The Cheetahs received a timely boost ahead of their Super Rugby crunch match with the defending champion Bulls on Friday.
Inspirational captain Juan Smith passed a fitness test and will lead the team out in Bloemfontein.
rugby365
Smith, who missed a large portion of the 2010 season through injury and personal issues, suffered a calf strain in the pre-season build-up and missed last week’s 9-24 loss to the Sharks.
Smith’s inclusion in the side is one of three changes to the starting XV – two of which are injury related. Smith takes the place of Philip van der Walton the flank and also takes over the captaincy from injured hooker Adriaan Strauss (fracture hand).
Ryno Barnes will start at hooker and Skipper Badenhorst comes in on the bench as cover in the front row.
The only change not related to injury is at lock, where Waltie Vermeulen will start alongside Wilhelm Steenkamp and Francois Uys drops down to the bench.
The inclusion of Vermeulen, alongside former Bull Steenkamp, is a move to counter the Bulls’ incredible line-out prowess – spearheaded by Victor Matfield.
Apart from Matfield, the Bulls field line-out specialist in Bakkies Botha and Pierre Spies in the starting XV, with Flip van der Merwe and Danie Rossouw set to come off the bench.
Steenkamp, an apprentice of Matfield during his stay in Pretoria before his move in the off-season, could be a key player on Friday.
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Philip Burger, 13 Robert Ebersohn, 12 Andries Strauss, 11 Ryno Benjamin, 10 Naas Olivier (vice-captain), 9 Sarel Pretorius, 8 Kabamba Floors, 7 Juan Smith (captain), 6 Frans Viljoen, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Waltie Vermeulen, 3 WP Nel, 2 Rayno Barnes, 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Kobus Calldo, 18 Francois Uys, 19 Ashley Johnson, 20 Tewis de Bruyn, 21 Sias Ebersohn, 22 Riaan Viljoen.
Date: Friday, February 25
Venue: Free State stadium, Bloemfontein
Kick-off: 19.10 (17.10 GMT)
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant referees: Marius Jonker (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Gerrie Coetzee (South Africa)
Hmmmm nou ja, ou Naka gooi ons weer ‘n curveball, en maak die flou nulle sommer deurmekaar!! Interessante slot keuses!!
Hoop die Landcruiser Cheetahs speel tot hulle potensial Vrydag!!
Juan makes a massive difference to the Cheetahs.
But I cannot escape feeling that there is a huge difference in both locks, scrummie, flyhalf and on both wings in favour of the Bulls…
Sort of comparing a 1989 Toyota Corolla 1.3 Hatchback against a 2011 Mercedes Benz with full compressor, power steering, ABS brakes, Airbags, Aircon and proper tyres… and climate control….. hehehe
as juan op die veld kom begin avarage spelers soos bakkies en vic bewe van vrees
regtig gbs gertjie vang en val oor die lyn beter as the hotstepper ryno en bjorn chip en chase beter aa skidive burger
4@ smallies72:
Kom ek stel die vraag so…
Wees eerlik…. gestel Bjorn Basson was nog by die Cheetahs hierdie jaar, dink jy nie hy sou soos verlede jaar die geval was, weer 1ste keuse linkervleuel gewees het nie? Met ander woorde wat ek sê is dat hy beter is (en heelwat ook) as Benjamin… myle beter.
Vergelyk ons Kakebeen Burger en Gertjie van den Heever…. beide het spoed (ons het Gertjie se spoed laas Saterdag gesien weer met sy drie), maar Kakebeentjie het ‘n baie ernstige en myns insiens fatale flaw….. en dit is sy swak vedediging.
So, ek vat eerder 10 maal vir Gertjie as vir Kakabeentjie as regtervleuel.
Nou’s daar nog ‘n ding…. eintlik moet ons linkervleuel opweeg teen regtervleuel en vice versa…. Bjorn gaan eintlik as direkte opponent vir Kakebeentjie hê en Gertjie gaan vir Benjamin as opponent hê, om te probeer klop.
Nou waar sit jy jou geldjies… Myne is op Bjorn… en op Gertjie op aanval en op verdediging.
@ grootblousmile:
5
Ek sal graag wil he die tweestryd moet gebeur, kan nie wag dat die bal in hul hande kom nie.
@ grootblousmile:
As of gertjie die wereld aan die brand tackle wat flair aan betref net dit as burger die bal kry met spasie gaan hy vir gertjie los en jy weet dit die stryd tussen benjamin en basson is baie closer en ek sal se die een wat die beste bal kry gaan wen da maar onthou dat fabien jurries ook nog in die mix is en hy het net nou die dag nege bulle geklop om te score
@GBS & smallies72
Bespreek nou maar al julle wonderlike vleuels, en wie is beter as wat, op die einde van die dag, sal hulle almal backup speel vir Habana en Aplon in die groen en goud. Wat albei kan tackle, sidestep, fken vinnig hardloop EN SCORE!!!
7@ smallies72:
Jy antwoord nie my vraag nie… hier’s hy weer..
As Bjorn Basson nou nog by die Cheetahs was, sou hy nie nog 1ste keuse linkervleuel gewees het soos laasjaar nie?
Dis tog die man met die all-time Curriebeker drieë rekord, nie waar nie….
Maak jou brille skoon, vee die sweet af van die voorkoppie… los die gevangenis vir so paar minuutjies, laat daai skelm flokkers solank in die rondte loop of iets….
Konsentreer boeta…. seblief man
@ grootblousmile:
Sort of, we know the Corolla is still running from 1989 through to 2010, will the Merc ever see 2020?
8@ The Saint:
Saint, my vrind…. Mvovo en Bjorn is moer vinnig besig om Habana na ‘n fairie te laat lyk… en baie vêr verby te vat.
Gio Gifappeltjie is beseer en speel nie eers die naweek nie…
As jy skrik, skrik wakker…. hehehe
Bjorn kan nie balle vat wat vir hom gepass word nie, en sy verdediging is uiters verdag…uiters.
@ grootblousmile:
Basson was nie eerste keuse nie hy was eers laat in die s 14 betrokke ek dink die laaste 4 games of so dit was jongi en mapoe en eers laaater basson naka laaik hom nie baie nie
Gifappeltjie sal weer regkom, hy is net uit vir ‘n week of so…skrik JY gou bietjie wakker, en sien ek praat van Groen en Goud, sover as Mvovo en Bjorn vs Habana gaan…vorm is tydelik, klas is permanent.
@ The Saint:
Habanna tackle bwahahahahah
@ The Saint:
Net so verdag soos habanna sin hy het laas jaar driee gelek soos n sif in die tri nations
@ smallies72:
Ek het Habana al sien tackle, kan nie onthou of Kakebeen dit al gedoen het nie, en Benjamin, well, hy speel te min top-flight rugby om te kan judge…
14@ The Saint:
Habana se klas is verby…
wat die groen en goud aanbetref, moenie verbaas wees as Bjorn en Mvovo dit uitspook vir ‘n begin plekkie op linkervleuel nie… en dan op regtervleuel sal JP Pietersen seersekerlik die joppie kry voor Gio Gifappeltjie.
Brille… brille en pille….
@ smallies72:
So graag as wat ek die Cheetahs wil sien wen teen die Bulle, kan ek nie sien dat Naas Olivier en Hennie Daniller se kick and chase taktiek veel gaan help nie, die Bulle se lynstane sal domineer.
By the way, Habana het ‘n slegte Tri-Nations gehad, omtrent ‘n jaar en ‘n half terug, kon Schalk skaars die Bokke reserwe bank maak…julle vergeet maklik Habana VOOR 2010, soos ek se vorm is tydelik…selfs slegte vorm.
12@ The Saint:
21 Drieë in die Currie Cup alleen, vertel ‘n ander storie…. trek die ander tiettie..
as ek nou by groot bek vergeet vir n ruk dan sal ek eerlik wees en se dat welke een van die vier vleuls die beste balle gaan kry in spasie gaan die beste daavan af kom daar is slegs twee plekke waar die bulle regtig die botoon voer en dit is 4,5 en 9,10 spies is op die staduim n dark horse
@ grootblousmile:
Dit sal net PDivvy vir ons kan se…Aplon het heelwat speelkans gekry die laaste tyd, selfs op heelagter, en as jy eerlik is, het hy nog nie een keer telleurgestel nie.
En oor Habana…buitesenters wat saam met Morne Steyn en/of Wynand Olivier speel kry nie eers die bal nie, teen die Sharks het Habana pre-season (kak gelyk met sy hare) maar baie werk ingesit, as jy vorm wil herwin, speel saam met die bok senters…o ja, dis mos wat hy nou doen.
19@ The Saint:
Ek rate nogal weer vir Hennie Daniller… hy het ‘n uitstekende jaar in 2010 gehad.
21@ smallies72:
Ja, mens moet maar pasop wat mens kwytraak, dit kan mens hard in die hol byt… en die Staat is so ‘n span… hulle kan mens ernstig verras.
Klomp harde bliksems, daai lot waarvoor jy skree… nie klomp glory-boys soos Saity se span nie…
@ grootblousmile:
Ag seblief, 21 driee beteken boggerol, die vorige rekord is gedeel tussen Carel du Plessis en ‘n speler van die Luiperds wie niemand eers ken nie.
Gaan kyk bietjie hoeveel die het sy span afgestaan, en hoeveel keer was sy kanaal gebreach, want vra die Leeus in 2010, as jy meer as 60 punte aanteken en die ander span teken 62 aan, verloor jy.
@ The Saint:
Naas is n kopseer man as ek nou afrigter was het ek johan goosen by die diepkant in gegooi,flip man cristian cullan was 19toe speel hy vir die all blacks,oor daniller hy het n goeie chip chase game maar laas week teen die guppie s was hy maar poefie pleks hy net hol met die bol hy is lekker groot en hou twee manne maklik besig
22@ The Saint:
Dis mos wat Habana verlede jaar ook gedoen het…. onsuksesvol…
Hel, Hougie (uit posisie) het vir Habana soos ‘n seuntjie laat lyk in die Super 14 Final…. langs daai einste senters…
@ grootblousmile:
OK, so Duane Vemeulen, Schalk Burger, Andries Bekker, Jean de Villiers, Juan de Jongh, Tiaan Liebenberg, Jacques Fourie en Gio Aplon is glory boys?
14 van die 15 spanne in Superugby sal wat wil gee om die paar glory boys in hulle spanne te wil he…
@ grootblousmile:
Ek voorspel jy gaan daardie woorde eet meneer…
gbs maar ons dwaal af van die punt af en die punt is die bulls pak wat se broeks pype nou bewe omdat juan gaan speel
Juan Smith is ‘n talisman vir Cheetahs rugby, dis jammer hy begrawe sy talent so onder die maat-emmer…
Users Online
Total 147 users including 0 member, 147 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,965,617 Page Impressions
_