- Team: 15. Cory Jane, 14. Julian Savea, 13. Conrad Smith, 12. Ma’a Nonu, 11. Hosea Gear, 10. Aaron Cruden, 9. Tyson Keats, 8. Victor Vito, 7. Jack Lam, 6. Mark Reddish, 5. Jason Eaton, 4. James Broadhurst, 3. Michael Bent, 2. Andrew Hore (Captain), 1. John Schwalger
- Replacements: 16. Dane Coles, 17. Neemiah Tialata, 18. Faifili Levave, 19. Serge Lilo, 20. Chris Eaton, 21. Dan Kirkpatrick, 22. André Taylor
|
- Team: 15. Ben R Smith, 14. James Paterson, 13. Kenny Lynn, 12. Shaun Treeby, 11. Kade Poki, 10. Lima Sopoaga, 9. Jimmy Cowan, 8. Nasi Manu, 7. Alando Soakai, 6. Adam Thomson, 5. Josh Bekhuis, 4. Jarrad Hoeata, 3. David Te Moana, 2. Jason Rutledge, 1. Jamie MacKintosh (Captain)
- Replacements: 16. Brayden Mitchell, 17. Bronson Murray, 18. Joe Tuineau, 19. John Hardie, 20. Aaron Smith, 21. Robbie Robinson, 22. Siale Piutau
|
Last year there was the habit that the Sharks and Lions would always wait till the last to announce their teams for the week… will this trend continue?
Daai cheetah span lyk goed karamba is nie n slegte fetcher nie en as jy hom n halwe kans gee gaan hy onder die pale omdraai
The Lions have just sent a Media release announcing that there will be a Press Conference at 12:30 tomorrow, Thursday 17 Feb, to announce their Team.
2@ smallies72:
Janee, goeie Blik-oor span
bly frans viljoen is terug saam met juan is hulle twee lekker fiesiese spelers ek skat kankrokskie en alberts gaan dalk nie so n groot faktor wees nie
3: waar vind die aankondiging plaas: Jan Smuts lughawe, vlieg hul die span in van Ellispark en laat hul dan op ‘n rooi tapyt uitstap ? 😉
Ctahs het ‘n goeie span, solank die beserings wegbly. Ek hoop vir hulle part hulle het ‘n goeie seisoen. Net die 25ste Feb en 28ste Mei kan hul so bietjie slaplê.
6@ bdb:
Nee, by die Referee’s Drop In Room, by die GLRU se kantore…. bygewoon deur John Mitchell, Franco van der Merwe en Mustapha Boomgaard (Spanbestuurder)
As someone with no real emotional stake in the results of this weekend’s matches I wish the following:
Good contests
No major injuries
No controvercial decisions.
Although I guess without the above we’d have much less to talk about on Monday
Anyway may the best team win.
Scrap that. May teams I chose in my Superbru picks win. By the margins I predicted. 🙂
Het die cheaters al hulle nuwe sponsor afgekondig?
9@ Tripples:
Vandag of vanaand iewers…. ek het so gevoel in my gat dat dit Toyota gaan wees.
@ grootblousmile:
Ek het Puma gehoor.
11@ Stormersboy:
Nee, ons weet laaankal Puma is die Cheetahs se “Kit-Sponsor”…. maar ons praat nou van hulle Title-Sponsor….
Laasjaar was Toyota een van die 2 sponsors van die Mpumalanga Pumas… ek dink hierdie jaar wil hulle so bietjie groter gaan.
11@ Stormersboy:
Sal bietjie snaaks wees as die Cheetahs Puma as Hoof-sponsor gaan kry, want dan is hulle die Puma Cheetahs…. hehehe
Wat vir ‘n dier sal dit wees?
@ grootblousmile:
Reg, ek’t ook gehoor dat Toyota baie belang gestel het, maar hulle konnie op ‘n prys ooreenkom nie. Ek dink hoe nader aan die begin van die seisoen hoe beter ‘n deel gaan Toyota kry….
@ grootblousmile:
Amper ‘n ding soos ‘n “Liger”
@ grootblousmile:
Vanaand tussen 7 en agt op die stadion ek dink ek gaan daar wees dan sal ek julle op hoogte hou
Wat soek die mielies met daardie phillip burger?ek wil graag sien hoe lyk die rebel span in aksie.
@ Piet visagie:
Daai phillip burger gaan draaie om branananana en wie ok al julle anner slowpoke wing gaan wees hol,julle laaik hom nie julle vreees hom,hy het hoeka al reeds teen die southern clowns hulle name gat gemaak
o dit is die plan met hom,ek onthou nog toe daardie joe van die blues bo oor die so called cheetah express gehardloop het in n super rugby game.gelukkig het die stormers aplon en die bulls vir shadow.
juan smith is ontrek agv n kuit besering,sy plek word deur phillip wd walt gevat strauss neem die kapteinskap oor,hou die jong rooikop flank dop hier in bloem het hulle hoe verwagtinge van hom en met hoog bedoel ek andre venter en juan smith hoog
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Stephan Dippenaar, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez), 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha, 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Rossouw de Klerk, 18 Danie Rossouw, 19 Derick Kuün, 20 Ruan Snyman, 21 Francois Brummer, 22 Jaco van der Westhuyzen.
@ Piet visagie:
En ek onthou die dag wat hy drie driee teen die einste bulls met brananana op sy beste gedruk het en glo my aplon het nie die juice om burger te vang nie gaan kyk op youtube daar is n clip van hom waar hy score nie aplon mvovo gertjie jpp brananna minnie basson het sy spoed nie dalk net chavanga maar ek sal net se jy kan nie spoed klop nie
Juan Smith confirmed as injured, will not play on Saturday.
Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Stephan Dippenaar, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez), 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha, 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Rossouw de Klerk, 18 Danie Rossouw, 19 Derick Kuün, 20 Ruan Snyman, 21 Francois Brummer, 22 Jaco van der Westhuyzen.
25: ou ou nuus, sien #22 😉
@ smallies, Stem saam die Phillip knaap gaan nog groot rugby vir die Wit Tornado’s speel, Hy en Juan kan mekaar afwissel…
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT ooops CHEEEEEETAHS!!!!
@ Cheetah4eva:
Jip hy kook jy weet dit sal goed wees as hulle vir juan goed bestuur hy kan nog na 2015 se wb toe gaan hy sal dan 34wees selle as barney en matfield nou en os in 2007 hy kan n reuse mentor rol daar speel,maar dan moet hy nou goed bestuur word en nie oorspeel word soos vic bakkies en barney nie
@ smallies72:
Bakkies oorspeel no ways , Naka het daarvoor gesorg
@ superBul:
Praat nie van laas jaar nie super praat van laaste 4 jaar,hy vic en danie sowel as juan en barney het totaal te veel rugby gespeel,sit vr fdp by dis ma net hoe ek dit sien
Users Online
Total 177 users including 0 member, 177 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,818,851 Page Impressions
_