Sharks (16) 26 / Blues (9) 12 (Final Score)
The Sharks hosted the Blues at Mr Price Kings Park, Durban at 17:00 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
The Sharks started fast but then the game became scrappy, all the way through… not a memorable game but won nonetheless by the Sharks, before their trek accross the big waters.
2 Wins from 2 for the Sharks, this is what matters, I suppose.
Scorers:
Sharks: 2 Conversions & 4 Penalties & 1 Try Patrick Lambie, 1 Try J P Pietersen
Blues: 3 Penalties Stephen Brett, 1 Penalty Luke McAlister
Teams:
The Sharks: 15 Louis Ludik, 14 Odwa Ndungane, 13 Stefan Terblanche (captain), 12 Meyer Bosman, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Charl McLeod, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Keegan Daniel, 5 Alistair Hargreaves, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 John Smit, 17 Eugene van Staden, 18 Anton Bresler, 19 Jacques Botes/Lambert Groenewald, 20 Conrad Hoffmann, 21 Jacques-Louis Potgieter, 22 JP Pietersen.
Blues: 15 Isaia Toeava, 14 Joe Rokocoko, 13 Jared Payne, 12 Benson Stanley, 11 Rene Ranger, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Chris Lowrey, 7 Daniel Braid, 6 Jerome Kaino, 5 Ali Williams, 4 Anthony Boric, 3 John Afoa, 2 Keven Mealamu (captain),1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Charlie Faumuina, 18 Kurtis Haiu, 19 Luke Braid, 20 Toby Morland, 21 Luke McAlister, 22 Sherwin Stowers.
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Reuben Rossouw (South Africa)
TMO: Johann Meuwesen (South Africa)
28: stem saam smallies, gisteraand se wedstryd was baie meer intens en vinniger en meer kwaliteit as hierdie vervelige een. Hopelik raak dit beter die tweede helfte. Sharks moet na lemoene eerste druk, dan gaan die Blues sukkel om terug te kom.
31@ bdb:
Wat my aanbetref kan die score so bly, ek het Tjarks gepick op Bru met 7
32: nee man, dan gaan ons dood verveeld wees aan die einde van die tweede helfte !
2nd Half On!
Does not look like bonus points for tries here in this game
@ bdb:
Wil nou nie snaaks of suur klink nie maar die bulle en cheetahs sal op gister aand se game albei die spanne goed op foeter
Penalty Sharks after a bloody long advantage and Sharks going nowhere
Lambie slots the penalty
Sharks 19 / 9
Cappecino: super kick from Lambie … maar die skop was reg voor die pale ?
John Barney Smit on as a sub for Bissie, due to blood
@ grootblousmile:
Hummm…you did not even say hello, so I am sulking…. 🙁
So you can talk to yourself!
Goeie lynskop van Lambtjops.
39@ bdb:
Hehehe, jou spelling klink soos Cappachino… die koffie ding…
41@ Blue Bird:
Sorry, hello…
Am so busy doing 2 game threads at the same time!
TMO
Try to Alberts… no, lost forward by Alberts
@ bdb:
Jy moet vir bobby shmobby hoor hy reken die tjarks se pak is brutal
Alberts is nou nie Juan nie, maar wel ‘n waardige plaasvervanger vir Juan vir die Bokke, as Juan nie reg gaan wees nie.
Sharks is besig om Blues dood te smoor.
Barney off again, Bissie back on
@ bdb:
Niemand maar niemand kan vir juan vervang nie het jy dan nie gister gesien nie hy was 2min op en die bulls was gerattle vir 60 min
43: ja dit is my bynaam vir hom
Sien die refs blaas die tackles verskillend.
48@ smallies72:
Juan poep seker laventel en rookkringetjies ook, nê?
48: ja-nee, bulle se broeke het gebewe 😉
So terloops, hy het in Bakkies vas gehardloop, daarom is hy af, so dit is alles Bakkies se skuld !
@ grootblousmile:
sy doop name is juan clark kent smith hy het x-ray vission en kan deur blou mure bars asof hulle van karton is die weermag gebriuk sy geknipte hare om bullet proof baadjies te maak en as hy gaan sit sak die son
Scrappy, scrappy, scrappy.
… and we thought we had reason to be dissatisfied with the Bulls last night….
Nee wat, kan nie rugby speel in Durbs nie, nat en sweeterige plek. Rugby moet in die binneland gespeel word, op Loftus !
@ bdb:
Bakkies se doop name is bakkies lex luthor kent en hy het kryptonite in sy sak gehad blerrie donner
52@ smallies72:
Jussie…. en ek het gedog ek is die enigste ene met daai kwaliteite…. hehehe
@ bdb:
Dis moftes man jy weet mos 50 000 mans en liefling
52: Chuck Norris is bang vir Juan.
jissie daai was nou n helse breuk
Blues nearly got through there… good save by Oupa Stefan
Mealamu now has blood
Users Online
Total 341 users including 0 member, 341 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,831,883 Page Impressions
_