburg it was UJ 3 Pukke 5
Great individual effort from Riaan Arends who chips and collects to go over for his second try. Wits starting to run away with it- 19-0
@ bdb:
Dis waar die bulle hulle truie gekry het ek dink grey is effe ouer as die ntru
Shimlas nou hard geslaan met daardie 10 punte.
Maties stuggle with the Madibas
@ bdb:
Go die blou,het nooit gedink ek gaan so se nie bwahahaha
shimla park is n helse lekker veld om op te speel
Tuks word deur HM afgerig ne, het ons nie dalk nuwe idees by die Bulle nodig nie. Ek dink ons word deesdae te voorspelbaar.
UKZN No.8 Leon Stevens gets over for the first try of the match, they lead 10-3 over UWC in Pietermaritzburg.
in JHB all tied! UJ 8 Pukke 8
Wil een van julle nie ‘n moerrrrrrse huis huur in Lynnwood in Pretoria nie…. 3300 vierkante meter erf, 2 bediende suites, 6 garages, 5 slaapkamers, binnekroeg, swembad, groot lapas, buitekroeg, formele sitkamer, eetkamer, woonkamer, genoeg badkamers, kombuis, opwasgedeelte en toesluit waskamer, 2 toolkamers, boorgat.
My huurders het sopas laat weet hulle hernu nie van 1 Mei af nie….
Miskien moet ek verkoop en 4 kleiner eiendomme koop….
Eishhhhhhhh
Fort Hare hit back with a try to flank Nkosikhona Nofuma after some good hands. Katywa converts to make it 19-7
Shimlas 3rd try takes the score to, 20- 5
Tukkies lyk nie goed nie, eerste keer dat ek hul sien speel
@ grootblousmile:
As jy hom op n lorrie laai en aliwal-noord toe bring kan ek belang stel
Die Tuks skrummie is flokken stadig, sommer in alles
Another try to Shimlas (this time Weideman) – the home side lead Tuks 20-5 as half-time approaches.
UWC get over for a try which is converted by Ambrose Steyn to level things up at 10-10 in Pietermaritzburg. 19-7 to Wits at half-time
Lemoenetyd
Die Shimlas het verskeie kere vanaf hul doelyn begin hardloop maar Tuks skop om uit die moeilikheid te kom. Op hierdie vlak moet ons iets anders try
die tuks scrummie is stadig en die shimla scrummie is nogals blerrie crisp het nogal n gawe lang pass ok
51@ smallies72:
Bietjie moeilik, die huis is groter as paar van die klein dorpies in die Vrystaat…. jy sal in hom verdwaal… hehehe
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
You do not understand just how hot it is in Slaapstad.
@ Loosehead:
Looooooooooshead wa waai die kaap se wind jou nou uit
Users Online
Total 96 users including 0 member, 96 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,850,113 Page Impressions
_