- Team: 15. Cory Jane, 14. Julian Savea, 13. Conrad Smith, 12. Ma’a Nonu, 11. Hosea Gear, 10. Aaron Cruden, 9. Tyson Keats, 8. Victor Vito, 7. Jack Lam, 6. Mark Reddish, 5. Jason Eaton, 4. James Broadhurst, 3. Michael Bent, 2. Andrew Hore (Captain), 1. John Schwalger
- Replacements: 16. Dane Coles, 17. Neemiah Tialata, 18. Faifili Levave, 19. Serge Lilo, 20. Chris Eaton, 21. Dan Kirkpatrick, 22. André Taylor
|
- Team: 15. Ben R Smith, 14. James Paterson, 13. Kenny Lynn, 12. Shaun Treeby, 11. Kade Poki, 10. Lima Sopoaga, 9. Jimmy Cowan, 8. Nasi Manu, 7. Alando Soakai, 6. Adam Thomson, 5. Josh Bekhuis, 4. Jarrad Hoeata, 3. David Te Moana, 2. Jason Rutledge, 1. Jamie MacKintosh (Captain)
- Replacements: 16. Brayden Mitchell, 17. Bronson Murray, 18. Joe Tuineau, 19. John Hardie, 20. Aaron Smith, 21. Robbie Robinson, 22. Siale Piutau
|
@ grootblousmile:
ja…dis goed, dis tyd ek verlang vir lkker rugby nou.
90@ 4man:
Nee dit gaan punt innie wind… wiele met ‘n “p”!
Ek hoor daai ding dat daar so groot Sement Mafia in SA is…. sticky fellas….. hehehe
@ grootblousmile:
snaaks 😉
goonite.
93@ 4man:
Cheers!
Gooi Mieliessss
smallies.smaak verskil somige mens like net nie van spanne wat sa se naam gat maak in die super rugby nie.oor die closegay storie,wel ek hoor jy is die brokeback mielie boer van bloem.
@ Piet visagie:
Hey pel dis nie ek wat so n ding oor burger het nie jy weet dis weird ne die stormers is nou ook nie juis bekend dat hulle sie super reeks aan die brand speel nie,hel die leeus het meer super titles as julle 1994 maar julle spoel julle bekke uit daar is 15spanne almal kan wragtag nie eerste eindig nie,dit beteken ok nie dat almal k@k sleg is nie die verskil in die super reeks is maar blerrie klein ek kan jou belowe dat die cheetahs nog steeds een van die top provinsiale spanne in die werld is want van die spanne wat nie super rugby speel nie is daar bitter min wat kompeterend sal wees
As jy so se.ek hoop maar jou beste provisiale span eindig bo hulle favourite spot van 10de die jaar.
Users Online
Total 260 users including 0 member, 260 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,818,091 Page Impressions
_