Sharks (8) 24 / Cheetahs (3) 9 (Final Score)
The Sharks hosted the Cheetahs at Mr Price Kings Park, Durban at 17:00 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
Scorers:
Sharks: 3 Penalties & 1 Conversion Patrick Lambie, 1 Penalty Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Jacques Botes, 1 Try Bismarck du Plessis
Cheetahs: 3 Penalties Naas Olivier
Teams:
Sharks: 15 Louis Ludik, 14 Odwa Ndungane, 13 Stefan Terblanché(captain), 12 Meyer Bosman, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Charl McLeod, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Jacques Botes, 5 Alistair Hargreaves, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 , 1Tendai Mtawarira .
Replacements: 16 Craig Burden , 17 Eugene van Staden, 18 Anton Bresler, 19 Keegan Daniel, 20 Conrad Hoffmann, 21 Jacques-Louis Potgieter, 22 Adrian Jacobs.
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Philip Burger, 13 Robert Ebersohn, 12 Andries Strauss, 11 Ryno Benjamin, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Kabamba Floors, 7 Philip van der Walt, 6 Frans Viljoen, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Francois Uys, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss (captain), 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Kobus Calldo, 18 Waltie Vermeulen, 19 Ashley Johnson, 20 Tewis de Bruyn, 21 Sias Ebersohn, 22 Riaan Viljoen.
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Pro Legoete, Cobus Wessels
TMO: Shaun Veldsman
Wat gaan aan met die cheetahs se scrums?hulle agterlyn is total useless!tot n pensionaris het meer pols.baie werk wag vir naka en sy cronies.
Change for the Sharks as Lambie has gone for Potgieter for the final stages. Time to shut up shop for the Sharks now as the Cheetahs look to force their hand somewhat. Sias Ebersohn and Eugene van Staden are also on by the way.
bismark pop soos n puisie uit maar word hy gestraf NEEEEU
Joubert, Coenie het daar probeer wegkom, wat het jy teen die man, sy pa jou meisie of universiteit afgevry.
Pietman wrote:
Hello Pietman, Wat maak jy in Saudi? Probeer die link
http://kiwii1.yolasite.com/vip-tv-2.php
Pen Sharks24 – 9
@ Piet visagie:
Fokoff
Bobby ken darem maar sy rugby 🙂
97@ smallies72:
Nie so onse mede-vrinne hier vloek nie, Smallies!
Geluk Sharks, julle was die minste swak van die twee spanne en iemand moes wen. Weet die weer was sleg, maar altwee spanne maar swakkerig.
Sal graag wil weet wat Os se siening is van Joubert se skrum interpretasie.
Hoop nie dit reen in JHB nie, sal graag mooi hardloop rugby wil sien.
That is that then from Durban and the Sharks get off on the right foot in their opening fixture! It wasn’t pretty but they won’t care much in this weather. Next up on our live schedule will be the Lions against the Bulls.
Now over to Bulls/Lions thread
rugbybal
Hoessit, jy nog oorkant op die ‘eiland’. Hier en in die Emirate doenig met die opening van n groep akademies, gaan darem elke 3 maande huis toe, maar moosa besig hier, lang afstande tussen my verskillende werkplekke, gelukkig is petrol darem net R1,15 per liter hier!
bdb wrote:
Sal darem like as hulle daai deel van ons game kan uitsort
@ grootblousmile:
Hoe het Thys Burger se klong gespeel?
@ grootblousmile:
Gbs die ou krap my nou al die heel week maar in elk geval ek sal my woorde terug trek hy moet nie meer fokoff nie ek sal
@ Pietman:
Wat my betref maar koekerig, Peter de Villiers is reg , NH doen ons spelers niks goed nie.
104@ Pietman:
Weetie, ek sit hier op Ellispark.
Sal vanaand later kyk, het die Sharks / Cheetahs game record
@ superBul:
Het geen kanse gehad nie en as dit lyk of daar iets kan kom skop naas die haas die bal weg
105@ smallies72:
Nee man, wees net rustig broer…. jammer jou Cheetahs het verloor, ek bedoel dit!
@ smallies72:
smallies more sal jy beter voel , ag man jy gaan jou beurt kry as die Weer Probere begin speel.
OK manne, sien julle op die Lions / Bulls thread…. ek sal hom daar hanteer…. live van Coca Cola Park af, met Scrumdown hier langs en saam met my!
@ bdb:
Craig se kommentaar is nie die natal check waar op dit geskryf staan werd nie wat weet so n dun nek soutie in elk geval van scrumms af
sjoe maar die mielies was swak,ek probeer woorde kry om dit te beskryf maar kan nie.
@ Piet visagie:
Fo….. O ja gbs het gese jy is nie werd om gevloek te word nie
help nie jy vloek my as jou span n super rugby le geleer word nie,vloek naka of toyota.
@ Piet visagie:
Ma piet jy krap ,y gat dan nou so lekker en jy soek dan vir k@k oor toyota al wat el kan se is dat my span nie deur postman pat geborg word nie maar deur die grootste motor maatskappy ter werleld as dit nie een van die top vyf maatskappye overall is nie
@ Piet visagie:
Vinnig om naka te point hy het darrem nog nie n span van die a afdeling na die bafdeling gecoach nie ala ac en op
smallies.sjoe man koel bietjie af.jou span sal nog regkom,toyota is net die begin vir hulle,dinge sal in plek val.daardie ref het julle geskroef vandag in die scrums.glo my ek is glad nie n ac fan nie,hy is n nar.
@ Piet visagie:
ja jy is seker reg dis in elk geval net n game,en craig het ons regtig genail floppen engilsman
Daardie man is swak,elke keer waneer hy n game hanteer trek hy n span voor.
Users Online
Total 94 users including 0 member, 94 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,984,794 Page Impressions
_