WP (20) 33 / Sharks (7) 21 (Final Score)
Vodacom Western Province hosted the Sharks at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 & SuperSport HD & M-Net on TV in SA.
WP were clearly the hungrier team in this game and the Sharks played a strange lacklustre attacking game, with both teams scoring 3 tries each in the process.
With this last game in the regular Currie Cup season, the semi-finalists and where they will play is now determined, with the Sharks taking on the Blue Bulls in Durban and the WP taking on the Cheetahs in Cape Town.
The Final Currie Cup Log Standings list the top 4 as follows:
- Sharks 52
- WP 48
- Cheetahs 47
- Bulls 47
Scores:
WP: 4 Penalties & 2 Conversions Willem de Waal, 1 Try Gio Aplon, 1 Try Duane Vermeulen, 1 Try Jean de Villiers, 1 Conversion Lionel Cronje
Sharks: 3 Conversions Patrick Lambie, 1 Try Ryan Kankowski, 1 Try Louis Ludik, 1 Try Adi Jacobs
Vodacom Western Province |
Sharks |
09 October at 17:05 |
|
|
|
Juan de Jongh = Danie Gerber
Duanne Vermmeulen showing his fellow Lowveld(Nelspruit) tjommie(Danie Rossouw) how…..well done WP so far..
McLeod, Daniel & Sykes kan maar gerus opkom…. dalk Burden ook…
En ek moet sê Yo-Yo Pretoors bly maar swak op defence in sy kanaal… dalk hom afhaal en Ludik opbring op Fullback met Lambie terug op Loskakel
Duanne Vermeulen is our new Gary Teichman….
@ Pietman:
maar ou Pieta min ouens sal vir Danie as hul eerste nommer 8 pick so dis n no contest.
94@ superBul:
Ek sou ook vir Duane kies… bo Spies
Alles hang nou af van die Sharks, wil hulle maar die Bulle in Durbs aanvat? Of wil hulle hierdie moeg gespeelde WP vat.
@ grootblousmile:
ja ek weet, maar jy wil ook baie ander dinge verander in die Bok set up.
Nou wat sê Plumtree vir sy span halftyd: wees rustig en spaar jul solank vir volgende week teen die Boelies, of julle moet wen teen alle koste, gaan uit en wen !
Ek weet wat ek sou sê ?
97@ superBul:
Is so ja…. sal maar sien hoe doen jou man, Snorrie, in die Wêreldbeker…
@ grootblousmile:
Snorre is nie noodwendig my man nie. Maar met soveel onwillige afrigters in SA is daar eenvoudig niemand wat veel beter kan doen in so kort tydtjie nie. FEIT.
100@ superBul:
Natuurlik is Snorrie jou man, jy verdedig hom deurentyd…. FEIT
Adi Jacobs on, Yo-Yo off… McLeod on and Kokkerot off.
Oupa Terblanche moves to Fullback with Lambie going to Flyhalf.
@ grootblousmile:
OK dan is dit maar so. Ek like hom, hy is pret. Glad nie n ou suurgat nie. Mooi segoed ook.
Hats off to Ricky – accurate kick, hehe!
Can the Sharks rally with 30 min to go.
I think their backline has a better balance now… depending on Adi’s form of course.
Lyk of Sharks klaar besluit het om solank te begin rus vir semi. Groot fout, want soos die wedstryd nou is, gaan ‘n semi ook wees, jy moet wen as jy met die rug teen die muur is. Dit is ‘n groot karakter toets om te slaag.
@ bdb:
onthou hulle is nog apretices in hierdie soort van ding. Semis is n nuuttjie vir hulle alhoewel die Sharks het n NZ coach so choking comes to mind
Penalty WP, Waalie can slot this one
De Waal misses…. gmpffff
WP now gets a penalty right in front on the 22
WP 23 / 7
Neewat, die Sharks is AFFFFFFF vandag
20 minutes to go…. 16 point deficit by the Sharks
Duvenage on, Meerkat off
Sharks has a lacklustre backline… listless and playing behind the advantage line.
Penalty Sharks…. and WP marched back 10 more… they go for touch
Tryyyyyyyyyyy Ludik, under the sticks!
Mooi drie, Kanko het goed afgelaai daar.
WP 23 / 14
9 points now the difference
Users Online
Total 265 users including 0 member, 265 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,818,522 Page Impressions
_