At a rainy Kings Park, the Sharks opened their Super Rugby season with a workmanlike 24-9 win over the Cheetahs on Saturday evening.
Sport24 Report
It was a pretty unattractive encounter with the conditions not conducive to running rugby, but the Sharks will be more than happy to have claimed the four log points.
The Sharks opened the scoring early on when flanker Jacques Botes barrelled over from the back of a driving maul, but flyhalf Patrick Lambie missed the conversion.
Not long after, though, Lambie made up for the earlier miss by slotting a penalty to take the home team into an 8-0 lead after 10 minutes.
With the rain coming down just before kick-off, play was rather scrappy, and the only other points of the half came via the boot of Cheetahs’ flyhalf Naas Olivier when he kicked a penalty in the 34th minute.
Olivier then opened the second half scoring as he easily slotted a penalty to cut the Cheetahs’ deficit back to just two points.
Lambie quickly restored the five-point lead with an impressive penalty a few minutes later, though, and not long after added another three-points to give the Durban team an eight point cushion.
The game continued to meander along before Olivier slotted his third penalty of the night in the 64th minute.
However, the Sharks virtually sealed the match when hooker Bismarck du Plessis scored from a driving lineout, taking the hosts into a 12-point lead once Lambie slotted the conversion.
Lambie’s replacement, Jacques-Louis Potgieter then well and truly sealed the result with a late penalty.
Scorers
Sharks: Tries – Jacques Botes, Bismarck du Plessis.
Conversion – Patrick Lambie.
Penalties – Lambie (3), Jacques-Louis Potgieter
Cheetahs:
Penalties – Naas Olivier (3)
Sharks | Cheetahs | |
SIN BINS | ||
44 | RUCKS/MAULS | 24 |
0 | LINE BREAKS | 0 |
1 | OFFLOADS | 3 |
4 | SCRUM WINS | 4 |
12 | LINE OUTS WON | 12 |
45 | RUNS | 19 |
23 | KICKS | 25 |
24 | TACKLES MADE | 44 |
15 | TURNOVERS | 11 |
8 | PENALTIES CONCEDED | 14 |
2 | FREE KICKS CONCEDED | 3 |
46% | POSSESSION | 54% |
Vrystaat gaan weer heeltemal uit hul vel speel teen ons. Fark dis tough om n Kampioenspan se ondersteuner te wees. Moet maar hart pille byderhand hou.
Wat die Force se coach oor die Reds gese het kan seker net so oor die Bulle gese word.
Force coach Richard Graham said Queensland should get used to life as a Super Rugby threat. Their strengths and weaknesses had been laid bare.
“Like any new player that comes on the block, any new player that comes into Test cricket, nobody knows a lot about them initially,” Graham said. ”It takes a period of time before you work out their strengths and weaknesses. [After] Queensland’s great year last year, sides are going to go after them.
@ superBul:
Is daai stats oor besit reg want as dit is dan het die tjarks mos nie so gedominate soos hulle reken nie wys ma net weer wat se invloed daai anser ou gehad het
@ smallies72:
dit is een site se stats , toevalig n Aussie een. Maar elke jan rap en sy maat het n mening.
Onthou jy laasjaar hoe het ek gemoan dat ons nie so oordonner was deur die AB’s nie. Wel die stats het my daai mening laat maak. Later het baie skrywers terug gekom en my mening bevestig. Ons was laasjaar uit die game geblaas.
Kyk tans moan die Lions oor die ref van gister ook land en sand. Ek het ook twee dinge wat my moer koer, nee 3.
FduP se tackle in die lug – die ou het in die lug gespring 5 tree van ons doellyn…..
Bakkies se high tackle- daai reel gaan ons die jaar laat ween en kla tot vervelens toe.
En derdens die skielike strafskoppe teen ons skrum- ons loop met hulle meters voor halftyd en toe draai alles na poef in die judge se oe.
@ superBul:
Ek het na die bulle se stats gekyk ok sien julle is ook maar swaer gestraf gelukkig was julle voorgenoeg toe hy sy fluitjie ingesluk het,wonder nou wat hulle doel is by die scrums want daar is nie n verbetering nie nog steeds te veel resets en baglike strafskoppe,of is dit nou net die suurgat in my wat dit raak sien:-)
as jy die teks komentaar van die game tussen die reds en die forse gelees het tydens die game sal jy sien baie mense wonder wat de hel die reels/refs nou eintlik wil he.
Daar was selfs i bleddie vryskop die naweek omdat die ou nie getouch het toe die ref dit roep nie. dit was n milli sekonde na hy gese het touch.
Kyk die idee is glo dat hy die Ref die tyd van die skrum moet bepaal en die voorrye moet op sy call wag. Tegnies seker reg maar hoeveel kilogram is agter die voorry en dit is nie altyd moontlik om dit te stop nie.
@ superBul:
Ek dink dat die ou wat die reel gemaak het nie mooi weet wat daar voor aangaan nie
@ superBul:
hiers hy, nie my woorde nie maar komentaar van PR
We’ve spent another two minutes watching a scrum being reset several times. This is ridiculous. Ending in a free kick because the one prop did not TOUCH
@ smallies72:
Toe ek nog gespeel het het ons nie al die jaz gehad nie en daar was bitter min resets
@ smallies72:
Lucas Maree was mos een van jul manne daar in Bloem. RIP Lucas Jy het altyd mooi woorde gehad in jou songs. Ek luister juis nou na Droomvrou, vir my een van sy bestes.
http://www.youtube.com/watch?v=qTtgmn5MH7k
@ smallies72:
smallies die reels laat te veel toe vir skeidregter interpretasies, dit gaan nog die gaan opdons.
@ superBul:
Daai hele buk raak wag asem in poep nies was jou hanne engage is die probleem
@ smallies72:
😆
@ superBul:
Ja dis n ou grote wat ons afrikanse mense en ook die hele land verloor het,droomvrou is beslis een van sy bestes,klink my hy het swaar gekry die laaste tyd was in n nasorg sentrum gewees,hy was n legende en gaan beslis gemis word
@ smallies72:
43
ek raak seker maar oud maar daar kom nie ander na vore om die groot leemtes te vul nie.
@ superBul:
Hulle is maar min beslis nie die doef doef brigade nie maar mense soos lise beekman teuns jordaan bobby vanjaarsveld skryf goeie goed het jy al boemelaar gehoor van bobby v jaarsveld
45
nee is hy op You Tube
@ superBul:
Ja hy is da soek vir boemelaar bobby van jaarsveld
@ smallies72:
Se my wat dink jy wan dit
@ smallies72:
ja daar is woorde en n boodskap , ek hou van sulke liedjies, nie die Jack Parrow en Antwoortd strooi nie
Bobby gaan great guns na sy fliek
@ superBul:
Kyk altyd op en wees bly nag ou grote ek gaat nou slaap lekker gechat en my mood sommer aansienlik verlig
@ smallies72:
lekker slaap
Users Online
Total 19 users including 0 member, 19 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,478,922 Page Impressions
_