Lions (17) 27 / Pumas (17) 34 (Final Score)
The Xerox Lions hosted the Barloworld Toyota Pumas at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
The Pumas showed guts and determination and a very good mauling and scrumming game to beat the Lions at Lions headquarters.
Final score Pumas 34 / 27.
Scores:
Lions: 2 Conversions & 1 Penalty Elton Jantjies, 1 Try Derick Minnie, 1 Try Deon van Rensburg, 1 Try Waylon Murray, 1 Try Warren Whiteley
Pumas: 3 Conversions & 1 Penalty Elgar Watts, 2 Tries Corne Steenkamp, 1 Try Shaun Venter, 1 Try Hendrik van der Nest, 1 Try Johan Jackson
Xerox Lions
|
Barloworld Toyota Pumas
|
08 October at 19:10
|
- Team: 15. Burton Francis, 14. Jannie Boshoff, 13. Marius Delport, 12. Waylon Murray, 11. Deon van Rensburg, 10. Elton Thomas Jantjies, 9. Jano Vermaak, 8. Warren Roger Whiteley, 7. Wikus van Heerden, 6. Derick Minnie, 5. Franco van der Merwe (Captain), 4. Trevor Hall, 3. Ross Geldenhuys, 2. Martin Bezuidenhout, 1. JC Janse van Rensburg
- Replacements: 16. Edgar Marutlulle, 17. Wayne Swart, 18. Johan (Joe) Snyman, 19. Renaldo Bothma, 20. JP Joubert, 21. Pieter Engelbrecht, 22. Wandile Mjekevu
|
- Team: 15. Johan Jackson, 14. Vainon Willis, 13. Shaun Venter, 12. Tian Carel Meyer, 11. Allister Kettledas, 10. Elgar Watts, 9. Hendrik van der Nest, 8. Christo le Roux, 7. Eduan Van Der Walt, 6. Corne Steenkamp, 5. Marius Coetzer, 4. Luan Velthuizen, 3. Ashley Buys, 2. Hannes Franklin (Captain), 1. Ronnie Uys
- Replacements: 16. Hansie van Dyk, 17. Dawie Steyn, 18. De-Jay Terblanche, 19. Willem Jacob Serfontein, 20. Ricardo Croy, 21. Carl Bezuidenhout, 22. Jaco Bouwer
|
lionspride : Net So MR-T, ons kort experience
lionspride : Hoop JM laat hulle af kak voor die s15, ons kan nie so speel in die S15 nie
Eish ons Leeu maatjies is nou onseker wat moet hulle se van die seisoen, amper gered maar nou terug na hul ou wee.
Yes boys, you know what?
Jake White was a genius…..I have been watching the 2005/6 games against Scotland and France tonite, so in between, and without Percy we would not have won any of those, not even the 2007. Jake brought him back from Wales just in time….
@ Pietman:
Yes , net een of twee goeie besluite en die span kook weer.
@ grootblousmile:
Nee man GBS, ek is besig om reg te maak vir ek en 4man se ontmoeting in die Karoo, ek en die sammajoor is op n mission volgende week 🙂
124@ Pietman:
Ag kak man, jy skeep ons af!
Sammajoor is mos hier in Sodom en Gemorra tussen 15 en 27 Oktober, dan sal ek en hy kuier.
Nag manne my ogies val toe, te vroeg opgestaan vanmore
Wie van julle kyk die Northampton Saints vs Castres game?
126@ superBul:
Cheers SuperBul
My first superbru….wrong…..Lions should have won that game!!!
Looks less ‘cluttered’ here this evening…..
‘Brakpan Computers R’ Us’…taking the weekend off!! 😉
gooooooooooooooooooodmorning everyone
see cheetahs have beaten the leopards by 71 points (78-7)!!
soooooooooooooo the bulls need to beat griquas by 115 points to even get a sniff of a home semi …. highly unlikely i would say
…
so the log will look like this after the weekend
sharks
proooooooooooooooooooooooooooooovince!!!!
cheetahs
fokken bulls!!!
#131
semis …. sharks vs fokken bulls
and
proooooooooooooooooovince vs cheetahs
….
final …. prooooooooooooooooovince vs fokken bulls at newlands
…
cc champions ….. prooooooooooooooooovince!!!
@ Ashley:
more Ashley innie Kaap
wat snuif jy in jou koffie vanoggend???
eish swaer, daai hoor ons elke jaar: proooooovince!! ennit willie werkie!
well maybe die djaar ne?
ps @ 133
of course wêêêê’kit …. djy wiedan …. ooooooo’s wenni cc elke jaa!! 😆
en soe btw
hiesie stêts virrie cc
Team Number of wins Notes
Western Province 32 Four shared
Transvaal 9 One shared
Natal Sharks 5
Cheetahs 4 One shared
Griqualand West 3
Border 2 Two shared
#135
jaaaaaaaaaaaaaaaaaa ek wiet
ek hettie die bulls ge-include innie stêts’ie
maa is my stêts, ek ka maak daamie wat ek wil
…
soe moenie moanie
iet jou kaas en jou polonie!!
o blerrie hel
ek en ek gesels nou soe lekker
ons kommie ee’s agter dat niemand anners saampraatie!! 😀
@ Ashley:
132
want to say , i see it this way
Sharks
Cheetahs
Bulls
Weer Probeer
Final
Bull vs Weer Probeer op Fort Loftus
@ Ashley:
hehe sorry Ash, was gou in discussion re werk, jy weet daai ding wat ‘onest people do onna Saturday
enycase, wie’t nou weer gese stats can prove anything? well ek reken stats is al soveel keer deurmekaar gegooi die laaste 5 jaar innie CC dat ek sou nie juis geld sit op enige vorige stats-proven outcome nie…..
@ Ashley:
135
Julle klou aan daai een, en ignoreer die feite dat ons eers begin bestaan het nadat julle al 20 keer die koppie gegee is net omdat julle so mooi opdaag.
@ superBul:
more oom S-bul
sal seker nie op loftus wees nie, ook maar goed want die weepie willie en kannie wen daar nie…..so sedie stats Ash….
139@ ps in CT:
More, more…
Jy toe reggekom met daai Cyberling Media Suite 8 DVD?
@ superBul:
hehe so true, djulle vannie Kaap was nog biesig ommie map te probeer lees en ons was biesig mettie groot move na die noorde toe djulle daai eerste 20 gewen het. ons was ta biesig om te trek dat onsie geworry het oor football skop nie
@ ps in CT:
Een stat wat jy maar kan glo is dat die Vrystaat daardie Kerrie koppie like, die arme lot het hom destyds so elke 19de jaar gewen maar die laaste dekade word die storie oor hoe lekker sjampanje uit hom smaak lewendig gehou.
By hulle is dit nie soos vir die WP , my pa se pa se….. het gese dit smaak lekker nie.
@ grootblousmile:
more Rudi
werk nice behalwe ek sokkel met die cd copy ding. hy wil my nie geleentheid gee om die cd te label voor hy copy of backup nie. en nou is die ene wat ek het hier gebruik vir backup van anner cd en hy wil nie lees op die cd rom nie…..ag bleksem ek het seker erens iets te vinnig uitgehaal
maar die wave editor is uitstekend
so ook die dvd player
ok, die cleaners jaag my uit die office, praat weer oor 10m
GBS se my bietjie weer kan jy You Tube clips save op jou eie PC
ps in CT @ 143
ten minste kon ons voorouers lees
@ Ashley:
Hey hy het bedoel hulle het na die map gestaar maar kon nie die pad uit sien nie
bulls ondersteuners is so dom
..
as daar oorlog tussen wp ennie bulle moet uitbreek
sal hulle ons met handgranate gooi
dan trek ons die pins van die handgranate uit
en gooi dit trug!! 😆
Ash jy is darem een ou WP mannetjie wat nie weg gehol het nie. AS, n baie groot as , julle dalk die beker huis toe bring eendag sal daar seker n menigte uit hul gate kruip en ons hier hel gee.
Jy sal hulle dan mooi hul fortune kan vertel, bang gatte.
Users Online
Total 499 users including 0 member, 499 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,807 Page Impressions
_