The Bulls have named their team to face the Cheetahs this weekend with Jaco Pretorius coming in to the starting line up.
Gary Botha will miss the next three weeks of Super rugby and has been replaced by Chiliboy Ralapelle and Derrick Kuun will provide back up on the bench.
Bulls team vs Cheetahs:
15 Zane Kirchner, 14 Gerhard vd Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (c), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Gurthro Steenkamp
Replacements: 16 Derick Kuun, 17 Rossouw de Klerk, 18 Flip v/d Merwe, 19 Danie Rossouw, 20 Ruan Snyman, 21 Francois Brummer, 22 Stephan Dippenaar
Cheetahs seem to be struggling with early injuries. Seems that Adriaan Strauss is out for 4 weeks or so with a broken hand which requires surgery.
… but I still do not underestimate the Cheetahs who revel in local derbies.
Goooooooooooo Bulls!
blarrie sterk span slegs twee moontlike swak plekke chillieboy en pretorius my boytjies asl moet uithaal en wys sat
14 Springboks in the Bulls starting lineup… and another 2 on the bench!
That makes 16 for this Saturday.
Impressive!
When Gary Botha & Hougie are both ready again, after injury, the Bulls could field as many as 19 Springboks in a match 22…. imagine that!
GBS dis net plain awesomeness 🙂
Bah!! Looks like the past weekends fiasco, might stillhave some benefit. Flou nulle supporters are ermmmm feeling quite bullish it seems lol!!
The Cheetah scrum will be still be pi55ed at their penalty count, and no doubt Os will have had them hitting the old scrum machine for good measure!!
Pity Strauss is out!!
Coenie vs Kruger
Barnes vs Maku
WP Nel vs Gurthro
Bakkies vs Uys
Steenkamp vs Matfield
Floors vs Stegman
Juan vs Potgieter
Viljoen vs Spies
Pretorius vs Du Preez
Steyn vs Olivier
Benjamin vs vd Heever
Strauss vs Olivier
Ebersohn vs Pretorius
Burger vs Basson
Daniller vs Kirchner
Outgunned in every position!! Just the way we like our Blou Bal steaks ….real tough to start, and then real tender after 10 minutes lol…
Hope the Bulls underestimate the Cheetahs, at least just for the 1st 20 mins so that the Cheetahs can get their season started proper!!!
Go Cheetahs, Go Land Cruiser BIG 6 TRD!!!
Oops Maku in kitty sand!! Ok, now I feel better, with Chillipop the people’s captain there we should even out there lol
@ Cheetah4eva:
i love this, great one C4E, thats how a supporter must speak. Nonsense all this political correct style of commenting.
I piece of good advice go with a empty stomach, you might have some pie to eat. 😆
coenie vs werner coenie barnes vs chillie bares wp vs guthro dun nekkie sal bepaal steenkamp vs vic vic bakkies vs waltie bakkies juan vs pottie juan karamba vs steggie steggie spies vs frans hang af van watter spies opdaag fdp vs sarel fdp ms vs naas ms strauss vs meisiekin gelykop eberson vs jaco gelyk burger vs basson even stevens benjamin vs gertjie gertjie met n haar breedte zane vs daniller op saterdag se spel daniller dink dit kan interresant raak en as dun nekkie neutraal bly kan ons die bulle n go gee
@ smallies72:
zane vs daniller op saterdag se spel zane,sorry fout gemaak da
8@ smallies72:
Mens kan maar speler teenoor speler vergelykings maak tot jy blou innie gesig is… dis nie hoe rugby werk nie…
Die SPAN wat die beste kombineer, se motivering die beste is, se disipline die beste is, hantering die beste is EN welke span hulle kanse die beste benut…… SAL wen.
Jou speler teenoor speler vergelykings suig buitendien ernstig…. hehehe
Kom nou Barnes, WP Nel (met Gurthro in top vorm), Strauss, Kakebeen Burger…. jy kannie ernstig wees nie… en dis maar net die begin.
@ grootblousmile:
Wp het al vir guthro verskeie kere gevaarlik laat reverse cillie nie nastenby so sterk in die scrum soos barnes nie kakebeen burger is vinniger en het meer flair as basson meisiekind kan nie soos burger tackle nie,maar die groot ding is fdp en morne daai twee is die spil waarom als draai as ons hulle gaan ontsenu gaan ons julle soos n mielie vreet bwahahahahah
@ smallies72:
En wie weet dalk beleef fdp weer n brein ontploffing soos in 2005 en laat die bal hop ……
Moer dit gaan lekker wees na die game, die streep is getrek in die sand. Julle Staters het nou lekker kom krap waar dit nie jeuk nie.
Hoop net die een wat verloor , verloor behoorlik sodat die Ref nie weer in die prentjie kom nie.
Sterkte, my mond is stil. 😀
11 & 12@ smallies72:
… en Sneeuwitjie en die 7 dwergies lewe….. en toe jy wakker word is jou koffie koud…
@ superBul:
Soos ek gese het ou dun nekkie behoort ewe pateties te wees na beide kante toe,onthou ons is gewond en met die rug teen die muur maar soos jy se die streep is getrek,teen die bulle kan ek met grasie verloor julle is nie die thieving guppies nie
15@ smallies72:
Ek is baie versigtig vir Vrydagaand….
Somehow hou die Staat altyd hulle beste game vir die Bulls….
@ grootblousmile:
Time will tel time will tell any way was lekker om net julle hokke so bietjie te skud
17@ smallies72:
Heyneke Meyer het altyd gesê mens het ten minste 12 Internasionale spelers (Springbokke / All Blacks / Wallabies) nodig om ‘n Kompetisie soos die Super 14 te wen….
Miskien kan die Staat Vrydagaand wen….. maar dis ‘n lang kompetisie jong…
Neewat, kom ek wees vol bravado… hehehe…. Bulls gaan wen…
@ grootblousmile:
Met n droe veld kan dit dalk net een van die games van die reeks wees
19@ smallies72:
Dink jy werklik die Bulls gaan sooooo mooi speel en sooooo vêr wen?
Hehehe
@ grootblousmile:
net so mooi soos teen die kings
anyway genoeg poefie gepraat ek gaat nou die vrou bietjie versorg sy is nog in die bed na haar op. Cheers en praat dalk later weer
Interesting battle this one
Another advantage the Cheetahs have is their recently acquired lineout lock Wilhelm Steenkamp who learnt his trade from the lineout specialist himself.
Matfield said it will be an interesting battle.
“He (Steenkamp) knows our systems very well and has put in a lot of work with Johann van Graan (forwards coach) and I with lineout work so it is going to be difficult because he knows how we think,” said Matfield.
“Hopefully we’ll also know what’s going through his mind and I see that he makes the calls there so it’s going to be interesting as he is someone who is precise on his lineout work and puts in a lot of work before the game.
Die Land Cruiser Cheetahs speel nooit twee k@k games in ‘n ry nie, and Joubert gaan heelwaarskynlik goed deur Os geroskam word.
Soos Smallies sê, hy sal beide klante toe k@k wees, so rugby sal die uitslag bepaal. En dit gaan ‘n groot stryd wees. Die Koeie het ‘n baie sterk span gekies, maar die Cheetahs weet nie van sielkunde nie, hulle jol net met oorgawe.
Go Cheetahs!!
Weet jy wat gaan gebeur die jaar, die Aussies het ons en NZ vir n slap riem gevang. Hulle gaan 3 spanne he in die 6 team playoffs. Dit is ook hoekom hulle nooit ons sal ondersteun om die Kings in te kry nie. Sien dit werk so hulle het melk koeie wat 5 punte aan hul top spanne gaan gee.
Ons weer sal niks vir die ander gee. So provinsialisme gaan ons mekaar laat uitmoor. Ons moet maar mooi dink hoe ver ons mekaar bonuspunte gaan gun ens. Kyk of my stlling na 3 weke enige water dra.
@ superBul:
Dis juis provinsialisme wat ons rugby sterk maak en hou,dis die groot waarde van die cc
@ smallies72:
ja ek stem saam , maar dit maak ook dat ons baie dinge nie in belang van die Springbokke doen nie.
@ superBul:
Ongelukkig is dit die anderkant van die mes
25@ superBul:
Wat baat dit om 3 spanne in die volgende fase te hê as hulle meestal teen melkkoeie gespeel het en gevolglik swakker is en net eenvoudig uitval in die daaropvolgende uitspeelfases?
Neewat, sterkte teen sterkte is goed, ek like dit!
@ grootblousmile:
as jy 3 spanne daar het is jy bykans verseker van n finalis. Maar kom ek gaan nie die pad loop van korrupsie en bribery en kook van die kompetisie nie.
Users Online
Total 392 users including 0 member, 392 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,831,337 Page Impressions
_