At a rainy Kings Park, the Sharks opened their Super Rugby season with a workmanlike 24-9 win over the Cheetahs on Saturday evening.
Sport24 Report
It was a pretty unattractive encounter with the conditions not conducive to running rugby, but the Sharks will be more than happy to have claimed the four log points.
The Sharks opened the scoring early on when flanker Jacques Botes barrelled over from the back of a driving maul, but flyhalf Patrick Lambie missed the conversion.
Not long after, though, Lambie made up for the earlier miss by slotting a penalty to take the home team into an 8-0 lead after 10 minutes.
With the rain coming down just before kick-off, play was rather scrappy, and the only other points of the half came via the boot of Cheetahs’ flyhalf Naas Olivier when he kicked a penalty in the 34th minute.
Olivier then opened the second half scoring as he easily slotted a penalty to cut the Cheetahs’ deficit back to just two points.
Lambie quickly restored the five-point lead with an impressive penalty a few minutes later, though, and not long after added another three-points to give the Durban team an eight point cushion.
The game continued to meander along before Olivier slotted his third penalty of the night in the 64th minute.
However, the Sharks virtually sealed the match when hooker Bismarck du Plessis scored from a driving lineout, taking the hosts into a 12-point lead once Lambie slotted the conversion.
Lambieβs replacement, Jacques-Louis Potgieter then well and truly sealed the result with a late penalty.
Scorers
Sharks: Tries – Jacques Botes, Bismarck du Plessis.
Conversion – Patrick Lambie.
Penalties – Lambie (3), Jacques-Louis Potgieter
Cheetahs:
Penalties – Naas Olivier (3)
Sharks | Cheetahs | |
SIN BINS | ||
44 | RUCKS/MAULS | 24 |
0 | LINE BREAKS | 0 |
1 | OFFLOADS | 3 |
4 | SCRUM WINS | 4 |
12 | LINE OUTS WON | 12 |
45 | RUNS | 19 |
23 | KICKS | 25 |
24 | TACKLES MADE | 44 |
15 | TURNOVERS | 11 |
8 | PENALTIES CONCEDED | 14 |
2 | FREE KICKS CONCEDED | 3 |
46% | POSSESSION | 54% |
tussen joubert en naas olivier was daar nie regtig n kans dat die cheetahs kon wen nie,ek dink dis tyd dat sias in die diepkant gaan swem hy kan nie slegter vaar as naas nie selfs strydom sal beter vaar
I thought Joubert nailed the Cheetahs at scrum time but most of the calls looked fair to me. Coenie dropped his bind a few times. It was an ugly win but I’ll take any win against our bogey team.
@ Winston:
This whiole dropping of the bind can be solved if the frontrow had looser fitting jumpers,how can you bind if there are nothing to hold on to
@ smallies72:
smallies ek wonder of enige website die guts sal he om n barometer vir die Refs op te sit. Kyk ek weet geen wedstryd sal sonder sy foute wees nie daarom gaan ek nie nou refs vir wen of verloor van games aanvat nie. Maar daar is drie goed wat my tog geiriteer het die naweek en ek wonder of daar ooit n oplossing gaan kom.
Geel kaarte
Hoog tackle
en CROUCH PAUSE en ENGAGE of EEEEngage of EEEEEEEEEENGAGE of engaaaaage.
@ superBul:
Gbs as jy straf moet dit konsekwent wees jy kan nie die een span straf vir op staan en die volgende oomblik ignoreer jy dit by die oposiesie nie,so n ruk terug kyk en een van die 1981 toetse tussen sa en nzl dit was n modder bad die rev roep n scrum die voorye staan so 1m van mekaar af en slaan in geen rympies en crap nie geen scrums val nie,daai scrums is so steady dat die hakker tot bepaal wanneer die bal in gaan,dis vandat dun nek revs begin dink hulle weet iets van scrum af dat dit so gaan
@ superBul:
Ek dare jou sit een op ons is mos onafhanklik hier
smallies jy is moerig vir die refs ek weer vir die moerse hype oor die Leeus. Kry hulle Saterdag weer n klap in die Kaap , wat baie moontlik is , dan rek hul verloor streak nog verder, dink verby die 15 merk. Maar nou is die wen van die Bulle sommer niks en glo baie gelukkig. Kyk man ek weet dit is nie hoe ek wil wen nie ek sou like om elke game met 20+ te wen, maar dit is mos onmoontlik.
Hul grootste worry moet wees om die ys te breek en ophou kerm. Wen net eers dan praat ons van n revival.
Die feit is die Bulle het laasjaar n paar keer gelukkig gewees. Net so was die Leeus dalk ook n paar keer ongelukkig. Die verskil is net WEN. LEER Wen.
http://photos-g.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-snc6/180651_10150093553446301_583196300_6858776_8017633_s.jpg
@ superBul:
Net een rev gbs net een daai blerrie soutie is swakker as stuart dickenson
4@ superBul:
When John Mitchell was asked what he thought changed at halftime because Jonker started penalising the Bulls, he said that nothing had changed and he had no idea why the ref’ changed his attitude.
Dit laat ‘n mens dink.
Jeez Smallies you are more bitter than a Grandpa headache powder after a night on the piss.
The Sharks dominated the game and the Cheetahs need a plan B or personnel who don’t just kick ainmlessly.
And what’s with the constant bitching about “souties” etc?
@ Scrumdown:
het julle Gumede of Ivankowiets te siene gekry? π
@ Pam Anderson:
Feit is dat craig joubert daai game glad nie kosekwent geblaas het nie,net een voorbeeld beast scrum skuins en op maar nel word gestraf net daarna pop bismark soos n puisie uit maar hy word nie gestraf nie niks teen souties nie net teen soutie revs wat geen clue het nie as jy bo gelees het het ek ook gese dat naas ook een van die redes was waarom hulle verloor het verder het ek ook gese dat sias eerder moet speel
@ Pam Anderson:
Ja ek is bitter kom ek stel dit so as die guppies en die crusaders in die final speer skree ek vir die crusaders ek haat die sharks met elke sel in my liggaam dit gee my groot plesier as ek dink aan al die geld wat hulle verloor het met die mapoe saak,ek het nie tyd vir n klomp lowlife diewe en poatchers nie en hulle naam pas perfek by hulle blerrie klomp sharks
@ smallies72:
smallies jy moet kalmeer boet, julle gaan seker volgende week nou weer vir die Bulle so kwaad wees. Moenie na Voldy se vlak hierdie gesprek/geveg vat nie seblief.
@ superBul:
Ja jy is reg super maar dis die sharks ou any way water deur die brug.sorry almal,ek sal nie maklik so kwaad raak vir die bulle nie hulle is darrem ook deel van die oorspronklike boere republieke ,dis die revs wat my siel so versondig
@ superBul:
Wie se dis nie julle wat vir ons gaan kwaad wees nie π
@ smallies72:
Jis ja ek sal nou maar versigtig moet wees wat ek oor refs se ne smallies. π
smallies,daardie joubert het die super14 final en die currie cup geblaas en altwee keer het die manne van nuweland verloor,so jy kan dink wat ek van daardie vent se vaardingheid as ref dink..
@ Piet visagie:
Ek glo dat steve walsh n beter job sou doen as die makker
Smallies, jy is iriterende suurgat. Vrystaat was swak, finish en klaar. Om die ref so te beswadder se meer oor jou as hom.
Geniet jou aand.
beslis is hy beter,tot dickenson is beter..joubert is shark se mascot.onmoontelik om hulle te wen as hy inbeheer is van die game,daarvan maak hy seker.
Eish ons moet n last man standing hier maak, met al die SA Derbies gaan ons nog lekker stry en baklei. Manne hou net die lelike name hier uit. Moet nie mense name noemwat jy nie voor hom sal se nie. Ons moet eenvoudig streng op ons beledigings let, dit soek ons nie weer nie, asseblief.
@ Snoek:
ag wat as jy so se ou bul o ja geniet jou aand hoor
@ superBul:
Geld dit vir revs ok of is hulle fair game
Ons moet n fight night of twee ingooi , die jaar.
@ smallies72:
GBS sal jou roer daaroor. π
Maar kom wees eerlik julle was nie baie hot nie ne. Daniler het wat my betref een van sy swakker games gespeel.
@ superBul:
Super ek het op die eerste post al reeds gese dat naas een van ons groot redes was dat ons verloor het ek se nie dat ons die game sou gewen het as joubert nie geblaas het nie,wat ek se is dat hy swak was of ons nou gewen het of nie hy was swak punt,en ek sal daar by staan al word ek wat genoem
@ smallies72:
Ek gaan nou onder die Match report stat insit, gaan loer. Moet nou net nie weer verder jou m$#r strip oor die penalty count nie.
@ superBul:
Ek sty nie dat ons swak was nie ek het vir naas nog nooit gelaaik nie en voel al lankal dat sias moet speel hoe anders gaan hy groot raak
@ superBul:
My moer issie gestrip nie was gister gewees maar nie vandag nie nog niemand gevloek nie vra ma vir piet visagie rerig ek het nognie vandag nie serious
Users Online
Total 38 users including 0 member, 38 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,478,947 Page Impressions
_