WP U/21 (15)43 – Blue Bulls U/21 (13)32 (Final Score)
WP makes a clean sweep of the Junior competitions by winning their second title of the day.
South Africa’s traditional north/south rivals will be contesting the Absa Under-21 Championship Finals at The Absa Stadium Durban
Scores:
WP: Penalty – Gary Van Aswegen (5)
Try – Gary Van Aswegen, Louis Schreuder, Johan Sadie(2)
Conversion – Gary Van Aswegen(4)
Blue Bulls: Penalty – Marnitz Boshoff (2)
Tries – Jono Ross, Gerhard van den Heever(2), Sampie Mastriet
Conversion – Marnitz Boshoff(3)
Teams:
WP U/21:
15. Martin Du Toit, 14. Danie Poolman, 13. Johan Sadie, 12. Berton Klaasen, 11. JJ Engelbrecht, 10. Gary Van Aswegen, 9. Louis Schreuder (C), 8. Nick Koster, 7. Yaya Hartzenberg, 6. Wimpie Van Der Walt, 5. Reniel Hugo, 4. Quinn Roux, 3. Tom Botha, 2. Sidney Tobias, 1. Alistair Vermaak
Reserves: 16. Albe De Swardt, 17. Ruan Smith, 18. Stephan Greeff, 19. Tertius Daniller, 20. Nicholas Groom, 21. Reuben Johannes, 22. Stokkies Hanekom
Vodacom Blue Bulls u.21 Team
15.Andries Coetzee, 14.Sampie Mastriet, 13.Adri Jacobs, 12.Simphiwe Mtimkulu , 11.Gerhard van den Heever, 10.Marnitz Boshoff (c), 9.Danie Faasen, 8.Jono Ross, 7.Marnus Schoeman, 6.CJ Stander, 5.Cornell Hess, 4.Andries Ferreira, 3.Rossouw de Klerk, 2.AJ le Roux, 1.Morné Mellett. Replacements: 16.Robbie Coetzee, 17.Vincent Koch, 18.Franco Mostert, 19.Tendayi Chikukwa, 20.Whestley Moolman, 21.Deon Helberg, 22.Willie Nel.
Vodacom Blue Bulls u.21 midfielder Francois Brummer is out of the Absa u.21-final against Western Province in Durban on Saturday.
Brummer has a leg strain and will be replaced by Simphiwe Mtimkulu, with Deon Helberg replacing the latter on the bench.
SuperBees, sit net die “Insert More” tag in, hy’s te lank op die Home Page
Scrappy start
GO WEEEEPEEEEE!!!
Ek is eintlik jammer die game word op die tv gewys. Nou gaan al die WP outjies weer belaglike offers uit die Noorde kry!! Paar manne om dop te hou in die WP span is Yaya Hartzenberg, Nic Koster, gary van Aswegen, Berton Klaasensen Danie Poolman.
Shame, dit moet darem erg wees vir ou Shadow om een oomblik ‘n S14 trofee te wen en dan ‘n paar maande later vir die O/21’s uit te draf! Outjie lyk erg frustrated.
Die Bulle word stukkend geblaas wat gaan aan
@ superBul:
Mikien moet hulle bietjie hul reelboek weer nagaan. Miskien rig die afrigters nog 1995 se reels af?
Mooi try Bulle!
@ KingPaul:
Ja dalk, is jy reg vir lekker celebrate. Lyk my mos dit gaan a good good night word vir julle
Lemoene tyd
WP 15-13
Eishhhhhhhhh, Bulletjies falling behind now….. grrrrrrrrrr
Another try by WP… Johan Sadie
GBS
Hoe laat begin main game? Party site sê 17:30…
Kleinspan lyk goed. Ek hoop net die mannetjies kan nee sê vir die wapensmokkelaar se geld!!
Ons maak vrek baie foute, baie spelers stel my vandag teleur, ons moet maar kyk wie ons kan koop in daardie streeptruie.
11@ KingPaul:
Ek dink 17:00… maar dis moontlik dat dit 17:30 is
Nee fokkit, nog ‘n drie deur Sadie
11@ KingPaul:
DSTV se Program sê 17:30
@ superBul:
Nie julle ook nie!!! Farkoff!!!
@ KingPaul:
Hoeveel farkin senters wil julle he?
@ grootblousmile:
Mmmmmmm, sal myself dan bietjie moet pace. Senuwees pla maar. Gelukkig maak die jong latte my hart bly. Paar van hulle games vanjaar gaan kyk. Lekker baie talent daar en Rassie het goed gedoen met hulle.
@ superBul:
Wel, julle het op die oomblik 4 Bok slotte en 2 Bok skrumhalfs en 3 Bok hakers!!
En daar speel reeds ‘n WP senter daar by julle.
WP win by 11 points…
2 from 2 for the WP juniors…. 1 to go
Congrats WP fans , now for the big one.
Who will choke.
Users Online
Total 109 users including 0 member, 109 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,353 Page Impressions
_