Shimlas (20) 20 / Tuks (5) 15 (Final Score)
Shimlas hosted Tuks at Shimla Stadium, Bloemfontein at 19:00 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on TV in SA.
Scorers:
Shimlas: 2 Penalties & 2 Conversions Shaun Davids, 1 Try Hanno Pieterse, 1 Try Charl Weideman
Tuks: 1 Try & 1 Conversion Wesley Dunlop, 1 Try & 1 Penalty Jurgen Visser
Teams:
Shimlas: 15 Shaun Davids, 14 Jamba Ulengo, 13 Zandre de Bruin, 12 Charl Weideman, 11 Cameron Jacobs, 10 Jaco Colyn, 9 Enrico Acker, 8 Willie Britz (c), 7 Pieter Labuschagnè, 6 Hanno Pieterse, 5 Joubert Horn, 4 Wilken Heyns, 3 Ian Potgieter, 2 JC van Wyk, 1 John-Henry Harris
Replacements: 16 Martin van den Heever, 17 Johan van Niekerk, 18 Frederick Ngoza, 19 Eugene Terblanche, 20 George Whitehead, 21 Franna du Toit, 22 Divandre Strydom, 23 Henry van Niekerk
Tuks: 15 Jurgen Visser, 14 Andries Coetzee, 13 Arno van Zyl, 12 Wesley Dunlop (captain), 11 Hayden Groepes, 10 Marnitz Boshoff, 9 Danie Faasen, 8 Arno Botha, 7 Jono Ross, 6 Warwick Tecklenberg, 5 Nqubeko Zulu, 4 MB Lusaseni, 3 Grant Kemp, 2 Robbie Coetzee, 1 Vincent Koch
Replacements: 16 Chris Crous, 17 Stephanus Pretorius, 18 Franco Mostert, 19 Jacques Verwey, 20 Clayton Stewart, 21 Dabeon Draghoender, 22 Deon Helberg, 23 Juan Schoeman
Shimla Stadium (Bloemfontein)
Kick-off: 7pm (Live on SuperSport One)
Referee: Matt Kemp
TMO: Shaun Veldsman
Goooooooooo Tuks!!
Daai ref in die TUT game was behoorlik trigger happy met sy fluit. Hoeveel strafskoppe het hy uit gedeel?
2@ superBul:
Moerse baie… en hy het baie van sy eie stem ook gehou….
Die mense kan maar die score updates kry op die Artkel self… ek gaan wragtig nie aanhou alleen gesels nie.
Players running out onto the field…
Min aanvoeling vir die spel, of hoe se jy.
Tight start between UJ and Pukke. First 10 mins no score yet. Should be a close one.
Shimlas v Tuks just about to get underway and it’s also 0-0 in Matie-land as they host NMMU
Game on
Maties 12-0
UKZN take an early lead over UWC through the steady boot of fullback Jaco Potgieter. 3-0 in Pietermaritzburg. Still no score at Wits
Naand kêrels.
Wat gaan hier aan, die Tuks-bulle speel in vrystaat-wit, en die Shimlas-cheetahs speel in bulle-blou ?
Ai, dinge verander te vinnig !
😉
Saracens sign South African Bax (BBC): Saracens sign South African utility back Tiger Bax on a deal until the end of the season.
Pukke on the board in Jo’burg – they lead UJ 5-3.
hoesit julle bulle poofters klein bulleetjies teen klein vrystaat shim shim shimlaaaaaa
naand bdb
14: jammer, maar jul gaan weer verloor, die blou truie gaan nie verskil maak nie !
yes smallies jy is hier, geniet nog n stresvolle aandjie saam die Bulle :LOL:
Wits take the lead with wing Riaan Arends getting over after good work from Heinke Hartdegen. 7-0 after Lizamore’s conversion.
@ bdb:
Haloooooo ben die leeu
Score updates: Shimlas 3 Tuks 5;
Maties 15 NMMU 0;
UJ 3 Pukke 5
Fort Hare flyhalf Qondani Katywa gets yellow-carded for giving the ref grief. Crucial blow for the visitors -making life hard for themselves
@ superBul:
Weet nie of my nerwe nog so n game gaan hou nie.@bdb net so vir interresant geit die shimla en grey eerste span is presies die selle om grey se verbintenis met die kofsies te wys
bdb is daai leeu site ook so stadig vir jou vanaand?
Hulle psyc mekaar weer mooi op daar, senuwees pla party van hulle al erg.
@ smallies72:
bedoel jy hul truie?
Maties with another penalty and NMMU get their first points: 15-3
@ superBul:
Ek dink hulle partydjie gaan die naweek ent kry teen die blues
Steinhoff Koshuisrugby Results
SIMONSBERG 29 MONITOR 12
BASTION 6 PATRIA 16
VISHUIS 33 NORTHERNZ 33
@ superBul:
Ja skuus my kop dink vinniger as my vingers ja hulle truie
Die tukkie skrummie vat so half uur om uit te gooi, g’n wonder hy word gevang nie. Bietjie vinniger skoonmaak ouboet, soos Tommy en Joost.
@ smallies72:
Het jy die Gesamentlike log gesien, 3 SA spanne in top 5 en 1 elk van NZ en AUS. As die Leeus wen en die Bulle ook gaan daai oorsese spanne benoude boude he vroeg in die seisoen
Users Online
Total 74 users including 0 member, 74 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,231,925 Page Impressions
_