WP (20) 33 / Sharks (7) 21 (Final Score)
Vodacom Western Province hosted the Sharks at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 & SuperSport HD & M-Net on TV in SA.
WP were clearly the hungrier team in this game and the Sharks played a strange lacklustre attacking game, with both teams scoring 3 tries each in the process.
With this last game in the regular Currie Cup season, the semi-finalists and where they will play is now determined, with the Sharks taking on the Blue Bulls in Durban and the WP taking on the Cheetahs in Cape Town.
The Final Currie Cup Log Standings list the top 4 as follows:
- Sharks 52
- WP 48
- Cheetahs 47
- Bulls 47
Scores:
WP: 4 Penalties & 2 Conversions Willem de Waal, 1 Try Gio Aplon, 1 Try Duane Vermeulen, 1 Try Jean de Villiers, 1 Conversion Lionel Cronje
Sharks: 3 Conversions Patrick Lambie, 1 Try Ryan Kankowski, 1 Try Louis Ludik, 1 Try Adi Jacobs
Vodacom Western Province |
Sharks |
09 October at 17:05 |
|
|
|
149: is so, bud on de udder hant Derm, dit is ‘n nuwe uitdaging vir die Bulle wat al reeds genoeg op Loftus gewen het.
As hul semi in Durbs wen, dan in Bloem of Kaap, sal dit ‘n groot prestasie wees. Dink ons sal dan die eerste span sedert TVL wees wat al drie SA kompetisies in een jaar kan wen.
Maar, ons moet dit een stap op ‘n slag vat: Sharks het swak gespeel, dink hul sal baie beter wees volgende saterdag.
bdb, asb my broer. Die selle span het S14 drie keer gewen….nou is hulle skielik underdogs?
@ fender:
die propaganda masjien rol en rol en…
WP het vandag hul finaal gespeel, die Cheetahs gaan julle moerland toe stuur.
Hoe het Bolla Conradie OOOOIT GROOT RUGBY gespeel??
152: ja, maar onthou ons het 5 beserings ook, en sukkel altyd in Durbs …
Kyk julle die 1st Division semi tussen EP Kings en Boland?
The Shark shuffle will now be tested.
Does any Shark supporter knows where Lambie will be playing next?
@ grootblousmile:
Nee , wat gaan aan daar?
158@ superBul:
Nou net 7 minute oud… geen scores nie
16 Sharks v Vodacom Blue Bulls The Absa Stadium Durban 14:30
16 Vodacom Western Province v Vodacom Free State Cheetahs Newlands Stadium, Cape Town 17:00
Manne, is hierdie ‘n nuwe rekord:
Boland o/21 span se punteverskil: -777
13 drieรซ gedruk, 133 teen.
Flippit, Affies en Grey sal beter doen as dit !
As OP(Olifante) wen het die Oos Kaap twee spanne in finaal. Dit is immers iets om van te werk vir hul Super rugby aspirasies. Nie soos laasjaar waar hulle nie eens die 1ste division se uitspeel kon haal nie.
161@ bdb:
Magtig…. shame man.
Hulle sukkel met geld vir spelers daar in Boland.
Thank you Province, now back in the top 10… ๐
162@ superBul:
Dis mossie meer die Olifante nie… dis nou amptelik die EP Kings
@ bdb:
Yo dit lyk sleg sien hulle het 882 punte afgestaan
waar de hel het hulle daai een log punt gekry in 12 games?
@ grootblousmile:
165
Ooo, ek dog net die Magtige het weg geval.
0/19 semis:
WP vs Luidonkies
Bulle vs Sharks
0/21
WP vs Vrystaat
Bulle vs Sharks
Dus, 3 semi’s tussen Bulle en Sharks, 2 op Loftus, en grote in Durbs.
Aangesien ons in 2 ligas bo Sharks ge-eindig het, kan ons maar al die wedstryde op Loftus speel ?
Super, jy sal seker nie maaind as ek van jou verskil oor hierie WP semi storie van jou nie, ne?
HO Hummm
170@ Blue Bird:
…and a bottle of Rum…
OK folks…. that’s me out…
Goooooooooooi Mieliesssssssss
@ grootblousmile:
๐ See ya GBS
@ fender:
169 o course not, you have your own oppinion. I will talk today a lot but as the week goes on us Bulls get nervous and quiet and grumpy. There is a job ahead of us. ๐
I am also signing off , thanks for the chat and thanks to the great rugby we watched.
Rom Rom Rom!!!
Wat ‘n wonderlike dag op Nuweland!!! Wat my die meeste verbaas het hoe goed die WP geskrum het. Nie net het hulle hul man gestaan nie, maar ook in die 2de helfde die oorhand begin kry en die Sharks skrum onder druk gehad! Duane Vemeulen het ‘n yster game gehad, Flo een van sy k@kstes van die jaar!! WP agterlyn het ook die oorhand gehand met Ricky wat menigte mense stil gespeel het. Daar le egter nog baie werk voor, veral die komunikasie op die aanval tussen die agterspelers was nie 100% nie. Ten minste 3 driee het verlore gegaan agv verkeere opsies, en dan praat ek nie eers van die hanteer foute nie!!
Jacque Fourie se enkel is seer, maar ons sal eers Maandag hoor hoe ernstig dit is.
Geen beserings by die Sharks nie en Bismarck behoort reg te wees vir die Bulls. Sharks/Bulls game is om 15:00 en WP/Staat daarna.
Na wat ek vandag gesien het behoort die finale oor 3weke op Nuweland te wees….
Users Online
Total 153 users including 0 member, 153 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,347,968 Page Impressions
_