The Springbok Team for the game against Wales has been announced.
The team shows only ONE run-on change, with Frans Steyn replacing Zane Kirchner at Outside Center.
Zane Kirchner is relegated to the bench in place of Adi Jacobs, who falls out of the squad.
Among the Replacements for the game, the loose forward replacement for the game will only be announced later in the week.
The Team is:
15. Gio Aplon
14. Bjorn Basson
13. Frans Steyn
12. Jean de Villiers
11. Bryan Habana
10. Morné Steyn
9. Ruan Pienaar
8. Pierre Spies
7. Juan Smith
6. Deon Stegmann
5. Victor Matfield (Captain)
4. Bakkies Botha
3. Jannie du Plessis
2. Bismarck du Plessis
1. Tendai (Beast) Mtawarira
Replacements:
16. Chiliboy Ralepelle
17. CJ van der Linde
18. Flip van der Merwe
19. TO BE ANNOUNCED LATER (presumably either Willem Alberts or Keegan Daniel)
20. Francois Hougaard
21. Patrick Lambie
22. Zane Kirchner
Hello Gerda… ek neem aan dit gaan goed.
@ Pietman:
Ja nee die kos was lekker daardie aand…gaaaate uit geniet…en Gerda doen dit baie lekker…ek het pics gestuur het jy dit gekry?
@ 4man:
Nee, nie gekry nie, stuur weer op wpstormer asb sammajoor…
@ grootblousmile:
die antwoord op die kommissie!
94@ 4man:
Hehehe, ek hettie gevra oor ‘n Kommissie nie, dit was Piet Verdriet.
@ Pietman:
ek maak so
superBul wrote:
Super…jammer van die kamera
@ grootblousmile:
GBS@91
Sy se dankie, uit die kombuis, en groente daain kant ook….en WP BO skreeu sy!
Ek se haar die enigste manier wat jy die WP-manne van die wyn af kry is om die doppe in die Curriebeker te gooi, dan raak hulle geheelonthouers….!
Sy is gesworen WP….en raak alhoe minder impress met my, maar nouja….
Come join my pool in SuperBru, the ultimate Summer Cricket prediction game! It’s easy – just go to the website and enter the pool code clueidea to join my pool, R-T Summer Cricket.
Website: http://www.superbru.com/summercricket
Pool code: clueidea
Pool name: R-T Summer Cricket
@ Pietman:
Het Oulap se gomme nou pienk geword….hy was n baie siek hondjie!
98@ Pietman:
Piet, watchit… sy het errrrnnnstige foute en issues…. hehehe
100@ 4man:
Nie GOMME nie Sammajoor… TANDVLEISE…. eishhhhhhhh
@ 4man:
4man @ 100
Hy is dood ok, spekvet, vreet vleis en swem in die see….en hol agter al die vrouens in die dorp aan, hulle almal tel hom op en vertroetel hom, dis my soort hond, Oulap….
OK boys, die honde het nou op die trappe gekom en vir my geloer in my kantoor….hulle soek kos…dis 1745 hier en pikswart buitekant…sal hulle gaan voer en dan n draffie vat na die park en terug….maar ooo dit is vrek koud hier. goonight
@ Pietman:
eish broer se haar ek geniet dit oneindig om met my sharks trui hier in aapstad rond te loop 😆
i sent ryan o connor (94.5kfm) an email and suggested 2 things to him
1 how to google tissues to have enough supply
2 i invited him for lunch … the menu… HUMBLE PIE
😆
grootblousmile wrote:
give me a break Cappie “Wa kerrie masen”
@ 4man:
Tjorts sarge.
106@ 4man:
Cheers Langman!
@ 4man:
ciao korporaal lol
Ek groet ook maar die verlaters sal seker nog hier rond hang, mooi loop die wat gaan.
@ superBul:
dagse oom super 😆
110@ superBul:
SuperBees…. ek het probleme vir Saterdag se rugby… het Kruppelbroer se vrou se 50ste verjaarsdagpaartie, 19:00 in Pretoorsdorp…. jy sal moet help met game threads.
Nou waaaaaar is die Bees nou heen…. wonder of SuperKoei hom nou weer verlei het… met kos of so iets…
Pietman… jy daar?
@ grootblousmile:
Sal julle ouens sien GBS, moet gou bietjie hier gaan rondloer watse geure hier uit die kombuis kom, kan n muishond verkeerdom opvreet nou van hongerte, net gou n vodkatjie met grenadilla gaan gooi, gou.
Tjorts jy ook bru.
115@ Pietman:
Tjorts!
@ grootblousmile:
@114 GBS
Ja?
Voor ek waai….
117@ Pietman:
Nee wou maar net vra oor Gerda se besigheid waaroor ons daai tyd oppie foon gesels het… maar hierdie issie die plek daarvoor nie
Ek groet… moet more dou-voor-dag op wees.
Goooooooooi Mieliessssss
Users Online
Total 129 users including 0 member, 129 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,516,010 Page Impressions
_