- Team: 15. Cory Jane, 14. Julian Savea, 13. Conrad Smith, 12. Ma’a Nonu, 11. Hosea Gear, 10. Aaron Cruden, 9. Tyson Keats, 8. Victor Vito, 7. Jack Lam, 6. Mark Reddish, 5. Jason Eaton, 4. James Broadhurst, 3. Michael Bent, 2. Andrew Hore (Captain), 1. John Schwalger
- Replacements: 16. Dane Coles, 17. Neemiah Tialata, 18. Faifili Levave, 19. Serge Lilo, 20. Chris Eaton, 21. Dan Kirkpatrick, 22. André Taylor
|
- Team: 15. Ben R Smith, 14. James Paterson, 13. Kenny Lynn, 12. Shaun Treeby, 11. Kade Poki, 10. Lima Sopoaga, 9. Jimmy Cowan, 8. Nasi Manu, 7. Alando Soakai, 6. Adam Thomson, 5. Josh Bekhuis, 4. Jarrad Hoeata, 3. David Te Moana, 2. Jason Rutledge, 1. Jamie MacKintosh (Captain)
- Replacements: 16. Brayden Mitchell, 17. Bronson Murray, 18. Joe Tuineau, 19. John Hardie, 20. Aaron Smith, 21. Robbie Robinson, 22. Siale Piutau
|
AG NEE@ smallies72:
Smalls nee man, ek kort dan n performance increase ek was briljant 20 jaar terug
Al hoe burger onder aplon of shadow kan uithardloop is as julle n lieflik droom beleef,gaan kyk maar currie cup semies ek kyk wat slow habana en aplon gemaak met die mielies se backline, louw drop dan die mielies se backline.
Jisja julle boggers, happy days are here again, ek is terug!!!
Kon nie tussen my langverlof blog nie, te besig gewees, nou werk ek weer en het ek baaaaie tyd 🙂
Hoe hang die ghoene julle kant?
EK WIL GRAAG DIE GELEENTHEID GEBRUIK OM 3 DINGE UIT TE WYS.
1.) DIE CHEETAHS SE TRUIE LYK BAIE SMART. WELL DONE.
2.) DIE 2 SA SPANNE WAT AANGEKONDIG IS LYK BAIE GOED. EK NEEM AAN DIE SHARKS AN LIONS SE BEGIN 15 TAL SAL SELF NIE SLEG LYK NIE.
3.) TERWYL MEESTE FRANCHISES AL HUL SPANNE VIR DIE EERSTE NAWEEK AANKONDIG, HET DIE STORMERS NOG NIE EERS HUL FINALE SQUAD OP HUL WEBSITE http://WWW.IAMASTRONTER.COM GESIT NIE. AC, RASSIE, VANJAAR GAAN JULLE NOG KOEK AANJAAG!
DANKIE ALMAL, LEKKER DAG!
@ Pietman:
Pietman
Het vroer indie week gewonder waar kruip jy weg.
Hoe gaan dit op die weskus?
34@ Greenpoint-Gunner:
GG, the Lions haven’t announced their SQUAD either.
They announce the team for Sat tomorrow at lunch time.
Whats up with the squad announcements there was a post earlier that you can have as many as you like, the only restrictions is on touring squads. That is still restricted to 26 if a understood it right.
@ Pietman:
PIETMAN EK TIK DIE POST IN HOOFLETTERS WANT JA EK SKREE VAN BLYDSKAP OM MY GEEERDE VRIEND WEER HIER TE SIEN. WELKOM TERUG. REGTIG JY WAS BAIE KEER DIE ANKER TUSSEN ONS EN DIT VOEL ASOF ALLES WEER SIN MAAK NOUDAT EK JOU WEER HIER SIEN
.
@ Scrumdown:
Jisja. Nee man, ek is in Riyadh, KSA, werk hier vir n tyd, ook in UAE. Was twee weke gelede op CAO, vir oulaas Karoolam geeet.
Moet gou bank toe, alles more gesluit hier, praat later, tjeers eers, wou net gou hello se.
@ superBul:
Dankie bruvva, ons sal nog baie rugby gesels! 9 nm hier, en ek moet hierdie verkeer aandurf en huistoe. Praat later.
alles loop reg altyd reg toyota cheetahs soos ek gese het ou piet BAIE groter maatskapy as daai klomp glorified posmanne wan die wp
@ Piet visagie:
Al wat fransie my oupa is jan pickaard en daarom k@k ek goud kan drop is strafskoppe maar toemaar ou pieta ons weet mos wie die eintlike bok flanke is en nie een van hulle se vanne is flou of hamburger nie
@ Pietman:
Het gisteraand karooskaap kerrie geeet.
Vrou wou vir my wildspastei gegee het, (ook van CAO af) maar dit is nie my koppie tee nie.
Jy moet oppas daar tussen die kameel joggies, dit lyk vir my die Arabiese wereld is besig om ongeduldig te raak vir hulle regeringe.
Vark, the countdown timer for the first 2 games has changed to red.
Nou’s die groot k@k naby!
Better get some SuperBru predictions done.
Ok, got the Superbru picks done.
Lions over the Bulls and Rebels over the ‘Tahs the only controversial picks.
Some more teams have been announced, look at the top!
@ Scrumdown:
Some say Controversial and others say STUPID 🙂
Net vir Ash dat hy nie altyd dink die Bulls pick op hom nie:
“Twee Kaapies sit en suip teen die muur buite Nuweland. Die een vra toe aan die ander,
“Gatiep, wat sal djy doen as djy die lotto wen?’ “Nei” sê Gatiep, “ek koep eerste vir my ‘n bierlorrie en drink totdat ek dik gesuip is, en dan koep ek die hele Blou Bul Span”
“Djy koep die Blou Bul Span… maar why? …” Djy wiet mos as ‘n man dronk is koep hy enige kak. “
trips @ 48
yeeeeeeeeeehaaaaaa!!
@ Tripples:
In the now famous words of Forest Gump; “Stupid is as stupid does”.
First week surprises, nerves, and ring rust.
Asblik, nog geluk met die seuntjie ou maat. Nie gedink julle Wie(met die klein) Pie(pies) kan nog sulke dinge doen nie, so ons is trots op jou. Mag hom groot met die twee B’s (Bybel en balle), dan sal dinge goed gaan !
O ja, dankie vir die mooi foto van jou seun wat jy vir my gestuur het in sy eerste kleretjies:
http://www.wegsleep.co.za/userfiles/image/bulls%20baba.jpg
51: ‘Mag’ = ‘Maak’
#50 I know Scrumdown hehehe, Bulls are sometimes jittery in their first few games although last year they came out guns blazing…but I would not throw away the Lions as with Mitchell there one can never count them out.
That being said…………………..GO BULLS!!!!!!! 🙂
What is it with the Sharks and announcing their team? They try to play mind games by with holding the info or announcing a team only to change it just before kick off.
Watch them announce a team with Adrian Garvey at 3, Steve Atherton at 4, Kevin Putt at 9 and Jouba at 15…………………..they should be docked points for these senseless mind games.
Lions Team:
Lions: 15 Jaco Taute, 14 Lionel Mapoe, 13 Waylon Murray, 12 Doppies La Grange, 11 Michael Killian, 10 Elton Jantjies, 9 Jano Vermaak, 8 Warren Whiteley, 7 Josh Strauss, 6 Derick Minnie, 5 Franco van der Merwe (c), 4 George Earl, 3 Patrick Cilliers, 2 Bandise Maku, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Martin Bezuidenhout, 17 Kevin Buys, 18 Wikus van Heerden, 19 Cobus Grobbelaar, 20 Rory Kockott, 21 Burton Francis, 22 James Kamana.
he Sharks:
15. Louis Ludik
14. Odwa Ndungane
13. Stefan Terblanche
12. Meyer Bosman
11. Lwazi Mvovo
10. Patrick Lambie
9. Charl McLeod
8. Ryan Kankowski
7. Willem Alberts
6. Jacques Botes
5. Alistair Hargreaves
4. Steven Sykes
3. Jannie du Plessis
2. Bismarck du Plessis
1. John Smit (C)
Replacements
16. Tendai Mtawarira
17. Eugene van Staden
18. Anton Bresler
19. Keegan Daniel
20. Conrad Hoffmann
21. Jacques-Louis Potgieter
22. Adrian Jacobs
Geluk aan die cheethas met hulle nuwe borg.dalk kan hulle nou n afrigter kry wat die nodige kennis het en wegbly by die bargin bin spelers soos phillip burger.
Only the Western Force team yet to be announced!
57@ Piet visagie:
Ou Piet Vis-Ogie…. kom boeta, sê bietjie ietsie goeds oor van die spanne wat jy nie ondersteun nie…. verdomp, jou moegoe…. hehehe
59: Ja, GBS is reg, ek sal ‘n voorbeeld stel en iets positief sê oor die Stormers: hulle gaan nie die naweek verloor nie !
Users Online
Total 261 users including 0 member, 261 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,818,779 Page Impressions
_