Sharks (8) 24 / Cheetahs (3) 9 (Final Score)
The Sharks hosted the Cheetahs at Mr Price Kings Park, Durban at 17:00 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
Scorers:
Sharks: 3 Penalties & 1 Conversion Patrick Lambie, 1 Penalty Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Jacques Botes, 1 Try Bismarck du Plessis
Cheetahs: 3 Penalties Naas Olivier
Teams:
Sharks: 15 Louis Ludik, 14 Odwa Ndungane, 13 Stefan Terblanché(captain), 12 Meyer Bosman, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Charl McLeod, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Jacques Botes, 5 Alistair Hargreaves, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 , 1Tendai Mtawarira .
Replacements: 16 Craig Burden , 17 Eugene van Staden, 18 Anton Bresler, 19 Keegan Daniel, 20 Conrad Hoffmann, 21 Jacques-Louis Potgieter, 22 Adrian Jacobs.
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Philip Burger, 13 Robert Ebersohn, 12 Andries Strauss, 11 Ryno Benjamin, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Kabamba Floors, 7 Philip van der Walt, 6 Frans Viljoen, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Francois Uys, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss (captain), 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Kobus Calldo, 18 Waltie Vermeulen, 19 Ashley Johnson, 20 Tewis de Bruyn, 21 Sias Ebersohn, 22 Riaan Viljoen.
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Pro Legoete, Cobus Wessels
TMO: Shaun Veldsman
Odwa with a nice runs had the Cheetahs scramble in defense
@ smallies72:
Goeie ref…Craig Joubert
Sharks are looking good. Good continuity.
so bere jy vir willempie
Alberts sal ook weet hy is getackel vandag, he takes a lot of hits
word die beast se kop deur sy poepol gesruk
Olivier, as jy skop, skop ordentelik, nie doelloos wegskop nie.
Free State scrum not what I expected. Beast definetly on top.
@ smallies72:
Nie volgens die ref nie
natal skrum voor die tyd en joubert laat dit toe
Lots of kicking the ball away by Naas
@ Scrumdown:
Dude hy scrum op as hy dit teen my getry het het ek sy oor af gebyt
Penalty Cheetahs Naas going for the posts
Sharks so baie balbesit en gebiedsvoordeel, maar net 5 punte voor.
Slotted by Naas
Kick off too long scrum on halfway
Cheetahs finally on the board
Sharks 8 / 3
SuperBees… lees bietjie Admin Chat
aaaaaaaggggg flok bobby bly net stil ou of vee die k@k wat jy praat af
Long penalty missed by Terreblance
Another long one missed by Stefan Terblanché
Dink net hoe goed sou Lambie gewees het as hy so goed was soos baie wat hom so ophemel daar in Durbs.
42@ smallies72:
He’ll Argue the FS tight head is hinging up, so he has no option but to follow.
Truth is the ref’ hasn’t got a clue.
Your name Johan, and did you have a chew on a NZ hooker’s ear?
die tjarks se lynstane is net so k@k soos die cheetahs se scrums
Wonder of Joubert gesien het hoe Beast van die kant in daardie losskrum in is, reg voor sy oge.
@ Scrumdown:
Only tightheads who thought that they were strong,oldest trick in the book first scrum head but second scrum bite rest the game you rule the scrumms
smallies72 wrote:
Wat het jy teen Natalers? 🙂
55± smallies is kwaad omdat die helfte van Bloem daar in Durbs is !
Ctahs se taktiese skoppe is ´n baie swak. Jammer vir die reën maar dit is ´n gelykmaker vir albei spanne.
@ rugbybal:
Nee ou soos hy aangaan sou mens sweeer natal is 60-0 voor
@ bdb:
Ja ek stem naas is die sharks se beste speler op die staduim tyd om te waai en sias op te sit
Dis nog enige span se game
Penalty Cheetahs going for posts
Users Online
Total 14 users including 0 member, 14 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,986,849 Page Impressions
_