The Springbok Team for the game against Wales has been announced.
The team shows only ONE run-on change, with Frans Steyn replacing Zane Kirchner at Outside Center.
Zane Kirchner is relegated to the bench in place of Adi Jacobs, who falls out of the squad.
Among the Replacements for the game, the loose forward replacement for the game will only be announced later in the week.
The Team is:
15. Gio Aplon
14. Bjorn Basson
13. Frans Steyn
12. Jean de Villiers
11. Bryan Habana
10. MornΓ© Steyn
9. Ruan Pienaar
8. Pierre Spies
7. Juan Smith
6. Deon Stegmann
5. Victor Matfield (Captain)
4. Bakkies Botha
3. Jannie du Plessis
2. Bismarck du Plessis
1. Tendai (Beast) Mtawarira
Replacements:
16. Chiliboy Ralepelle
17. CJ van der Linde
18. Flip van der Merwe
19. TO BE ANNOUNCED LATER (presumably either Willem Alberts or Keegan Daniel)
20. Francois Hougaard
21. Patrick Lambie
22. Zane Kirchner
hell it feels funny being able to blog a bit again
@ grootblousmile:
π
Ek is alreeds weer oppad bruvva!…..maar ek lees julle nog so hier en daar.
61@ sharky_forever:
How is the domesticated animal?
62@ Pietman:
Stuur groente vir daai platte… waarheen gaan jy nou weer, pak my in jou tas!
@ Pietman: get the ants out ur pants boet π
@ grootblousmile:
Dubai en dan Qutar, net darem vir 10 dae, dan is ek weer lekka terug hier by die see…,.
@ grootblousmile:
π she doing great thanks boet
busy making dinner
@ Pietman:
Qatar, ek meen, netnou land ek ook verkeerde plek soos party van ons politici π
@ Pietman:
Howzit Pietiepaedia.
67@ Pietman:
Beesneus of Plesier?
Isnt Willem Alberts still getting over an injury and wasn’t considered?
@ 4man:
@ grootblousmile:
Lekka Sammajoor!
Het dit al gereen daar op Kwaggasdrift, ek wou juis vandag vir Antonie bel en hoor van hanslammers, ek het plek hier vir so 30.
GBS, nee, bietjie ‘Beesneus’, maak skool oop daar, ons is so 10 Saffas wat saamgooi, vir n paar ekstra $’s, en ook om my uit die kwaad te hou…
71@ Pietman:
Hoe hou mens vir Pieta uit die kwaad, dis mos on-flokken-moontlik!!
@ Pietman:
Pieta, nie gehoor nie…bel hom gerus, ek het n e-pos gestuur maar die man is seker dolbesig. ek praat ook met n dametjie van murraysburg van die toerisme en ek het haar ook gevra. Tony het chocolate mielies gegee vir die ooie en dit sal die melk afbring…ek sal maar seker hoor kortliks.
@ grootblousmile:
Ek het n goeie prokurower vir n bruvva, as die kwaad my nou rerig die dag inhaal, so ek traak nie GBS…jy staan mos by π
woke up Sunday morning with no way to hold my head it didnt hurt
the beer I had for breakfast wasn’t bad…so I had one more for dessert
stumbled to the closet to find my cleanest dirty shirt
and went on down the stairs to meet the day…….
thats what Pieta did to me with Colombard!!!
74@ Pietman:
Hehehe… ek het jou mos nog nooit net op jou eie gelos om te vrot nie… ons vrot mos maar saam…. hehehe
75@ 4man:
Bwahahaha
@ 4man:
Die weerberig wys reen daai kant, en dis skielik veel koeler daar (en hier) as daai week toe ek en jy in 38C daar rondgeloop het….maar ek sal hom bel, vanaand, en jou laat weet op langeraad.
Ek soek net so dertig ooitjies en twee ramme, ek het mos n grondjie hier, en Antonie het laas gese dis reg…..as dit nie gou reen nie.
@ 4man:
Hey hey hey…..daai is top secret sammajoor, ek gaat jou voor die een of ander Kommissie sleep…weet nie watter een nie!
@ Pietman:
ek het die berig vandag goed uitgekyk, die reen is weg by donderdag en dan is Vrydag helder…maar die sonnetjie sallie die water uit die grond kan trek, so ons gaan maar nat speel as hulle die dop oopgelos het.
Wil jy die Merinos vir jouself aanhou? Jy het maar net een ram nodig dan.
@ Pietman:
Wat die “Truth and Revenge Council”….ek se maar “Vierkleur” vir hulle….vertaal dit in Engels!
maar van wat praat jy nou…die Ram of die lammers?
Hallo julle, ek gaan maar net spog oor die 11 leeus op n buffel karkas daar naby Hans Hoeheisen vanmiddag. Dit was nou flippen mooi. Die een leeuwyfie druk die buffel karkas so onder haar ken in en grom vir my, so asof sy sy toe kom try en vat hom. GEEN fotos , mos my kamera laat val daar op Satara Sondag.
@ 4man:
Soene van Gerda….sy dring aan daarop dat ek dit vir jou gee, en sy loer oor my skouer net om seker te maak, sy is moosa impress met jou sang…..
En daai ‘pearly lemons’ in die Karoo was moosa, ek se sarge…
Oulap is ook ok, en spekvet, hol die dorp vol hier.
Ek voorspel NOOIT weer uitslae na Saterdag se game teen Ierland nie! Bokke het my verkeerd bewys en ek is baie trots op hulle. π
@ 4man:
bedoel vir GBS…sorry.
82@ superBul:
Was jy te voet of te Bakkie?
@ 4man:
@80 Sammajoor
Nee vir myself, vir slaggoed.
@ Pietman:
Se dankie vir Gerda…maar as sy MY nou soen dan sal sy maar seker Engeland toe kom terwyl jy saam met die Arabiere gaan speel… π
85@ 4man:
Wat is bedoel vir my??
@ grootblousmile:
Beide, so naby hulle gestop en toe n lekker Swart Etiket uit gaan haal agter die bakkie, net een wyfie het opgewonde oor my move geraak.
Users Online
Total 208 users including 0 member, 208 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,835,234 Page Impressions
_