Sharks (23) 30 / WP (10) 10 (Final Score)
The Sharks hosted WP in the Currie Cup Final held at ABSA Park, Durban at 17:30 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on M-Net, SuperSport 1 and SuperSport HD on TV in SA.
The Sharks won with passion, commitment and super defence!
Scores:
Sharks: 3 Penalties & 3 Conversions & 2 Tries Patrick Lambie, 1 Try Charl McLeod
WP: 1 Penalty & 1 Conversion Willem de Waal, 1 Try Schalk Burger
Sharks |
Vodacom Western Province |
30 October at 17:30 |
|
|
|
3 min left… still 13 points….
Tryyyyyyyyyy Patrick Lambie!!
jantjies is regtig n pop lambie se klas wys vanaand hoop hy is in die bok span
@ smallies72:
150
ek se dit half tong in die kies, ek geniet elke oomblik, die plek gaan leefbaar wees, die WP se bekke sal bietjie toe wees.
Sharks 30 / 10 as Lambie converts
Die keer kan julle maar die sjampagnje oopmaak
@super ja nee hulle is weer te lug gevind en da wen die huursoldate uit bloem die currie cup
Sharks win… deservedly so!
Congrats to all the Sharkies….. commiserations to WP
Well, well, well….
Great win Sharks , i am sort of glad my team had n bye today. 😆
Baie geluk aan al die Haaie, well played , you deserve this one. After that horrible start in the S14 your year turned out well.
Sharks deserved Champs.
Lambie was magic today… so too all the Sharks for one hell of an effort!
welldone aan die vrystaat b span het regtig gwwys waarom bloem se boys so waardevol is strauss bismark jannie julle het wp swak gemaak
@ grootblousmile:
Now Morne Steyn must watch his back, the new kid in the block is here to stay.
Die Bulle het die Bloubullied
Die Sharks het ‘Shark Attack’
WP ?
Wat van: “I am still haven’t find what I am looking for”, van U2 ?
:GRIN:
So, after a super season WP is still without a senior trophy…
WP were very very poor.
@ grootblousmile:
volgende jaar boet volgende jaar 😆
I thought the Sharks would win, put them down for a win on Bru, but only by 5…. they won by 20….. wow!
Die WP is alles bek, en geen binnegoed. Het nog nooit so overrated span gesien nie.
167@ superBul:
Kyk Admin Chat!!!
Baie goed deur die Sharks, ‘n jaar terug het hul ordentlik begin inkopies doen, en nou kry hul resultate.
Dit is waar ek so bietjie omgekrap is met my eie span: het die laasjaar en hierdie jaar vir Habana, Pedri, Adams, Engels, Maku, Tiger verloor en net vir Moses en Basson bygekry.
In die professionele era moet jy koop en sorg dat jy tuisveld voordeel kry, hierdie jaar het dit weer gewys met al die reekse.
Goeie keuse vir MOM, Pat Lambie
@ grootblousmile:
ek maak so
169: my maggies VS, van waar gehasie ? 😉
Celebrations….
@superbul andries strauss het ook n helse game gehad ek is baie chuffed dat hy terug staat toe kom hy het jean oorheers op 12
Since leaving the Bulls, Habana is a bit of a rumour.
Geluk Sharkies, julle by verre die beste CB span van 2010, jul verdien dit.
@ smallies72:
Hy kom terrug huistoe.
Hope Mvovo gets a Bok chance…. soo too Alberts, Lambie…. Duane Vermeulen…
They deserve it!
Users Online
Total 193 users including 0 member, 193 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,984 Page Impressions
_