The Cheetahs have unveiled their new PUMA kit which they will wear during the Vodacom Super Rugby, Vodacom Cup and Currie Cup tournaments.
The contract with PUMA runs beyond 2014 and includes PUMA providing full technical kit for the team. The deal marks PUMA’s first appearance as a kit sponsor in Super Rugby.
The PUMA kit will be worn by the Cheetahs, as well as all affiliated teams and unions of the Free State Rugby Union.
“We are indeed very happy and proud to be associated with a top brand like PUMA,” says Harold Verster, managing director of the Cheetahs.
“We feel that both entities will benefit tremendously from this new relationship. The Cheetah brand is very popular and will grow from strength to strength with PUMA as the apparel sponsor. We look forward to this exciting new relationship.”
PUMA SA marketing director Brett Bellinger said “We are proud to have developed a relationship with the Cheetahs and the Free State Rugby Union. This agreement follows on other major rugby announcements that PUMA has had in recent months including the signing of the Irish Rugby Football Union, the Namibian Rugby Union and the Eastern Province Rugby Union. It marks the signing of PUMA’s first Super Rugby side and further displays PUMA’s intent on developing our rugby business to its full potential. We look forward to an exciting first season with the Cheetahs and FSRU.”
The Cheetahs will make their first appearance in the new kit during the Vodacom Super Rugby.
Die trui lyk soos daardie blink ouens wat by ‘n verkeersongeluk die verkeer moet reguleer.
Nog erger, dit lyk soos ‘n Aussie truie, ai, wat het die manne in Bloem gedink ?
Maar, die trui is darem nog beter as daardie pizza-tronktrui van die ouens daar onder in die Kaap.
bdb @ 31
lat my dink anni ouens watti shopping trollies rondstoot!!
bdb @ 32
ma daai pizza trui is nog steeds baaaaaaaaaaie beter as daai kotsblou kak vannie bulle!!
btw
hoe lykit met ñ fight club thread vorie rugby begin (die ernstige rugby begin eers vlg week wanneer die stormers speel, ma nou ja, lat p’s ma die ondesteuners vannie kak spanne ook in ag neem!!)
die vieslikste trui ooit wat die stormers trui wat hulle onder harry viljoen gedra het.
piet @ 36
uhm, nie seker wie jy ondersteun nie? (provinsiaal bedoel ek)
ek is n stormer ondersteuner.
piet @ 38
sien? ekt reg geraai. ek kon sommer sien van comment #36 jy ken jou rugby!!
Dit was in 1998 toe dit super 12 was hulle was toe die southren stormers of so iets.hulle was pateties,ek dink hulle was 9de,uit die 12.
@piet visagie so jy is ok ma in ons bootjie speel net en wen NIKS ek dag jou bloed is blou mede s14 loooooser span ondersteuner
smallies.ek dink net die cheetahs kan beter doen onder n ander afrigter.ja die span wat ek ondersteun verloor 2 finals in een jaar en verloor daardie finals goed veral in durban was n pak.
@ Piet 42 Stem saam met smallies, jy soek nou groot poef, om hier met ons coach te kom sukkel…. Ten minste kry Nkaka iets uitgerig met sy spelers, Wat het die weer Probeer ouens reg gekry. Die Wp/stormers sit elke jaar met telke Bokke op die payroll, en elke jaar hoor ons “dis ons jaar” en elke jaar is julle kas leeg!!!
Wat beteken die CC Miskien vir julle niks nie, maar vir ons Cheetahs baie, en moenie met daai snert kom van die Bokke het nie gespeel nie!! Die Cheetahs het die games in die finals gewen met die bokke en all!!
Feit is die Cheetahs het darem in die laaste 10 jaar trofees gewen…. Naka ook. Wat sou julle kapenaars nie gee vir net een van daai blink CC koppies nie nê??
@piet visagie kyk ek skel vir ou draka partykeer lelik maar die feit is dat hy met die helfte van die bulle sharks en wp se vondse steeds kompeternd is ek skat jy sal saam stem dat as die vrystaat spelers soos wihan du preez bismark en jannie frans steyn stegman tiaan liebenberg ruaan pienaar daan human victor matfield’ja hy was eers by kwas’ net kon behou het die prentjie heeltemal ander sou wees
Ja cheetha forever teminste is die wp en stormers se stands vol en die wp kan bokke beskostig.die wp sukkel nie met borge soos jou span nie.hoekom is sukkel jou currie cup masters met n borg?want super rugby is die toekoms.
@piet visagie het n borg en dis n maatskappy wat HEELWAT groter as dhl is kyk more aand word hy bekend gemaak
puma grooter as dhl?dan is nike seker grooter as microsoft,het puma dan laas jaar $13.8 biljoen gemaak?nee wat dalk helf van dit.
@ piet visagie puma is slegs die kit borg hoof borg word more aand bekend gemaak hou die pers dop daar gaan n wereld klas naam op daai trui kom
dit is goeie nuus dalk los die ander spanne dan julle spelers uit.veral daardie sharks.
@piet visagie aag vlok piet ek hoop so maar die realityd is money talks so sal ma sien
@ smallies72:
Moenie vir my se Telkom gaan my pensioen gebruik om 8ta te adverteer nie. 😆
@superbul jou pens is veilig
Alles loop reg, altyd reg, Toyotaaaaaaaaaaaa!
@gbs shhhhhttttt
@ smallies72:
wat wed ek jou voor die aand om is weet ons wie die borg is. Die Leeus was erg de moer in toe die nuus oor Butch James gelek het. In vandag se internet gemeenskap bly niks n geheim nie.
Ek gaan nou nou die antwoord he 😆
@ superBul:
Ek twyfel nie daaroor nie want ek weet al meer as n week,maar dit word more bekend gemaak so dit is amper tyd
Wie gaan hulle borg?klopper met hulle boodskape op die agterblad van volksblad.
Piet visagie waar het jou dislike vir die Vrystaters vandaan gekom, hulle is dan almal se tweede span? Jy is op hulle case soos hulle op die Sharks se aankopers se case is. Amper soos Blouste op Puma se nerves gewerk het.
@ Piet visagie:
As ek kloppers se geld gehad het het ek sommer die vru gekoop,was jy al in kloppers piet?dis die grootste winkel in privaat besit in die suidelike halfrond en is basies drie pick&pay hipermarkte op mekaar
@ superBul:
Sal meer as piet ek laaik die wiepie visagie kos om op my nerves te werk anners as die mense innie kaap draai ons lewe nie om wat se wolkies om hulle bergie hang nie
Users Online
Total 237 users including 0 member, 237 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,818,580 Page Impressions
_